klomp bangat webwheelers
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
klomp bangat webwheelers
........ons gaan julle stukkend ry! ..................dit was die laaste woorde. En nou harloop almal weg. waar is die wille ons ry alles deurmekaar toys? seker maar weg gepak.....uit die modder uit!!
hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie gaan die manne wegharloop. Ek sou seker ook as ek weet n klomp landies, jeeps en n datsun gaan my stukkend ry! Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!

For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: klomp bangat webwheelers
Smaak my ons sal die obastacle elkeen 2 keer moet ry want die manne is bang. Ek sal maar vir my'n sonbril opsit dan lyk dit soos iemand anders wat bestuurEngel wrote:........ons gaan julle stukkend ry! ..................dit was die laaste woorde. En nou harloop almal weg. waar is die wille ons ry alles deurmekaar toys? seker maar weg gepak.....uit die modder uit!!
hopelik sal daar nog n paar manne ons kom join, maar het vir kaspaas in sy kaskar gese hie gaan die manne wegharloop. Ek sou seker ook as ek weet n klomp landies, jeeps en n datsun gaan my stukkend ry! Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
To God be the glory
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: klomp bangat webwheelers
vat ook elke keer n blikkie mud spray saam en n emmer om te was! een vuilkar en die tweede keer n skoon kaskar!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: klomp bangat webwheelers
Daai kan werk... dan maak ons sommer gou gou al die plekke vol.Engel wrote:vat ook elke keer n blikkie mud spray saam en n emmer om te was! een vuilkar en die tweede keer n skoon kaskar!
Dit gaan lekker wees manne... bring daai fighting machines van julle.
To God be the glory
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: klomp bangat webwheelers
hahaha, spoeg ek my koffie oor my keyboard uit!CasKru wrote:Engel wrote:. bring daai fighting machines van julle.
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: klomp bangat webwheelers
Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll:Engel wrote:Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand nie :x
Derdens will ek ry nie speel nie as 'n standard ding daar kan ry mors jy my tyd.
Ek sal by die kerk kermus gaan tou trek en geblindoek rond loop dan kry die kerk ook hulle geltjie.
As jy nou ophou praat en na 'n regte event toe kom bring jou geweer die Datsun en ek bring myne dan ry ons praat help niks kom wys.
Geniet die dag muskien kom kyk ek as ek klaar met al my draai kry.
Sterkte an die Hilux mane
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: klomp bangat webwheelers
hulle het dit nodigPype wrote:Ishe ja ja Herman waar was jy Saterdag :roll: :roll: :roll: Training, het jou geseEngel wrote:Pype is so bang hy het heel ontrek! Al die goed sal jy met n standaard voertuig kan ry!
Tweedens wou jy nie he ek moes ry nie :!: Nou dat daar te min manne is kan ek ry Ek is nie second hand nie :xnooit dit gese nie!
Derdens will ek ry nie speel nie as 'n standard ding daar kan ry mors jy my tyd. jy moet n toyota modify om erens te kom!
Ek sal by die kerk kermus gaan tou trek en geblindoek rond loop dan kry die kerk ook hulle geltjie. jy moet jou 10de n 20ste maak
As jy nou ophou praat en na 'n regte event toe kom bring jou geweer die Datsun en ek bring myne dan ry ons praat help niks kom wys. my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ens
Geniet die dag muskien kom kyk ek as ek klaar met al my draai kry. maak so
Sterkte an die Hilux mane
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: klomp bangat webwheelers
ons is gatvol om datsuns en landrovers te recover
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!!
sorry manne
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!!
sorry manne
SKRIK NIKS
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: klomp bangat webwheelers
Training, het jou gese En laas jaar :?
nooit dit gese nie! Ja ja :roll:
jy moet n toyota modify om erens te kom! Dutsun cup ek sal nie veel meer se nie.
my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ensDit hoekom jou Datsun sukkel en jy nooit regte events by woon nie. My Toyota kan ook Kaap toe ry ek sleep hom omdat my ander een al my kamp goed op het. Ek is goed maar twee bakkie die sell tyd ry nog nie so goed nie
maak so Sal probeer 8 )
hulle het dit nodig Dis jou opienie
Ek is verby standaard ry been there done that got the T-shirt
nooit dit gese nie! Ja ja :roll:
jy moet n toyota modify om erens te kom! Dutsun cup ek sal nie veel meer se nie.
my datsun is standaard en ry kaap toe. joune moet jy sleep, dubbelmoffieknoppies ens ensDit hoekom jou Datsun sukkel en jy nooit regte events by woon nie. My Toyota kan ook Kaap toe ry ek sleep hom omdat my ander een al my kamp goed op het. Ek is goed maar twee bakkie die sell tyd ry nog nie so goed nie
maak so Sal probeer 8 )
hulle het dit nodig Dis jou opienie
Ek is verby standaard ry been there done that got the T-shirt
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: klomp bangat webwheelers
kom wys ons jy skrik landies en datsuns!!SKRIK NIKS wrote:ons is gatvol om datsuns en landrovers te recover
as ons ry dan ry ons hard,nie met blind doeke nie!!
sorry manne
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: klomp bangat webwheelers
Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
Know what you don't know.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: klomp bangat webwheelers
so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: klomp bangat webwheelers
Heinrich gaan bullie daai DasbinEngel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: klomp bangat webwheelers
hys bang...ek weet sommer
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: klomp bangat webwheelers
Hoekom smaak dit my Herman praat julle bang?! :wth: :wth:
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: klomp bangat webwheelers
Herman as jy met daai ding in die kaap aan kom sal jy 'n Chiropracter nodig he om jou weer reguit te kry!!!Engel wrote:my datsun is standaard en ry kaap toe.
