![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie gaan die manne wegharloop. Ek sou seker ook as ek weet n klomp landies, jeeps en n datsun gaan my stukkend ry!
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
Smaak my ons sal die obastacle elkeen 2 keer moet ry want die manne is bang. Ek sal maar vir my'n sonbril opsit dan lyk dit soos iemand anders wat bestuurEngel wrote:........ons gaan julle stukkend ry! ..................dit was die laaste woorde. En nou harloop almal weg. waar is die wille ons ry alles deurmekaar toys? seker maar weg gepak.....uit die modder uit!!![]()
hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie gaan die manne wegharloop. Ek sou seker ook as ek weet n klomp landies, jeeps en n datsun gaan my stukkend ry!Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
Daai kan werk... dan maak ons sommer gou gou al die plekke vol.Engel wrote:vat ook elke keer n blikkie mud spray saam en n emmer om te was! een vuilkar en die tweede keer n skoon kaskar!
hahaha, spoeg ek my koffie oor my keyboard uit!CasKru wrote:Engel wrote:. bring daai fighting machines van julle.
Engel wrote:Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
hulle het dit nodigPype wrote:Engel wrote:Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!![]()
![]()
![]()
Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll: Training, het jou gese
Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand nie :xnooit dit gese nie!
Derdens will ek ry nie speel nie as 'n standard ding daar kan ry mors jy my tyd. jy moet n toyota modify om erens te kom!
Ek sal by die kerk kermus gaan tou trek en geblindoek rond loop dan kry die kerk ook hulle geltjie. jy moet jou 10de n 20ste maak
As jy nou ophou praat en na 'n regte event toe kom bring jou geweer die Datsun en ek bring myne dan ry ons praat help niks kom wys. my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ens
Geniet die dag muskien kom kyk ek as ek klaar met al my draai kry. maak so
Sterkte an die Hilux mane
kom wys onsSKRIK NIKS wrote:ons is gatvol om datsuns en landrovers te recover![]()
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!!![]()
sorry manne
so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
Engel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
Herman as jy met daai ding in die kaap aan kom sal jy 'n Chiropracter nodig he om jou weer reguit te kry!!!Engel wrote:my datsun is standaard en ry kaap toe.
Ek het jou gewaarsku maar nee... jy wou mos daai datsun met tou in die hand uit die modder probeer sleep. Pleks jy eerder jou bakkie gebruik hetJohanM wrote:As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Pype, ek weet wanneer iemand uit my probeer geld maak.....Pype wrote:Engel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??![]()
Heinrich gaan bullie daai Dasbin
Ek het nie gedink die Datsun sal vas sit nie, ek was dan met die Volvo deur die kleine water plas.....CasKru wrote:Ek het jou gewaarsku maar nee... jy wou mos daai datsun met tou in die hand uit die modder probeer sleep. Pleks jy eerder jou bakkie gebruik hetJohanM wrote:As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Toe nou nie :? :? Hierdie gaan nie oor geld maak nie. Herman kry nie 'n sent vir die werk en die reelings wat hy hier tref nie. Dit gaan om so bietjie gees onder die manne te skep en die ouens uit hulle kantoor stoele te kry en in hul 4x4 se driver seats.Traveler wrote:Pype, ek weet wanneer iemand uit my probeer geld maak.....Pype wrote:Engel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??![]()
Heinrich gaan bullie daai Dasbin
![]()
Om my 'n bangat (verkeerd gespel) te noem gaan ook nie my beursie oopmaak nie. 8 )
Die toegangs gelde is basies die venue sin. Daai het niks met Herman uit te waai nie. Dit is 'n lekker venue met lekker braai geriewe etc waar die family kan kuier etc. Ek dink hy vra wel 'n paar rand (kan nou nie onthou hoeveel nie) om banner tape, droppers etc etc aan te skaf om die roete uit te merk. En sou daar dalk R10 oor bly is ek seker daarvan niemand sal omgee as hy vir homself 'n coke koop nie.Traveler wrote:As dit dan so is dat elke sent gaan vir toegangsgelde, dan vra ek om verskoning.