HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
have you guys seen this????
Someone is challenging us !!!!
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=51814
Someone is challenging us !!!!
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=51814
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Cas en die manne, maak daai engelkie skaam kry asb
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
ek het mos nou al lankal established dat n hilux of croozer nie saam n Datsun kan ry nie!!
Die dag gaan kwaai fun wees, ek en cassie sal judges wees en julle moet agter die keyboards uitklim en julle staal kom wys. Niemand sal n voertuig seermaak nie en soek verkieslik standaard voertuie. Dit gaan kwaai pret wees. Gaan sit jou naam op en kom. of jy is aan die wenners kant of hier. jy kan ook met jou hilux daai kant opskryf as jy wil wen Dit is n dewild outing met klomp tegniese en offroad challenges [wiele ruil, debead en rebead, blindfold driving etc. so wie is in? johan? Mud dog? OOOOOOOOMS??

For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Daai is reg... ek is seker daarvan ons gaan hom 'n ding of twee wys ... nê Pype....Niel wrote:Cas en die manne, maak daai engelkie skaam kry asb
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Dis bietjie te ver vir my om te ry die kant af, Herman ... anderste sou ek beslis daar gewees het.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
pupe se pens is te groot, hy sal nooit dit regkry om daai taaier in 1 minuut te strip nie!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Bliksem!!!! Die ouens se timing suig! Dis die Stormers-Bulls game op Nuweland daai naweek, en ek het 'n standing 2 jaarlikse commitment vir daai game, anders het ek ge-volunteer vir die minder "tegniese" aspekte. Sal hard skree van daar af vir die 'Lux'ers.
Wie is in ons span?
Wie is in ons span?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Gaan jy ry Cassie? Herman, gaan jy ry? Ek is lankal lus vir daai dustbin van jou!
Sit my naam op daai lys. Ek weet hoe om my Hilux se kort stokkie na 4L te skuif
Sit my naam op daai lys. Ek weet hoe om my Hilux se kort stokkie na 4L te skuif
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Nou maar dan is dit reg so
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
web wheelers????
ek dink ons moet 'n paar sideshafts om iemand se nekke gaan draai.....
ek is voorlopig in !!
ek dink ons moet 'n paar sideshafts om iemand se nekke gaan draai.....
ek is voorlopig in !!
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Riaan, ek gaan marshall, ek het mos nou al lankal gesien n hilux kannie saam die datsun ry nie, ek wil julle ook n kans gee! Ek sien dis n klomp landies wat julle gat gaan laat sien :wth:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Die enigste gat wat die hiluxe gaan sien is die gat waardeer hulle die landies sal moet sleep....hou ons naam hoog!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Ja, dis seker makliker om te marshall as om na die tyd verskonings te moet uitdinkEngel wrote:Riaan, ek gaan marshall, ek het mos nou al lankal gesien n hilux kannie saam die datsun ry nie, ek wil julle ook n kans gee! Ek sien dis n klomp landies wat julle gat gaan laat sien :wth:
Ons hoef net op te daag, dan wen ons, want die landies het probably al klaar begin breek....
- DustySFA
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Jan 05, 2010 9:35 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C
- Real Name: Clayton
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Seeing as i am new to this forum and got my Hilux this week, i will be on the supporters side!!
Who is arranging the support tent/gazebo/beverage managers...etc...
count me in to support!
PM me for details, De Wildt is 40min from my house!
I think we should arrange T-shirts!
Who is arranging the support tent/gazebo/beverage managers...etc...
count me in to support!
PM me for details, De Wildt is 40min from my house!
I think we should arrange T-shirts!
