Serendipity, Naboomspruit
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Serendipity, Naboomspruit
Miskien kan Johan vir ons 'n naweek hier bymekaar sit, dis 'n lekker roete en die kinders word ook besig gehou, swem in rots poele, kyk wild http://www.serendipitytrails.co.za
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Serendipity, Naboomspruit
My swaer was al daar en se dit is n lekker plek.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Serendipity, Naboomspruit
Dankie Koos, dis nou die plek waarvan jy my nou die dag van vertel het
By watter kamp het julle gekiep?
Jaco, moet ons weer vir julle wag??????
PS, Jahan, is in die wildtuin tot Saterdag....sal hom moet wakker maak onder daai Maroela boom....
By watter kamp het julle gekiep?
Jaco, moet ons weer vir julle wag??????
PS, Jahan, is in die wildtuin tot Saterdag....sal hom moet wakker maak onder daai Maroela boom....
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Serendipity, Naboomspruit
OOOOMS wrote:Jaco, moet ons weer vir julle wag??????
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Serendipity, Naboomspruit
Yes Mark, dis die plek. Ons het in die boomhuis gebly,beste was 'n open plan loo buite waar jy vroeg oggend kon rustig sit en voels kyk!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Serendipity, Naboomspruit
Johan is terug van die Maroela boom en die mampoer wereld af......OOOOMS wrote:PS, Johan, is in die wildtuin tot Saterdag....sal hom moet wakker maak onder daai Maroela boom....
Ons sal so naweek reel na Serendpity toe ook asook na Moegatle toe. Sal julle ophoogte hou soos ons aangaan.
As jy nog plekke was en weer wil gaan ry saam met die klub, stuur vir my 'n PM sodat ek 'n lys kan bymekaar sit sodat ons kan begin ry....
Johan Marais
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Serendipity, Naboomspruit
:alvarin: Hi Johan, Ooooms en SWAMBO het my die naweek in 'n blik gedruk vir Thabazimbi, probeer net om ou vale se pyne uit te sorteer, anders moet ek my trots sluk en met die Isuzu ry. Laat weet of daar nog plek is dan doen ek gou 'n transfer vir die booking.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Serendipity, Naboomspruit
Koos daar is nog plek vir julle op die naweek Thabazimbi toe. Stuur gou daai vorm en die bewys van oordrag dan sal ek sommer woensdag as ek daar is hulle klaar betaal en reel dat alles reg is.Ou vale1 wrote::alvarin: Hi Johan, Ooooms en SWAMBO het my die naweek in 'n blik gedruk vir Thabazimbi, probeer net om ou vale se pyne uit te sorteer, anders moet ek my trots sluk en met die Isuzu ry. Laat weet of daar nog plek is dan doen ek gou 'n transfer vir die booking.
Johan Marais