Datsun VS Toyota
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Datsun VS Toyota
Julle klomp windgatte op hierdie forum wil mos nou slim wees. So toe, kom wys julle staal. Ek daag julle uit vir n Datsun vs Toyota dag waar ek julle gaan stukkend ry, julle gaan sweet, knor, hoes en winde laat. Daar gaan niks van julle egos oor bly nie. Niks nie. Julle gaan by julle mammas en pappas huil.
Hiers die reels.
1]Toegang gelde plus R150. Die R150 gaan vir a charity wat die moderators moet kies. [chloorkop/mahem is verniet
2]Jy sal gepenaliseer word as jy jou "pienk hemp knoppie" wil gebruik
3]10 obstacles. 100 punte elk
4]as jy verloor moet jou avatar en signature vir drie maande se : Die Datsun het my gat geskop, en ek sal se....geen toyota kon my gat skop nie!!
so moenie grootbek wees en klippe gooi nie kom ry nie susters.
10 sloyotas asb
1]Herman...Datsinerator
2]Cassie......jy gaan tyres eet pappie
3]
4]
5]
6]
7]
8]
9]
10]
Datum van Toyota vernedering....TBA

For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
Sien jou daar... ek sallie die diffloc gebruik nie maar dan moet jy daai limited slip diff agter uithaal en 'n oop diff in sit
To God be the glory
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Datsun VS Toyota
Kom Pype (Andre)!! Wanneer is Klaas reg vir sy eerste challenge? Hy gaat mos lekker gat skop...
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
Klink vir my fair... en jy mag net met drie wiele aan ry, jy moet een af haalV8 Interceptor wrote:Moet ek dan my V8 uithaal?
En sommer die ratkas ook?
To God be the glory
- jan30
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 425
- Joined: Tue Jul 07, 2009 1:49 pm
- Town: brackenfell
- Vehicle: HILUX 2.8 D DC
- Real Name: JAN
Re: Datsun VS Toyota
Wens ek nou ek was in daardie area, nie om deel te neem nie maar om dit te sien.
Ek weet nie watse Luxe hier rondloop nie maar ek het al daardie Dustbin se travel gesien
Al wat ek gaan se is voorspoed. Daardie manne met die groot monde moet nou maar ons luxe se naam red
Ek sit in afwagting om die pics to sien
As engel wen join ek die nissan forum

IF YOU EVER FEEL TO TIRED TO CONTINUE, JUST DO IT ON YOU KNEES
Re: Datsun VS Toyota
Jis maar dit is mos nie regverdig nie!!!!CasKru wrote:Klink vir my fair... en jy mag net met drie wiele aan ry, jy moet een af haalV8 Interceptor wrote:Moet ek dan my V8 uithaal?
En sommer die ratkas ook?
Engel sal nogsteeds nie 'n kans staan nie. Nee wat, ek dink ons moet fair speel hier, en maar al die wiele afhaal.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
so ewald, jys dan in met daai mall crawler van jou! Pype? ek sal 2wd ry sodat jy kan saamspeel!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Re: Datsun VS Toyota
Ja, maar dit is nie fair nie Herman, jy wil tog nie deur ALMAL opgedons word nie...
Ek sal vir GeorgeJvR vra om met sy nuwe bakkie te kom, dan voel jy darem nie SO sleg nie...
Ek sal vir GeorgeJvR vra om met sy nuwe bakkie te kom, dan voel jy darem nie SO sleg nie...
- Attachments
-
- 474x365.jpg (65.74 KiB) Viewed 4975 times
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
Grootbek, daar sal n geween en n gekners van tanne wees!
- Attachments
-
- 2009-04-19_124629_image007.gif (125.4 KiB) Viewed 4965 times
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Re: Datsun VS Toyota
Jy sien seker nie uit daarna nie...
Toemaar, ons sal saggies met jou werk. Ek bring babapoeier saam...
Toemaar, ons sal saggies met jou werk. Ek bring babapoeier saam...
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
V8 Interceptor wrote:Jy sien seker nie uit daarna nie...
Toemaar, ons sal saggies met jou werk. Ek bring babapoeier saam...
