Datsun VS Toyota
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Jan sit bietjie daai Caps Lock af man my oore is al seerskrik niks wrote:HY PYPE ,NOU PRAAT JY!!!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;

-
- High Range 4WD
- Posts: 71
- Joined: Fri Dec 19, 2008 2:13 pm
- Town: Brits
- Vehicle: Land Rover
- Real Name: Jakes
Re: Datsun VS Toyota
Ummm.....jammer ouens, maar die Sanis en Terranos kan gaan slaap by Hekpoort. Sani te lank en te min clearance, en die Terrie is nie bekwaam vir Hekpoort as daar modder is nie.....en ons het al 100mm reen gehad in die laaste 2 weke, so die riviertjie loop en die grond is nat.
As jy nognie daai baan gery het nie, stel ek voor jy bly by die huis.
Kan ek een ding voorstel? 'n Round Robin beurt stelsel: dis maklik vir die Toys om die obstacle elke keer eers te probeer en SAT te spin, en dan moet die Datsuns oor julle wheelspin kom ry, daar waar julle gate in die walle gespin het.....soos laaskeer, toe die ou Land Rover Series 3 julle name g*a*t gemaak het. O ja, ek het vergeet van die Suzuki SJ wat ook die Toys moes help uitsleep.
Maak seker die Luxes het BAIE toue en kettings, die Safaris gaan julle OPNEUK.
(No points for guessing what I drive.....)
As jy nognie daai baan gery het nie, stel ek voor jy bly by die huis.
Kan ek een ding voorstel? 'n Round Robin beurt stelsel: dis maklik vir die Toys om die obstacle elke keer eers te probeer en SAT te spin, en dan moet die Datsuns oor julle wheelspin kom ry, daar waar julle gate in die walle gespin het.....soos laaskeer, toe die ou Land Rover Series 3 julle name g*a*t gemaak het. O ja, ek het vergeet van die Suzuki SJ wat ook die Toys moes help uitsleep.
Maak seker die Luxes het BAIE toue en kettings, die Safaris gaan julle OPNEUK.
(No points for guessing what I drive.....)
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
Re: Datsun VS Toyota
ek sit dit aan vir die ouens met die datsuns en land rovers wat nie lekker kan lees nie!!
SKRIK NIKS
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
En jy ry 'n watjakeslouw wrote:Ummm.....jammer ouens, maar die Sanis en Terranos kan gaan slaap by Hekpoort
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
Re: Datsun VS Toyota
en my Papa is sterker as jou pappa, en my fiets is tog sterker as jou fiets......
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
SOLD PAMPOEN.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Datsun VS Toyota
Datsun/Nissan vs. Toyota? NO CONTEST!
Hulle val nie eers in dieselfde klas nie, vergelyk appels met appels asb.!

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Re: Datsun VS Toyota
Soek asb nog Nissan ouens, julle is baie snaaks
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Hulle moet 'n comedy show doen ek dink hulle sal goed vaarOOOOMS wrote:Soek asb nog Nissan ouens, julle is baie snaaks
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Datsun VS Toyota
Hulle bou pypkarre met plastic doppe dan jaag hulle in die "offroad" kampioenskap, dan wil hulle he jy moet 'n "Nissan" koop want hulle is goed! Grapkaste
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Raait
TOP TRUCK CHALLENGE 2009
hou nou op *a* praat en sit die name op
ek bou die baan, rebel rules, Ciska sal die score doen, wenner kan stickers uitdeel, geld vir charrity!!!
mods besluit wie kry dit (aka BENNIE my bra en die geveerde engel gevreetjie met die geroeste datsun)
nie meer as 15 trokke nie (ons wil mos beurt ry dat dinge kan fair wees of hoe)
10 obsticles !!!!!!!
julle gaat swaar kry he he he

Grensvegter van LANDROVIA
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Datsun VS Toyota
hmmm...neem aan jy ry in die Toyota span met jou enjin?????? Jy sal dalk maar vir die Creamsoda moet oortuig om te kom uithelp aan die Nissan kant...siende dat Lady Lucy 'n Nissan enjin inhet.....blom wrote:Raait
TOP TRUCK CHALLENGE 2009
hou nou op tjol praat en sit die name op
ek bou die baan, rebel rules, Ciska sal die score doen, wenner kan stickers uitdeel, geld vir charrity!!!
