Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Marty »

1) Ek moet maar 'n 2de battry kry. My 105AMP het dit net net gemaak :lol:
2) Spotlights moet ek maar op laat sit, 4x4 ry in die aand is net nie so veel pret nie. (Ek het met my 3000000 Candlepower Portable Spotlight by die venster uit gehang) <- Glo my jou arm raak moeg. :lol:
3) Longrange fuel tank, Enough said.
4) Double check jou spelling op die gps :evil: kan jou 200km spaar. (Itala vs Ithala) *sigh*
Sal nog 'n report skryf later oor ItHala
One Africa, One Hilux needed :)
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Family_Dog »

4) Double check jou spelling op die gps :evil: kan jou 200km spaar. (Itala vs Ithala) *sigh*

Marty, you can be glad your GPS never took you to ITALA in the Eastern Cape... that is a 2348km return trip to ITHALA! ;)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
2.8 d/cab SFA
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1407
Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
Town: Boksburg
Vehicle: Yamaha R1
Real Name: John
Location: Boksburg

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by 2.8 d/cab SFA »

1)lekker met familie to kuier, maar nie langer as a week nie
2)te veel rooi wyn is lekker, tot jy wakker woord, veral as jy baie vleis eet
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
ImageImage
DOELLOOS

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by DOELLOOS »

Dat dit is wanneer jou Hilux op sy mooiste lyk/word...

en jou vrou begin knor omdat jou V8 meer aandag as sy kry...

:crazy:
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Marty »

Eric, ek het al daardie pad een keer gery 3 jaar gelede. Pad het baie die selfde gelyk.
Ek is seker ek sy 'n klein probleem gekry het wanneer ek al 1 000 km gery het wanneer ek net 550 moes.
Of in my case, 850 Arg!!! Daardie turbo het darm overtime gewerk toe ek dit agter gekom het.

John, rooi wyn is altyd lekker *grinz*

Ewald, ek droom maar net van 'n V8. Maar tot ek eendag miskien een kan kry sal ek maar die rooi wyn drink. :lol:
One Africa, One Hilux needed :)
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Gertc »

V8 Interceptor wrote:Dat dit is wanneer jou Hilux op sy mooiste lyk/word...

en jou vrou begin knor omdat jou V8 meer aandag as sy kry...

:crazy:
`n Hilux is beter as `n vrou :shock:
`n Hilux gee nie om as jy laat by die huis kom nie.
`n Hilux gee nie om as jy met bewondering na `n ander Hilux kyk nie.
`n Hilux gee nie om as jy meer tyd saam met vriende spandeur nie.
`n Hilux gee nie om as jy `n ander Hilux toets bestuur nie. :silent:
`n Hilux wil nie he jy moet 5 minute sit en gesels as jy haar klaar gery het nie. :thumbup:


Ps. as my vrou die post lees slaap my hilux warm vanaand! :o:
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Marty »

Gert, jy is baie braaf. Ek neem aan jou vrou is nie deel van die hilux forum nie :lol:
One Africa, One Hilux needed :)
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by legend35 »

Ek het geleer dat die vakansie lankgenoeg is maar die geld te min is.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Bosfebok »

Met 'n nuweling in die familie, met reflux, het ek geleer dat jy kan terug gaan werk toe om in te haal op die verlore slaap... :?
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol: :lol: this is really funny guys :!: :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Bushwacker »

Gertc wrote: `n Hilux wil nie he jy moet 5 minute sit en gesels as jy haar klaar gery het nie. :thumbup:
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by CasKru »

Ek het geleer dat petrol nie goeie oogdruppels uit maak nie
To God be the glory
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Marty »

CasKru wrote:Ek het geleer dat petrol nie goeie oogdruppels uit maak nie
Cassie, sekere dinge moet 'n mens op die harde manier leer. Volgende keer, laat weet maar jy kan my bril leen as jy onder die hilux wil inklim ;)
One Africa, One Hilux needed :)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

Ek het geleer dat petrol nie goeie oogdruppels uit maak nie
Volgende keer, laat weet maar jy kan my bril leen as jy onder die hilux wil inklim ;)
Marty, eintlik wou hy dit snuif :lol: :lol: :lol:
DOELLOOS

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by DOELLOOS »

Bennie het geleer dat hy Cassie se posts moet lees, want hy het nie gister sy safety goggles opgesit nie, en moes na die ER 24 gaan om ystervylsels uit sy een oog te laat haal...