To God be the glory
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Wat van my !!!! ek ry saam !!!!
of is julle bang ?????
Grensvegter van LANDROVIA
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
blommie, al die bangatte gaan weghardloop. So dit lyk my ek en jy sal alleen moet gaan speel. Ewald praat net. Ek dink hy mis chuckie verskriklik. cassie stres klaar [sou ook as ek hy was]
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Re: Datsun VS Toyota
Ons gaan nie weghardloop nie!!!! Onder geen omstandighede nie. Kom ons reel solank die tyd en plek:
Plek: Mahem
Datum: Saterdag 3 Desember 2016
Tyd: 10:00
Sien jou daar!!!!
Plek: Mahem
Datum: Saterdag 3 Desember 2016
Tyd: 10:00
Sien jou daar!!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Datsun VS Toyota
Pictures! Lots of pictures... asseblief manne!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
No worries Bretton, in 2016 the technology will exist to beam life-size holographic images of the event into your living room via your cellphone for your viewing pleasure at the same cost of 200 SMS's.. For an additional R50 you can even get holographic mud splashed on the walls and furniture for good effect...RustyRod wrote:Pictures! Lots of pictures... asseblief manne!
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...

Datum - sekerlik Saterdag 5 Desember? Die opgewondenheid om die Nissan op sy herrie te gee, het seker ingeskop?!
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Datsun VS Toyota
Ok thanks... so the event is then postponed to 2016... that should give Herman enough time to built a decent Datsun 4x4 like this:Kaspaas wrote:No worries Bretton, in 2016 the technology will exist to beam life-size holographic images of the event into your living room via your cellphone for your viewing pleasure at the same cost of 200 SMS's.. For an additional R50 you can even get holographic mud splashed on the walls and furniture for good effect...RustyRod wrote:Pictures! Lots of pictures... asseblief manne!
Instead of the present:
mr b
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
ek gaan hoeka met n 81 model julle rook!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
Jy moet hom maar weer goed diens voor die event want jy wil nie iets breek oppad na die challenge toe nieEngel wrote:ek gaan hoeka met n 81 model julle rook!
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Cassie, wil jy nie vir Herman asb 20L Tectyl kry nie, dan kan hy daai Rustbun bietjie verf voor hy uitmekaar val van al die roes!!CasKru wrote:Jy moet hom maar weer goed diens voor die event want jy wil nie iets breek oppad na die challenge toe nieEngel wrote:ek gaan hoeka met n 81 model julle rook!
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
Dink jy 20L is genoeg?JohanM wrote:Cassie, wil jy nie vir Herman asb 20L Tectyl kry nie, dan kan hy daai Rustbun bietjie verf voor hy uitmekaar val van al die roes!!CasKru wrote:Jy moet hom maar weer goed diens voor die event want jy wil nie iets breek oppad na die challenge toe nieEngel wrote:ek gaan hoeka met n 81 model julle rook!
To God be the glory
Re: Datsun VS Toyota
Sies julle, moenie so op die arme ou pik nie, ons het mos gese ons sal saggies werk met hom....
Ek het iewers gehoor dat reverse sielkunde werk op sulke ouens.
Laat hy sy eie verf koop. Dan voel die dastblik dalk vir hom waardevol!!!
Ek het iewers gehoor dat reverse sielkunde werk op sulke ouens.
Laat hy sy eie verf koop. Dan voel die dastblik dalk vir hom waardevol!!!
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Ewald, ok maar dan moet almal help verf aand die voertuig sodat dit 'n wonderlike spanpoging is om sy Voertuig mooi te maak. Ons kan hom selfs tyre shine bring en polish, dan shine ons eers bietjie daai lorrie van hom sodat hy mooi blink is voordat hy ry. So sal die voertuig mos dan natuurlik beter wees om te ry.....V8 Interceptor wrote:Sies julle, moenie so op die arme ou pik nie, ons het mos gese ons sal saggies werk met hom....
Ek het iewers gehoor dat reverse sielkunde werk op sulke ouens.
Laat hy sy eie verf koop. Dan voel die dastblik dalk vir hom waardevol!!!