As daai Datsuns so goed was, hoekom is daar omtrent glad nie meer een oor wat byna vrot geroes is of se enjin kapoet is nie??? Laat mens wonder, :wth: :wth: ek meen daai dustbun kan nie eers die Panelbeater uit idle soos Cassie se Hilux nie???
Ek wonder net of daai Datsun dit wel sal oorleef in die Skedelkus en Kaokoveld??? Seker nie, hy sal oproes voor hy daar kom!!!
Ek dink net dat so challenge is goed en grand, maar as die natuur jou lewe moeilik maak in natuurlike bergagtige terrein, sal die werklike legende homself weereens bewys as die voertuig van Keuse.
"n Toyota 4x4 omdat hy daar kan uit en weer in om die ander te gaan help.
Hoekom het Nissan nooit die Lesotho Hoogland skema gesponsor met voertuie nie? Was jy al in Lesotho?? Die nissan le op hope stukkend, maar die Toyota leef. Gaan kyk waar het hulle gery met SFA Hilux'e. Gaan try daai roetes met jou Datsun in standaard vorm soos wat die Hiluxe was. Jy sal nie eers van die pad af kan kom nie, en onthou die Sfa's het die Lockers gehad wat Toyota gesponsor het nie. Dit was in 1993 Wat hulle die Projek gesponser het.
Ek wil nie lelik wees nie, maar vergelyk appels met appels!!!! Land rovers en Datsuns moet nog hulle bewys in plekke soos Lesotho en ander ver afgelee gebiede.
As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: klomp bangat webwheelers
Ek het jou gewaarsku maar nee... jy wou mos daai datsun met tou in die hand uit die modder probeer sleep. Pleks jy eerder jou bakkie gebruik hetJohanM wrote:As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: klomp bangat webwheelers
Pype, ek weet wanneer iemand uit my probeer geld maak..... Om my 'n bangat (verkeerd gespel) te noem gaan ook nie my beursie oopmaak nie. 8 )Pype wrote:Heinrich gaan bullie daai DasbinEngel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
Know what you don't know.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: klomp bangat webwheelers
Ek het nie gedink die Datsun sal vas sit nie, ek was dan met die Volvo deur die kleine water plas..... so toe dink ek maar ek ek sal gou hand bysit, maar daai ding was tot op sy aste......CasKru wrote:Ek het jou gewaarsku maar nee... jy wou mos daai datsun met tou in die hand uit die modder probeer sleep. Pleks jy eerder jou bakkie gebruik hetJohanM wrote:As ek kon loop het ek met my SFA gekom, maar ek moet nou 6 weke in die bed le en herstel na so bietjie moeilikheid..... :wth:
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: klomp bangat webwheelers
Toe nou nie :? :? Hierdie gaan nie oor geld maak nie. Herman kry nie 'n sent vir die werk en die reelings wat hy hier tref nie. Dit gaan om so bietjie gees onder die manne te skep en die ouens uit hulle kantoor stoele te kry en in hul 4x4 se driver seats.Traveler wrote:Pype, ek weet wanneer iemand uit my probeer geld maak..... Om my 'n bangat (verkeerd gespel) te noem gaan ook nie my beursie oopmaak nie. 8 )Pype wrote:Heinrich gaan bullie daai DasbinEngel wrote:so kom jy dan?Traveler wrote:Jy bedoel sekerlik bakgat, kan nie bangat weet wees nie. Want bangat en banggat is verskillend. Bangat was sekerlik die ou op skool wat met sy ligte aan slaap en 'n datsun bestuur??
Manne kom speel saam. Dit gaan oor die fun en oor niks anders nie. Is julle regtig so bang dat julle nie daai datsun wil aanvat nie?
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: klomp bangat webwheelers
As dit dan so is dat elke sent gaan vir toegangsgelde, dan vra ek om verskoning.
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: klomp bangat webwheelers
Die toegangs gelde is basies die venue sin. Daai het niks met Herman uit te waai nie. Dit is 'n lekker venue met lekker braai geriewe etc waar die family kan kuier etc. Ek dink hy vra wel 'n paar rand (kan nou nie onthou hoeveel nie) om banner tape, droppers etc etc aan te skaf om die roete uit te merk. En sou daar dalk R10 oor bly is ek seker daarvan niemand sal omgee as hy vir homself 'n coke koop nie.Traveler wrote:As dit dan so is dat elke sent gaan vir toegangsgelde, dan vra ek om verskoning.
To God be the glory
- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: klomp bangat webwheelers
Sou baie graag wou gaan, maar ek sou vir die ander span moes ry - my skills is glad nie goed genoeg vir kompetisie nie...
Ek sal maar nog bietjie op die Internet lees oor hoe om te ry
Mufasa is in elk geval nog in die hospitaal. Ek sukkel om 'n side shaft in die hande te kry.
Ek sal maar nog bietjie op die Internet lees oor hoe om te ry
Mufasa is in elk geval nog in die hospitaal. Ek sukkel om 'n side shaft in die hande te kry.