:silent:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

Dis nie lekker nie!!!! Dit het al ook met my gebeur.......en toe moan die oogarts met my vir 30 min! Sallie weer nie :lol:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Mud Dog »

:lol: :lol:
Been there, done that too ..... can do some serious damage though, you gotta be careful guys! Hope you're OK Ben! :thumbup: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
HiluxJunkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
Real Name: Simon
Club VHF Licence: N15

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by HiluxJunkie »

Om eers die badkamer klaar te teel voordat jy durf om die Hilux te gaan politoer gee. Ma verstaan nie dat dit vir ontspanning gedoen word en nie werk is nie. :roll:
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
ImageImageImageImageImage
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Marty »

Wat ek nog leer is jy lag maar uit ander mense se voute, al weet jy dit was seker nie so snaaks op daardie oomlik nie.
Wat ek nog geleer het, is om saam met jou vrou wat swanger is en om na 'n 19 maande kind te kyk hou jou besig.
*dink weer aan rooi wyn, of was dit drink ;)*

Volgende keer gaan 'n baby sitter saam in dit vorm van 'n ouma/oupa.
One Africa, One Hilux needed :)
User avatar
LoneRanger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 244
Joined: Wed Oct 28, 2009 9:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 95 Hilux 2.2 4y double Cab 4x4
Real Name: Barry
Location: Kraaifontein, Western Cape

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by LoneRanger »

Too many family in a 2 bedroom vakansie huis (thats 2 rooms a kitchen and a braai room - 2 dbl beds in 1 room a dbl and a singel in the other and 3 air matresses in the braai room) - never again :shock:
My Toys - and freedom
Image
Old man emu suspension,snorkel,PowerFlow exhaust and branch,burnco bumpers front and back, burnco aluminium canopy,awning, 31" Bridgestone A/T,dual battery system, long range fuel tank and water tank and rear lockers.
1100cc Honda Blackbird 2002
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Family_Dog »

Barry, bet you wish you had a bath room... ;)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

Nou nie op my laaste vakansie nie, maar het een keer saam met mense gery, in een kar! NOOIT WEER NIE!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Thabogrobler »

Twee wiele loop nie heeltemal waar vier wiele loop nie - al vertel daai verkooopsman 'n 4x2 met 'n diff lock loop waar 'n 4x4 loop....maar dit weet ons almal mos laaaaaaaankal!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Marty »

'n verkoops man wat se 'n 4x2 met 'n diff loop waar 'n 4x4 is dood reg. Almal ry op teer een of ander tyd.
Wat hy nie gese het nie is wanneer jy dit bos in ry sal die 4x2 saam ry tot by die bos, daarna is dit die recover Cavia porcellus aka "guinea pig" :lol:

ps ek het guinea pig ge-google om die spelling te double check. hints die woord "Cavia porcellus" ;)
One Africa, One Hilux needed :)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

Te min kole vir 'n braai is 'n bogger-op!

'n nat gereënde mattras, maak ma nogal lekker moerig! :wink:
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by 0000DS »

Die mooiste pad is nie noodwendig die korste en reguitste pad nie.
Attachments
Epupa Fall Van Zyl & Marien Fluss 027 (Small).JPG
Image
chopper

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by chopper »

Mark, dit kom voor of jy heelwat het om voor op te maak - eers die "geleende" pienk pakkie en toe die matras?! :lol: :clap:
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by 0000DS »

chopper wrote:Mark, dit kom voor of jy heelwat het om voor op te maak - eers die "geleende" pienk pakkie en toe die matras?! :lol: :clap:
Net om die "pienk pakkie" issue reg te stel. Dit was ek in die foto, OOOOMS het die foto geneem. Die nat matras is 'n ander storie............ :lol: :lol: :lol:
Image
chopper

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by chopper »

Thanx Danelle!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Thabogrobler »

0000DS wrote:
chopper wrote:Mark, dit kom voor of jy heelwat het om voor op te maak - eers die "geleende" pienk pakkie en toe die matras?! :lol: :clap:
Net om die "pienk pakkie" issue reg te stel. Dit was ek in die foto, OOOOMS het die foto geneem. Die nat matras is 'n ander storie............ :lol: :lol: :lol:
Jy sal maar moet vertel!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

Kyk mooi.....lyk my julle het brille nodig!!!!
Attachments
Namibia South 2009 353 (Small).JPG
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by CasKru »