Johan Marais
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Datsun VS Toyota
Miskien in JAPAN. Jy is so lucky ek is nie daar nieEngel wrote:ek gaan hoeka met n 81 model julle rook!
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Datsun VS Toyota
Pasop - ek het Datsun gery toe ek werk gesoek het.....NOU RY EK TOYOTA want ek het werk !!!!!
- Al gesien hoe sneuwel baie manne met hul dasbins.....oefen eers paarkeer dan is ons daar...... 8 ) 8 )
- Al gesien hoe sneuwel baie manne met hul dasbins.....oefen eers paarkeer dan is ons daar...... 8 ) 8 )
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Herman, Herman jy bek is lekker groot hoekom ry jy nie in die Rebel Sieries nie Of is jy bang :roll: :roll:
Cloorkop is uit dit is ook al waar jy kan ry ons kies 10 bane gooi dit in 'n hoed en trek dan 'n baan dan gaan ry ons daar hoe klink dit die onbekende Ek bring my 1983 Lux daai dag dan wys ek jou wat flex is, soos ek gese het bring jou geweer en ek bring myne sit my naam op daai lys daai Dusbin se nuwe sticker word gemaak

If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Pype wrote:Herman, Herman jy bek is lekker groot hoekom ry jy nie in die Rebel Sieries nie Of is jy bang :roll: :roll:
Andre, daai Rustbin sal dit mos nooit oorleef nie.....Het jy gesien hoe rook daai enjin al???
Dit klink na 'n baie beter idee, en iemand anders as die deelnemers moet die baan uitle en merk. Dan is dit mos neutraal en regverdig vir die Rustbin....Pype wrote: Cloorkop is uit dit is ook al waar jy kan ry ons kies 10 bane gooi dit in 'n hoed en trek dan 'n baan dan gaan ry ons daar hoe klink dit die onbekende
Johan Marais
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Ek stemJohanM wrote:Dit klink na 'n baie beter idee, en iemand anders as die deelnemers moet die baan uitle en merk. Dan is dit mos neutraal en regverdig vir die Rustbin....
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Datsun VS Toyota
Ek stem saam met Johan en Pype. Herman kan Chloorkop seker al toe oe ry.
Sit maar my en Oupa se name op die lys. Laat ons maar loop sien of ons daai dastbin kan stof in die oe skop
Sit maar my en Oupa se name op die lys. Laat ons maar loop sien of ons daai dastbin kan stof in die oe skop
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Datsun VS Toyota
Stem nie saam met die reels nie.Ek het n standard bakkie met diflock maar mag dit nie gebruik nie.Wat van aftermarket suspensies en grooter mud terain tyres en baie extras wat ons nie van weet nie.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
Jy kan jy diffloc gebruik... Daai dustbins het in elk geval met limited slip diffs uit gekom. Of hy nou werk of nie... wat kan ek sê... as dit 'n Toyota was het hy nog gewerk :)legend35 wrote:Stem nie saam met die reels nie.Ek het n standard bakkie met diflock maar mag dit nie gebruik nie.Wat van aftermarket suspensies en grooter mud terain tyres en baie extras wat ons nie van weet nie.
To God be the glory
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
beter dat julle die baan uitle, want as ek dit doen gaan geen toyota dit maak nie.
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Datsun VS Toyota
Ek stel voor ons maak gebruik van die Hekpoort baan (enige een van die twee)
ek sal beide bane gratis kan reel, maw die inskrywings gelde kan nog steeds aan een of ander "charity" geskenk word.
dit is tog sekerlik waaroor die "challenge" gaan ? of is dit net om die datsin te breek !!!!!
Grensvegter van LANDROVIA
Re: Datsun VS Toyota
Hallo Uncle Engel...
Ek wil net graag vir jou bietjie meer agtergrond grond gee oor jou Rustblik... Jy kan maar se ek het jou Safari se familie lyn gaan naspoor. Dit is net 'n plesier. Ten minste weet jy dan wat jy regtig ry...
