Mud terrains (Tyres again)

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Mud terrains (Tyres again)

Post by Shamrock »

I am currently working very long shifts during the whole February, and will only be able to go to town in about 2 weeks :thumbdown: , so I'm asking you guys.
I'm looking at getting MT's :thumbup: and was wondering if anyone knows what the Dueller MT costs?
Also if you know about any ather reliable and affordable MT's please let me know.

I'm using 265/75/15 tyres :?:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by CasKru »

I have Maxxi Bighorn Mud Terrains on and will never fit anything else again except them. Blom here on the forum used to have Cooper STT Muds and changed to Maxxis and swears he will never go back... ne blomma
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by OOOOMS »

Dueller MT costs?
Ek het van die goed op maar 16' so kan jou nie help met prys nie.

Een ding is vir seker.....ek sal hulle nie weer koop nie. Loer maar deur my vorige posts :thumbup:
User avatar
COREFLY
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Sat Nov 07, 2009 5:04 pm
Town: BLOEMFONTEIN
Vehicle: 2200 4X4 DC
Real Name: MITCH HENDRY
Club VHF Licence: X 59

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by COREFLY »

All the tyre prices have gone up, I have khumos MT on,very nice offroad tyre,but my choice will always be BF MT,in BFN we had a stock problem,else they will be on,I had a set on my Ranger and very nice tyre,the deuler is a softer tyre than BF,and the BF MT had better road handeling than Khumos,but the Khumos are a bit cheeper than BF a bit confusing but spend that exta cash and go for BF MUDS
But thats my choice
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Shamrock »

Cassie,
Wie verkoop die Maxxi Bighorns?
Het jy dalk 'n idee wat hulle nou kos?
User avatar
Vissie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Thu Jan 22, 2009 5:08 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Fortuner V6 4x4
Real Name: Hennie

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Vissie »

Ek het myne gekry deur Engel [ forum naam ] maar ek weet Nelspruit 4x4 Megaworld gaan hulle nou aan hou..weet nie van die ander nie.
LaeVeld 4x4 Klub
User avatar
Vissie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 98
Joined: Thu Jan 22, 2009 5:08 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Fortuner V6 4x4
Real Name: Hennie

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Vissie »

Maar my opinie is om maar eerder Deulers op te sit.Ek is baie gelukkig met grip, maar jy boet baie in daar voor soos; kilo's per band;my big horns begin [ peel ] langs die kant a.g.v bande op 1,5 af blaas op rowwe terein en pad geraas.indien jou bakkie net is vir 4x4 yes goeie koop.Maar vir alles in een...sal ek se Deulers...Ek het al 30,000 op myne gesit.
LaeVeld 4x4 Klub
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by CasKru »

Shamrock wrote:Cassie,
Wie verkoop die Maxxi Bighorns?
Het jy dalk 'n idee wat hulle nou kos?
Ek het gekoop toe dit net in die land in gekom het en toe was dit R1050 vir 'n 31X10.5x15. Ek dink hulle drek nou so by R1350.

Onthou net Muds loop baie vinniger af as AT's.

Het die info op die community forum gekry:
-Maxxis Bighorns @ R1500incl.Contact jacobr@autoquip.co.za In stock
-Try CRD in Alberton Phone Fanie @ 0832541470
To God be the glory
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Spartan »

COREFLY wrote:in BFN we had a stock problem
:o: Nou wat het jy gedink, dis dan in die Vrystaat :twisted: Dit is so plat daar dat jy volgende week se kuiermense sien aankom nog voor hulle weet hulle gaan ry. Ek weet was in bloem in die army :lol:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Shamrock »

Okay, ek het vandag so 'n paar ure vir myself gehad (weg van die werk af) en gaan tyre pryse uitvind.

Nou het ek help nodig om te kies, ek kry BFG MT KM2, Mixxis Bighorn en Cooper STT's (31x10.5x15) almal vir omtrent dieselfde prys en kan nou nie belsuit nie! :problem:
Help asseblief! :oops:
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Spartan »

As ek kan raad gee gaan vir die Coopers mhop
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by ToyX4 »

Binne 3 post gaan jy drie verskillenda aanbevelings kry.

Spartan se, Coopers, ek se BFG, en Cassie gan se Maxxis. Blom gaan se bly ver weg van Coopers af, en so kan dit aangaan.

