Mozambique Moamba-Xinavane grondpad

Tell us about your recent trip. Please add some photographs.
Post Reply
MaPaZa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Wed May 19, 2010 9:22 pm
Town: White River
Vehicle: Hilux Raider v6 4.0 ; SYNCRO 2l
Real Name: Jan

Mozambique Moamba-Xinavane grondpad

Post by MaPaZa »

Het iemand baie onlangs die grondpad van Moamba via Xinavane tot by die hoofteerpad oppad na XaiXai gery? Gaan oor twee weke soontoe en wil nie meer deur Maputo -Benfica- ry nie - die 30 km het nou die dag amper 4 ure geneem, met lorries wat omval en ander wat nie wil omval nie. Glo die grondpad sal baie stowwerig wees as dit nie reen nie. Spaar mens wel in tyd om die grondpad te ry? Of is daar ander manier om Maputo mis te ry? (vanaf Lebombo grenspos).
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Mozambique Moamba-Xinavane grondpad

Post by OOOOMS »

Hi Jan, nee ek weet nie van 'n ander kort pad nie, dis die eenigste sover ek bewus is.

Ek het iemand laas week gepraat wat well die pad gery het en hy was blykbaar fine, dis nou voor die reen. Het al daai pad gery (baie beter) maar as dit kwaai gereen het is dit maar 'n lekker gemors, met baie root water poele :thumbup:
Post Reply

Return to “Trip Reports”