0000DS wrote:
chopper wrote:Mark, dit kom voor of jy heelwat het om voor op te maak - eers die "geleende" pienk pakkie en toe die matras?! :lol: :clap:
Net om die "pienk pakkie" issue reg te stel. Dit was ek in die foto, OOOOMS het die foto geneem. Die nat matras is 'n ander storie............ :lol: :lol: :lol:
Thanks Danelle... ek het begin dog ek het 'n foto of iets gemis want ek het nerens vir Mark in 'n pink pakkie gesien nie (wel in pienk spandex :twisted: :twisted: )
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol:
(wel in pienk spandex )
Nou toe, dit sal nogal cool lyk in die woestyn, geen wonder die gecko's hadloop weg as mens nader kom :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by CasKru »

OOOOMS wrote::lol: :lol: :lol:
(wel in pienk spandex )
Nou toe, dit sal nogal cool lyk in die woestyn, geen wonder die gecko's hadloop weg as mens nader kom :lol:
Ek weet nie of dit gaan "cool" lyk nie..... maar as jy so dink.....
Image
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol: foei tog, dit lyk darm scary! Sal dit onthou :lol: :lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by CasKru »

OOOOMS wrote::lol: :lol: :lol: foei tog, dit lyk darm scary! Sal dit onthou :lol: :lol: :lol:
With a physique like that he must be working out......... the sooner the better.
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

If the map and GPS says there is a fuel, does not alway mean thay have fuel petrol and diesel in stock!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Mud Dog »

CasKru wrote:
0000DS wrote:
chopper wrote:Mark, dit kom voor of jy heelwat het om voor op te maak - eers die "geleende" pienk pakkie en toe die matras?! :lol: :clap:
Net om die "pienk pakkie" issue reg te stel. Dit was ek in die foto, OOOOMS het die foto geneem. Die nat matras is 'n ander storie............ :lol: :lol: :lol:
Thanks Danelle... ek het begin dog ek het 'n foto of iets gemis want ek het nerens vir Mark in 'n pink pakkie gesien nie(wel in pienk spandex :twisted: :twisted: )
Cassie, go look here, 1st pic, and tell me if you think that's Mark or Danelle (even the child is laughing and pointing :D: )

viewtopic.php?f=14&t=9802

Then by Mark's own admission ......? (from the same thread)
Quote:
Maar vertel ons nou bietjie meer van daai pienk/lilac speelpakkie wat jy aangehad het op daai eerste foto wat jy gestuur het...


As jy koud kry kry ky koud, wat kan ek sè.....he,he,he!
Looks like you're trying nto 'cover up' for him, Danelle! :D: ..... although he looks more than covered in that pic! :lol: :lol:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol: Gelukkig is ek nog nie so blond / grys nie! :lol: :lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by CasKru »

Andy... ek dink jou brille is vuil. Hier is die prentjie bietjie groter gemaak...
Danelle.JPG
Danelle.JPG (15.79 KiB) Viewed 3634 times
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol: tx Cassie!

....en ek dra ook nie slippers nie :lol: :lol: :lol:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by CasKru »

Van daai foto kan ek dit nou nie sien nie want sy lyk amper kaal voet of het baie lig kleurig crocs of iets aan
To God be the glory
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

Crocks ja, sommer DKW al dag en nag :thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Mud Dog »

OOOOMS wrote::lol: :lol: :lol: Gelukkig is ek nog nie so blond / grys nie! :lol: :lol: :lol:
Spot maar net met julle .... die persoon het mos kort hare (Danelle) terwyl Mark bles geskeer is. :D: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by OOOOMS »

terwyl Mark bles geskeer is.:wink:
Lankal opgehou skeer, die hare wil nou nie meer groei nie :lol: :lol: :lol:
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Bosfebok »

:lol: :lol: :lol:

Mark, ons sou fine gewees het daarmee as dit jy was. Ek meen, cross-dressing indie woestyn is mos 'n allerdaagse ding :thumbup:, en ons praat nie uit oor ons palle se geheimpies nie... :lol:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
Hannes.S
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 279
Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
Town: 11
Vehicle: 111
Real Name: Hannes

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Hannes.S »

Ek het die vakansie geleer dat nuwe landrovers se bumpers almal 20 cm laar gemaak word, sodat die kinders ook kan help stoot. :D:
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Suidwes1 »

Niks geleer nie, te dom daarvoor, of is ek, vrou se so?