Ek sou die BFG gekoop het. Maar al 3 is top klas bande, en ek glo nie jy kan regtig verkeerd gaan met enige van die 3 nie.
Die BFG gaan heel waarskynlik die meeste kilos gee, maar dis relatief, want waar jy met die BFG dalk 100 000km gaan kry,sal jy met die ander 90 000 km kry. Maar ek raai nou sommer.
Die Maxxis is die sagste van die lot, so sal moontlik die minste kilo's gee, maar dalk beter padhouvermoe op nat pad.
Maar enig Muddie is maar power op nat pad, en mens moet maar bestuurstyl daarvolgens aanpas.


Ek dink wat die 3 bande aanbetref, kan jy maar koop waarvan jy hou, die een wat jou hart se.

Ek se nogsteeds die BFG

o ja, die BFG het 3 ply sidewall, maar ek dink die ander het ook so, dis ook nie n faktor nie.

Dis my 2c, plus 35% elke jaar vir die volgende 3 jaar.
ImageImage
Image
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Spartan »

ToyX4 wrote:al 3 is top klas bande, en ek glo nie jy kan regtig verkeerd gaan met enige van die 3 nie.
Baie waar :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by CasKru »

Al die mense wat ek al tee gekom het wat van enige ander band na Maxxi's toe gaan sê almal sal nooit weer 'n ander brand koop nie. Wat Riaan sê is waar van muds as dit kom by nat pad of dit is die norm maar omdat die Maxxis sulke sagte bande is, het hulle verbasende goeie grip op nat pad. In teen deel dink ek hulle het beter grip as party AT's.

PS: Ek kan vir jou Maxxis Big Horns kry teen R1500 'n band.
To God be the glory
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Hannes.S »

Ek het van Cooper ST's na Maxxis Bighorns toe gegaan.
Kan glad nie kla oor hulle nie en kan hulle met trots aan beveel :thumbup:
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Shamrock »

Dankie Cassie, maar ek kry hulle vir R1350 asook die BFG mt's. Die Cooper STT kry ek vir R1375.

Sal maar kyk wat gebeur vrydag, darem is nie een van hulle 'n slegte tyre nie.
Watse probleme het Blom gekry met die Coopers?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by CasKru »

Shamrock wrote:Dankie Cassie, maar ek kry hulle vir R1350 asook die BFG mt's. Die Cooper STT kry ek vir R1375.

Sal maar kyk wat gebeur vrydag, darem is nie een van hulle 'n slegte tyre nie.
Watse probleme het Blom gekry met die Coopers?
Coopers is geneig om chunks rubber af te gooi op klip / rotse.
To God be the glory
User avatar
maniebrandweer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 97
Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
Town: Centurion
Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
Real Name: Manie

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by maniebrandweer »

Kyk maar wat algemeen gebruik word, en jy sien net een naam BFG!
"ALPHA-MALE"
Image
"LEGEND I am your FATHER"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by CasKru »

23012010463.jpg
nuff said
To God be the glory
User avatar
Big D
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 506
Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
Town: Pretoria
Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
Real Name: Deon

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by Big D »

Cassie, dit is presies hoekom ek gegaan het vir die goedkoopste band. Of dit nou bridgestone, bf, cooper, maxxis is.

As jy muds op sit kry jy n band wat raas en nie hou van hoe spoed nie. Hulle is almal swak is die reen. So koop die goedkoopste een. Jy GAAN hulle chip en cut as jy off road ry en hulle gaan vinnig afloop.

Deon
'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
ImageImage

"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Mud terrains (Tyres again)

Post by CasKru »

Big D wrote:Cassie, dit is presies hoekom ek gegaan het vir die goedkoopste band. Of dit nou bridgestone, bf, cooper, maxxis is.

As jy muds op sit kry jy n band wat raas en nie hou van hoe spoed nie. Hulle is almal swak is die reen. So koop die goedkoopste een. Jy GAAN hulle chip en cut as jy off road ry en hulle gaan vinnig afloop.

Deon
Stem... maar....... dit is hoekom ek van die Maxxis hou. Hulle is relatief goedkoop en sover my kennis strek het hulle van die beter padhou vermoe op 'n nat pad
To God be the glory
Post Reply

Return to “The Workshop”