Hiers die reels.
1]Toegang gelde plus R150. Die R150 gaan vir a charity wat die moderators moet kies. [chloorkop/mahem is verniet
2]Jy sal gepenaliseer word as jy jou "pienk hemp knoppie" wil gebruik
3]10 obstacles. 100 punte elk
4]as jy verloor moet jou avatar en signature vir drie maande se : Die Datsun het my gat geskop,
![Sad :(](./images/smilies/icon_sad.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
so moenie grootbek wees en klippe gooi nie kom ry nie susters.
10 sloyotas asb
1]Herman...Datsinerator
2]Cassie......jy gaan tyres eet pappie
3]
4]
5]
6]
7]
8]
9]
10]
Datum van Toyota vernedering....TBA