Frikkie se Hilux

Tell us a bit more about your Hilux (or other 4x4) and show off with some pictures.
Post Reply
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Frikkie se Hilux

Post by Fred79 »

Hier is my Hilux, dis 'n UK spec maar build in South Africa.

Sal nie glo wat ek betaal het nie. :lol:
Attachments
Hilux 003.jpg
Hilux 001.jpg
Hilux 002.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Frikkie se Hilux

Post by OOOOMS »

Sal nie glo wat ek betaal het nie.
Nee sè maar.....
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Frikkie se Hilux

Post by Fred79 »

Baie lang storie.

Toe ek begin huiswerk doen oor die Hilux, toe was een van die vereistes dat dit moet die 3.0 handrat wees (hier verkoop hulle baie auto's) Ek worry nie oor SAT NAV en Leer sitplekke nie solank hy net aircon het. Verkoopsman tog te eager om te help.

Besluit toe oor die kleur en die kappie en plaas die order, toe word vir my vertel dat die nuwe 2010 modelle moet jy die top spec vat om die 3.0 enjin te kry al die ander modelle is 2.5. Nou dink ek weer, 2.5 het manual rear diff lock en ek hou baie daarvan. Die 3.0 het limited slip diff, hou nie baie daarvan nie, maar ek like die enjin. :?: :?: :?:

Na 'n paar dae besluit ek toe op die top spec, hier noem hulle hom die "Invincible" en ek dink dat die leer sitplekke, 17 Alloys en die sat nav sal seker nie so sleg wees nie. Kom by Toyota aan en toe vertel die man vir my dat as jy nou die top spec bestel dan sal die leer en sat nav jou nog 'n ekstra £2500 kos en die staal kappie gaan my £1800 kos. Noe moet ek eers weer dink. Begin toe Navara te dink.

Twee dae later bel die mannatjie my weer en sê dat hulle het twee special edition modelle beskikbaar vir £17700 en daar is n silwer en swart een beskikbaar in twee weke........... Silwer asseblief!!

Ek het toe so maand later vir my 'n staal kappie oor ebay gekoop vir £500. Bargain!! :shock:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Frikkie se Hilux

Post by OOOOMS »

Flip dis minder as die helfte as wat ons hier betaal..... :evil: :evil: :evil: en 17' wiele standaard....unfair.

Nou's ek lekker de hoenners in..........

Maar baie geluk met jou wa, lyk gr8 :thumbup: :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Frikkie se Hilux

Post by CasKru »

Ja nee baie geluk. Dit is die ergste van alles... ons is veronderstel om ook so min te betaal maar agv ons motor industrie moet hulle nuwe karre se pryse bly opstoot anders gaan die 2de handse mark heeltemal sy gat sien.
To God be the glory
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Frikkie se Hilux

Post by ToyX4 »

Ja nee kyk, dit maak my die moel in! Daai bakkie kom hier uit SA uit, maar ons betaal dubbel wat jy betaal.
Dis hoekom ek nie weer maklik n nuwe voertuig sal koop nie.... wel dit, en ek kan ook nie meer nuwe rygoed bekostig nie.

Maar geluk met die winskopie wat jy gekry het. Hy/sy lyk pragtig! Gooi gou n foto van die binnekant asb?
ImageImage
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Frikkie se Hilux

Post by Mud Dog »

Dis 'n blerrie mooi bakkie, Frikkie, en daai kappie lyk rêrig smart ook. Geniet hom! :thumbup: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: Frikkie se Hilux

Post by Bloues »

Mooi man --- maar waar is die modder......?????
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Frikkie se Hilux

Post by 2.8 d/cab SFA »

very nice
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Frikkie se Hilux

Post by Traveler »

Frikkie, daai Hilux van jou is damn mooi.

Nou wat begin jy volgende opsit? Bybehore is mos goedkoop daar in jou omgewing.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Frikkie se Hilux

Post by FUDGES »

Wat is die rede dat ons so gerook word hier??? Dit kan seker nie net alles belasting wees nie :evil: :evil: :evil:

Oja geluk met jou mooi bakkie jou lucky Blksm :thumbup:
chopper

Re: Frikkie se Hilux

Post by chopper »

Kan ons nie van daai waens hi-jack voor hulle op die skuit gaan nie?! :wth:
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Frikkie se Hilux

Post by Fred79 »

Traveler wrote:Frikkie, daai Hilux van jou is damn mooi.

Nou wat begin jy volgende opsit? Bybehore is mos goedkoop daar in jou omgewing.
Die accessories is nie te duur nie, maar dis die labour wat jou in die land doodmaak. Ek het nie al die tools en die tyd om die goed self te fit nie.

Ek gaan begin met 6mm underbody protection dan Safari Snorkel en as die waarborg uit hardloop sal ek OME suspension in sit. Toyota het my gewaarsku dat ek gaan my waarbord verloor as ek peter met die suspension. Ek gaan nie staal bumpers op sit terwy ek hier in die UK woon nie. Ek het TJM bumper op my patrol gesit en die versekering skiet die hoogte in.
Ekstra diesel tenk. Sal die keer net ARB produkte gebruik.

Sal maar eers met die minister van finansies moet gesels (Vroulief) :silent:
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Frikkie se Hilux

Post by Bosfebok »

Geluk met daai great bakkie...lyk flippen smart. :thumbup:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Frikkie se Hilux

Post by Fred79 »

Ek dog ek wys gou vir julle my eks....die laaste speel in die sneeu voor ek haar verkoop het in Januarie

Beplan n lekker offroad naweek saam met die manne, ons is so groepie van vier, 3 toyotas en een Discovery 3.
Attachments
4x4 009.jpg
Patrol 017.jpg
Patrol 002.jpg
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Frikkie se Hilux

Post by Fred79 »

My vrou het gevra dat ek die mooi pers blommetjies afneem, maar ek moes darem die Hilux ook inkry. :lol: :lol:
Attachments
Hastings 007.jpg
Post Reply

Return to “Members' Vehicles”