mods besluit wie kry dit (aka BENNIE my bra en die geveerde engel gevreetjie met die geroeste datsun)
nie meer as 15 trokke nie (ons wil mos beurt ry dat dinge kan fair wees of hoe)
10 obsticles !!!!!!!
julle gaat swaar kry he he he
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: Datsun VS Toyota
kjennirkjies - speel nou mooi en munni beledigend raak nie - Oompie willie weer praat nie
Ek wag nog vir plek en datum - en assik nie self kan daar wees nie sal Lobo maar 'n spaar drywer hê vir die dag. [kuiertyd saam my Dwergie is BAJJA belangriker as om tyottas loef af te steek ...]
... ek hoor in een fliek sê een karakter virriue anner een "wees bang, wees baie bang" ... toe klim hy in 'n Opel en ry weg.

Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Blom ek is daar gee net datum
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Raait
nou Sondag
die naweek van die 12/13
of dalk die 16 de anders kan ek nie help nie !!!
nou Sondag
die naweek van die 12/13
of dalk die 16 de anders kan ek nie help nie !!!
Grensvegter van LANDROVIA
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: Datsun VS Toyota
NOU Sondag klink reg - daarna is ekke inni Bundu-Bosse-Van Afrika saam my Dwergie - en die 14e vlie ons Lagos toe ... tot dieppppppp in 2010 [NA die &^#$@#^& sokker]
ANDERS sommer net GTG by De Wildt, kom groet vir Oompie voor 'k waai...
ANDERS sommer net GTG by De Wildt, kom groet vir Oompie voor 'k waai...
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Datsun VS Toyota
Daai naweek klink reg. Laat ek maar kyk of ek en Oupa saam met die groot manne kan speel.blom wrote:Raait
nou Sondag
die naweek van die 12/13
of dalk die 16 de anders kan ek nie help nie !!!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 102
- Joined: Mon Apr 06, 2009 9:52 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Pipe Car
- Real Name: Clarence
Re: Datsun VS Toyota
i am glad i dont drive a toyota or nissian.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Datsun VS Toyota
No man, Clarence! You're supposed to say "I'm glad I don't drive a Nissan"!Clarence wrote:i am glad i dont drive a toyota or nissian.
Have you guys noticed that, brand loyalty aside, we Toy owners tend to poke fun at all the other brands, mostly the Landi's, but all the other brands target the Toys, like there's a coalition or something. It gives me the distinct impression that they all feel a comon threat!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Datsun VS Toyota
Ja maar jy moet actually die opstacles ry nie die escape routes nie dan sal jy baie goet breek.Riceburner wrote:Herman of ek?. Ek ry mooi, nog niks gebreek nie.
Ek is huidiglik 4x4loos maar sal like om weer biekie te sien hoe die Toys die Dustbins laat kots
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
BenHur wrote:Ek is huidiglik 4x4loos maar sal like om weer biekie te sien hoe die Toys die Dustbins laat kots
Blom die 12/13 en 16 de is reg met my :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
ag bennie, jy weet mos nou jy praat tjol, die datsun gaan julle ry dat julle kots!!! Datums is reg, net n sat asb. Ek is reg die sat, as julle wil kan ons dit so pre run by chloorkop maak, dis naby en ongelooflik baie obstacles! Dit gaan ook niks kos nie! Ons moet nog steeds dan gaan ry by blommie hulle se plek, maar daai datsun gaan julle kou en uitspoeg soos chappies!!!
wie is lus vir chloorkop saterdag?
wie is lus vir chloorkop saterdag?
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Sou lekker gewees het maar ek het klaar gereel om by Kallie se kwarie naby ons te gaan speel.Engel wrote:wie is lus vir chloorkop saterdag?
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Datsun VS Toyota
Loop daai dastbin nou beter met sy lockers voor in, en kon jy nou al die probleem met daai styf opgewende rear limited slio wat net soos 'n permanet locker werk als uitsort? Sonder dit is daay dastbin ook niks werd nieEngel wrote:ag bennie, jy weet mos nou jy praat tjol, die datsun gaan julle ry dat julle kots!!! Datums is reg, net n sat asb. Ek is reg die sat, as julle wil kan ons dit so pre run by chloorkop maak, dis naby en ongelooflik baie obstacles! Dit gaan ook niks kos nie! Ons moet nog steeds dan gaan ry by blommie hulle se plek, maar daai datsun gaan julle kou en uitspoeg soos chappies!!!
wie is lus vir chloorkop saterdag?