"This vehicle was sold in Japan under the name Nissan Safari Until 1984, Ford rebadged the Australian version of the Safari/Patrol, as the Maverick. The Indian Army used the Nissan Safari/Patrol model under the light truck category. The name as per the Indian army records is Jonga. Under license from Nissan, the Indian government indigenously produced these vehicles, in their Vehicle Factory at Jabalpur. Jonga has been replaced by the lighter and more reliable Mahindra & Mahindra jeeps. Most army auctioned pieces have also been scrapped by their subsequent civilian owners. Hence the Jonga is becoming a rarity."
Dit lyk my jy ry 'n JONGA, reguit uit JABALPUR uit. Baie geluk!!!!
Dit is veral interressant dat hulle verwys na die Mahindra's as "lighter and more reliable".
Jy hoef nie dankie te se nie, dit is net 'n plesier!!!!
Ek wil net graag vir jou bietjie meer agtergrond grond gee oor jou Rustblik... Jy kan maar se ek het jou Safari se familie lyn gaan naspoor. Dit is net 'n plesier. Ten minste weet jy dan wat jy regtig ry...
"This vehicle was sold in Japan under the name Nissan Safari Until 1984, Ford rebadged the Australian version of the Safari/Patrol, as the Maverick. The Indian Army used the Nissan Safari/Patrol model under the light truck category. The name as per the Indian army records is Jonga. Under license from Nissan, the Indian government indigenously produced these vehicles, in their Vehicle Factory at Jabalpur. Jonga has been replaced by the lighter and more reliable Mahindra & Mahindra jeeps. Most army auctioned pieces have also been scrapped by their subsequent civilian owners. Hence the Jonga is becoming a rarity."
Dit lyk my jy ry 'n JONGA, reguit uit JABALPUR uit. Baie geluk!!!!
Dit is veral interressant dat hulle verwys na die Mahindra's as "lighter and more reliable".
Jy hoef nie dankie te se nie, dit is net 'n plesier!!!!
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Datsun VS Toyota
bloues is in.........bring paar standard "JONGA," ook saam laat die veld gesprei is nie net aftermarket veranderde voertuie.....!!!
Thanks Blom !!!!!!
Glo broer bul en skrikniks is ook daar.......!!!
Pype - kan jy paar breakdowns reel wat die dustbins kan huistoe sleep......!!!!
Thanks Blom !!!!!!
Glo broer bul en skrikniks is ook daar.......!!!
Pype - kan jy paar breakdowns reel wat die dustbins kan huistoe sleep......!!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
You make de funny!!V8 Interceptor wrote:Engel se nuwe bumper sticker:
JONGA 4x3
I LOVE JABALPUR
To God be the glory
Re: Datsun VS Toyota
I make the truth...CasKru wrote:You make de funny!!V8 Interceptor wrote:Engel se nuwe bumper sticker:
JONGA 4x3
I LOVE JABALPUR
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Datsun VS Toyota
hoor wie praat!! die heilige sacralidge is gebreek. Frot enjin in n toyota. Noem die datsun wat julle wil, want julle weet julle gaan skuit. Bring daai interceptor [hy intercept all die garages, dis al] dangaanonskykhoekakdaaitoyota. v8 ford en al. En jy weet goed julle gaan knor. dik stukke knor. Blommie reel nou vir ons as, maar nou nie n sagte trail nie asb, en nie skerp draaitjies om draaisirkels te kies nie, OBSTACLES daai goed waar julle nie kan ry nie!! :roll:
Last edited by Anonymous on Wed Nov 25, 2009 9:27 am, edited 1 time in total.
Reason: moffierigge (trail) - verander na sagte
Reason: moffierigge (trail) - verander na sagte
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Mooi man Blome reel bietjie die Skool se baan in Hekpoort daai Dasbin gaan huil op daai baan en ou Engeltjie gaan die een wees wat na sy mamie en papie toe hartloop en se die Toyotas boelie hom
Ouen op die einde van die dag doen ons dit vir die sport en geniet dit sal dit net like dat daai Dasbin se baas bietjie minder praat en meer doen
Ouen op die einde van die dag doen ons dit vir die sport en geniet dit sal dit net like dat daai Dasbin se baas bietjie minder praat en meer doen
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Swart Baard
- High Range 4WD
- Posts: 60
- Joined: Sun Nov 15, 2009 7:18 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7 vvti 4x4
- Real Name: Burgert
Re: Datsun VS Toyota
Engel, dis baie interesant dat jy weer die datsun wil beproef, ek wag nog op my troefee van die vorige kompetisie. Soos ek onthou was jy 3de. Hang af waneer dit gaan wees, sal ek met my bakkie ry, anders sal ek saam pype ry. Stem ok vir n moeiliker baan as Chloorkop.