Clayton
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
oom rook oom........hoennermis of wat?ToyX4 wrote:Ja, dis seker makliker om te marshall as om na die tyd verskonings te moet uitdinkEngel wrote:Riaan, ek gaan marshall, ek het mos nou al lankal gesien n hilux kannie saam die datsun ry nie, ek wil julle ook n kans gee! Ek sien dis n klomp landies wat julle gat gaan laat sien :wth:
Ons hoef net op te daag, dan wen ons, want die landies het probably al klaar begin breek....
as ek julle is sal ek nie so seker van my saak wees nie!!!! :wth:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
-
- High Range 4WD
- Posts: 76
- Joined: Wed Oct 21, 2009 12:24 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 1990 SFA Hilux
- Real Name: Johan
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Die ouens is nogal uitgeslape om die datum te kies. :!:Bliksem!!!! Die ouens se timing suig! Dis die Stormers-Bulls game op Nuweland daai naweek, en ek het 'n standing 2 jaarlikse commitment vir daai game, anders het ek ge-volunteer vir die minder "tegniese" aspekte. Sal hard skree van daar af vir die 'Lux'ers.
Lux manne - gee hulle gas soos die Bulle die Stormers gaan gas gee op dieselfde dag!
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Die manne se rugby-sieninge (en provinsiale lojaliteite) is soms meer interessant as dit wat ons op die "kassie" aanskou! :wth:
- DustySFA
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Jan 05, 2010 9:35 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C
- Real Name: Clayton
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
whats the latest on this?
is this event still happening?
is this event still happening?
Clayton
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
- sir shrek
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 330
- Joined: Wed Aug 05, 2009 11:52 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: '09 Hilux D/C 4.0 V6 AKA 'BULLET' Hilux D/C 7M-GE aka SIR SHREK(SOLD) Jetta MK5 2.0TFSI
- Real Name: Claude
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
any news anybody on this event. will be fun to see the hilux kick some dustbin ass, as allways.
3" suspension lift 31" bfg muds dual fuel tanks custom bushbar 7M-GE
Rear Diff Lock Custom made snorkel
UGLY LIKE SHREK,STRONG LIKE RUSSIA
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Engel ek sal ongelukag nie die dag daar wees nie ek gaan regtag ry as ek will boere sport doen sal ek dit by die kerk se kermus gaan doen dan kry die kerk ook darum 'n geldjie.
Cassie en die manne wat gaan ry maak ons trots en boelie daai community manne
Trug na Engel as jy nou die dag die kahoonas het om dit te waag om weg van Cloorkop of De Wild te beweeg laat my weet dan kom ry jy my 1983 Hilux laat ek kos op 'n Rebel evet.
Ek trippel dare jou

If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Pype wrote:Engel ek sal ongelukag nie die dag daar wees nie ek gaan regtag ry as ek will boere sport doen sal ek dit by die kerk se kermus gaan doen dan kry die kerk ook darum 'n geldjie.
Cassie en die manne wat gaan ry maak ons trots en boelie daai community manne
Trug na Engel as jy nou die dag die kahoonas het om dit te waag om weg van Cloorkop of De Wild te beweeg laat my weet dan kom ry jy my 1983 Hilux laat ek kos op 'n Rebel evet.
Ek trippel dare jou
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Laat weet my net as Engel n rebel event doen, ek wil sien hoe kots hy en sy dastbin so tussen hulle trane deur
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
ToyX4 wrote:Laat weet my net as Engel n rebel event doen, ek wil sien hoe kots hy en sy dastbin so tussen hulle trane deur
Sal seker nogal werk wees om dit na die tyd skoon te maak, en die gat in die seat te fix.
Know what you don't know.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Daai safari se kajuit is juis so klein....Traveler wrote:ToyX4 wrote:Laat weet my net as Engel n rebel event doen, ek wil sien hoe kots hy en sy dastbin so tussen hulle trane deur
Sal seker nogal werk wees om dit na die tyd skoon te maak, en die gat in die seat te fix.
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: HAVE YOU GUYS SEEN THIS ?????
Wat kan werk is BP & Lion.
dan is die beste raad om hom skoon te maak met 5liter se petrol en 'n pakkie vuurhoutjies.
dan is die beste raad om hom skoon te maak met 5liter se petrol en 'n pakkie vuurhoutjies.
Know what you don't know.