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Datsun VS Toyota
wanneer is die datum 12/13 - 16 van Januarie 2012...of wanneer en waar.....want die datsuns suns moet eers seker laat service en en en alles laat check...hul nie soos ons hilux manne wat net inklim ry , laat was en weer ry nie.....
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Ek stem die 12de wat se julle laat ons die ding nou doen :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
:roll:
Ag ou pype soos gewoonlik is daar weer net bek en niks binnegoette nie
die manne wil net fight as hulle teen die "platkarre" kan ry !!!! nes daar nou actually wheeling betrokke raak ......
stert tussen die bene ......
:roll:
Ag ou pype soos gewoonlik is daar weer net bek en niks binnegoette nie
die manne wil net fight as hulle teen die "platkarre" kan ry !!!! nes daar nou actually wheeling betrokke raak ......
stert tussen die bene ......
:roll:
Grensvegter van LANDROVIA
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Blom dit is moes maar gewoonlik die geval :roll:
Ek wonder waar daai Philistine met sy Dusbin is, hy is baie still
Ek wonder waar daai Philistine met sy Dusbin is, hy is baie still
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Datsun VS Toyota
Daar's net een ding wat ek vir julle manne mooi gaan vra. Sorg asseblief dat daar iemand met 'n video kamera daar is, waarna die clip ge-edit en hier op die forum gepos kan word! Ek smeek julle!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Mammabeer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 302
- Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
- Town: Sasolburg
- Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
- Real Name: Mamma Beer
Re: Datsun VS Toyota
Ek het 'n tjommie- Grietje.....was alles vir jou sal afneem.....sy ken nogals van 'n kamera....Mud Dog wrote:Daar's net een ding wat ek vir julle manne mooi gaan vra. Sorg asseblief dat daar iemand met 'n video kamera daar is, waarna die clip ge-edit en hier op die forum gepos kan word! Ek smeek julle!
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
ek bang?? nee wat ou blommie nie vir die useless goed wat die manne hier ry nie....gladnie, blommie, jy moet sop dat ek nie jou gat skoppie
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Datsun VS Toyota
Nou hoe dan nou.Hierdie Toys is mos gemaak vir die ding.Engel wrote:ek bang?? nee wat ou blommie nie vir die useless goed wat die manne hier ry nie....gladnie, blommie, jy moet sop dat ek nie jou gat skoppie
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
5 dec 2009Engel wrote:ek bang?? nee wat ou blommie nie vir die useless goed wat die manne hier ry nie....gladnie, blommie, jy moet sop dat ek nie jou gat skoppie
rebel4x4 challenge
ek is daar as jy my gat wil skop
as jy jouself kan kry om van die praat aksie na die doen aksie oortegaan ou engelgevreetjie !!!!!!
Ek dare jou..... NEE ek DOUBLE DARE JOU
Grensvegter van LANDROVIA
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Ek wet 'n bier hy sal nie opdaag nieblom wrote:Ek dare jou..... NEE ek DOUBLE DARE JOU
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Deal
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
raait ons drink hom (hulle) somme saterdag aand na ek julle gatte geskop het !!!
Grensvegter van LANDROVIA
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Reg so ek maak seeker hulle is koud maar jy gaan sukkel om ons span te wen
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
blommie gaan ons maar in die nuwe jaar n datumpie vasmaak. Ek dink net ons gaan sukkel om n klomp toyotas bymekaar te kry!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
ek wag nou nog dat jy my gat kom skop?
wanner gaan dit nou eendag gebeur ???
wanner gaan dit nou eendag gebeur ???
Grensvegter van LANDROVIA
- Kagiso
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 377
- Joined: Thu Nov 15, 2007 12:52 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: Datsun SAFARI aka LOBO, Nissan Patrol GQ
- Real Name: Mac
Re: Datsun VS Toyota
Hulle wag vir Januarie - dat oompie eers terug is in SA.
Wie kom dalk bikki Lagos toe ??? ek nodig paar goedjies uit SA (stukkie biltong; handvol rosyntjies; 10 jaar KWV) ?????