TEAM CRAZY DUTCHMAN SHAKE AND BAKE
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
Youtube Swart Baard http://www.youtube.com/watch?v=jovkfJOK-IU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
:D :D Ja se hom Swart Baard jy het hom op die laste Dutsun cup gery dat hy kotsSwart Baard wrote:Engel, dis baie interesant dat jy weer die datsun wil beproef, ek wag nog op my troefee van die vorige kompetisie. Soos ek onthou was jy 3de. Hang af waneer dit gaan wees, sal ek met my bakkie ry, anders sal ek saam pype ry. Stem ok vir n moeiliker baan as Chloorkop.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Datsun VS Toyota
Moenie lelik wees met Engel nie. Hy is baie trots op sy Jonga 4x3...
Go JABALPUR!!!!!
Go JABALPUR!!!!!
Re: Datsun VS Toyota
Toyota recover Nissan video: Daar sal nog baie na die event gesien kan word
http://www.youtube.com/watch?v=TsNXWXY2Vw4
http://www.youtube.com/watch?v=TsNXWXY2Vw4
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Datsun VS Toyota
Ek is net bly ek hoef nie 'n recover daar te gedoen het nie.
One Africa, One Hilux needed :)
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Datsun VS Toyota
Miskien moet a Landrover julle kom wys. Daai biillboard van n datsun was lang laas met n LD gesleep.
- Attachments
-
- res7.jpg (92.22 KiB) Viewed 4640 times
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Bring net so paar side shafts saamRiceburner wrote:Miskien moet a Landrover julle kom wys.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: Datsun VS Toyota
Herman of ek?. Ek ry mooi, nog niks gebreek nie.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Dis hoekom gee bietjie tyd dan praat ons weer :)Riceburner wrote:Ek ry mooi, nog niks gebreek nie.
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
Re: Datsun VS Toyota
Ek sal met my softroader kom kyk en die koeldrank in my luukse Engel Yskas aanry tot amper daar waar julle die kompetisie gaan hou.....
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
SOLD PAMPOEN.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Datsun VS Toyota
Marius... jy moet mooi kyk... daai linker voor wiel het los gekom
To God be the glory
Re: Datsun VS Toyota
Eish, nog 'n bang ou
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
- Marius Murray
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Oct 15, 2007 12:11 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Nissan Patrol
- Real Name: Marius Murray
- Location: Pretoria
Re: Datsun VS Toyota
Ander wiel is ook los......
Ek challenge nie meer nie. My ou wa gaan my nog die res van afrika wys! Maar die Datsuns gaan met julle mors. WAARS DIE SANIS EN TERRANOS?????
Ek challenge nie meer nie. My ou wa gaan my nog die res van afrika wys! Maar die Datsuns gaan met julle mors. WAARS DIE SANIS EN TERRANOS?????
- Attachments
-
- 2009-11-08_164950_A_189.jpg (75.92 KiB) Viewed 4618 times
Marius Murray
SOLD PAMPOEN.
SOLD PAMPOEN.
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Datsun VS Toyota
Hoe lekker lag ek nouMarius Murray wrote:Maar die Datsuns gaan met julle mors.
Marius daai dusbin gaan kort kom soos jou Vrystad span kort gekom het in die Currie Cup
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Datsun VS Toyota
Soos, die een van die slogan's sè: I may be slow, but I can go anywhere!Truehou vas pappa gaan jaag!
So ja, jy sal voor ons daar wees
Now that's funny, I agree with PypeWAARS DIE SANIS EN TERRANOS?????