Ha ha

Ja ons almal leer iets.
Myne, vat net die nodige saam en los alles by die huis wat ma wil saam vat, soos boeke, 600 CDs, haardroer, 700 hoede, 900 pare skoene. Ek weet nie vir wat nie. Glo elke kleur wat by elke uitrusting pas.
Nonses man, ons manne moet ons voet neersit en ons pak wat nodig is
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by JohanM »

Ry stadiger, geniet die hele pad, vat genoeg MP3's saam. Stop en neem alles af wat jy wil, dit is net eenkeer wat dit presies so sal lyk.
Staan op saam met die son en geniet 'n rustige begin vir die dag saam met die voels wat sing en 'n lekker koppie boeretroos in die hand.

As iemand jou pad blok, sit die Hilux in 4WD en ry om hom....... :D: :D: :D:
Kuier saam met die locals, hulle is kleurvol, ryk in kennis van hulle area en het gewoonlik die snaakste stories om te vertel.

Soek die agterpaaie, en verkieslik die wat nie baie gery word nie, daar is die mooiste landskap weg gesteek. Vat genoeg koue drinkgoed en stop onder 'n skadu boom en rus net omdat jy lus is vir dit.
Johan Marais
User avatar
cockroach9999
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 60
Joined: Fri Oct 30, 2009 5:12 pm
Town: False Bay Cape Town
Vehicle: 91 Hilux 2.2 EFI D/C 4x4 - Rustbucket
Real Name: Jason
Location: /\/¯¯¯¯¯\/\

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by cockroach9999 »

When switching of unnecessary plugs in the house for 2 weeks, make really, really, REALLY sure not to turn off the one for the freezer full of meat!
DOELLOOS

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by DOELLOOS »

cockroach9999 wrote:When switching of unnecessary plugs in the house for 2 weeks, make really, really, REALLY sure not to turn off the one for the freezer full of meat!
Instant vegetarian...
User avatar
jvt172
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Fri Dec 11, 2009 8:07 am
Town: East London
Vehicle: Hilux 3.0d4d 4x4
Real Name: Jurgen
Location: east london

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by jvt172 »

Moenie dink die skelms weet nie as jy weg is nie. HULLE WEET DIE F...ERS!!!
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by 0000DS »

cockroach9999 wrote:When switching of unnecessary plugs in the house for 2 weeks, make really, really, REALLY sure not to turn off the one for the freezer full of meat!
Ouch :silent: :silent:
We did that once but the deep freezer wasn't full of meat, it was full of frozen baby chickens. Needless to say our dogs had x-mas very early that year.
Image
User avatar
Senyetse
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 295
Joined: Tue Jan 13, 2009 9:37 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2000 2.7 Hilux Raider DC 4x4, OME, dual battery, Front Runner RR
Real Name: Charles
Location: Krugersdorp

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Senyetse »

Soek die agterpaaie, en verkieslik die wat nie baie gery word nie, daar is die mooiste landskap weg gesteek.
Hoor hoor! Ons het die Desember grondpaaie deur die Overberg en Klein Karoo gery. Dit was nou lekker!

Met die laast vakansie het ons geleer ons vat te veel goed saam. Het dieselfde geleer die vorige vakansie, en die vorige een, en die vorige een...ons leer maar net nie :eh:.
Last edited by Senyetse on Tue Jan 12, 2010 8:06 am, edited 1 time in total.
Are we there yet?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Mud Dog »

One of my crew unplugged the freezer in the garage so he could use the plug point .... forgot to plug the freezer back in afterward. ...... 1½ blesbok and one springbok mo#r toe!
Could'nt get the smell out of the freezer, even after countless washes with detergents, vinegar, Jik ..... threw the freezer out too after a while. :x
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by 0000DS »

Mud Dog wrote:Could'nt get the smell out of the freezer, even after countless washes with detergents, vinegar, Jik ..... threw the freezer out too after a while. :x
Shouldn't have thrown it out. We put ours in the laundry and keep it stocked with washing powder and stasoft (lavender). After a couple of months, the smell goes away and now we have a good storage facility :lol:
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat het jy geleer met jou laste vakansie

Post by Mud Dog »

0000DS wrote:
Mud Dog wrote:Could'nt get the smell out of the freezer, even after countless washes with detergents, vinegar, Jik ..... threw the freezer out too after a while. :x
Shouldn't have thrown it out. We put ours in the laundry and keep it stocked with washing powder and stasoft (lavender). After a couple of months, the smell goes away and now we have a good storage facility :lol:
We even tried to let it 'air' foe a couple of weeks. As soon as it was closed the stench would return .... Gave up on it, figured that somehow the thawed liquids had got into the insulation. :(
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”