Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry.
![Shocked :shock:](./images/smilies/icon_eek.gif)
vriendelike Datsun Groete
Herman
Bring daai Dusbin dat Claas hom maniere kan leerEngel wrote:want ek weet julle gaan dit nie maak nie.
Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry.![]()
vriendelike Datsun Groete
Herman
Herman as jy nou weer daai challenge gaan ry laat my weet ek sal like om vir ou Claas so 'n challenge te geeEngel wrote:nee ewald jy verstaan nie. I challenge kan jy doen, Die kannie gedoen word nie!
Nee aikona Cassie.......Vertel maar wat hy gedoen het, jy weet ons sal nooit die hele prentjie by Herman hoor nie......CasKru wrote:Julle moet sien watse mods moes Engeltjie aan daai wa van hom maak net om by die Toyotas te bly.... (So Engel... hoe gaan dit met daai clutch?)
blah blah blah fish paste!Engel wrote:nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.
Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
Wat van al daai gewig agterop die Safari se gat?CasKru wrote:blah blah blah fish paste!Engel wrote:nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.
Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
Wat van die extended shackles voor en agter?
Wat het met jou eerste diff gebeur agter?
Is daai 'n limited slip diff wat jy nou agter in het?
So hoeveel been spasie het jy in daai massive kajuit van jou?![]()
![]()
Engel wrote:Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Ek het vir jou reg gemaakblom wrote:![]()
andre/ herrie
EK KOM SAAM
en voeter julle altwee op met 'n LANDROVER Body
Se hulle moet minder eet en meer skuitRustyRod wrote:My PA is groter as jou PA...
En my MA is groter as jou MA!
Hene! Kyk hoe word daai Dusbin deur die 'Yota' die modder uit gestoot!Engel wrote:ek ook nie
"I got whipped by a Toyota" ..... orPype wrote::D :D :D
Nou kom ons reel dit![]()
Die verloorder moet 'n sticker op sy lorrie plak vir 'n jaar lank wat deur die wener gemaak word
![]()
![]()
Dusbin se sticker![]()
![]()
![]()
Idees welkom![]()
OOOOMS wrote:![]()
![]()
lyk my hy is nog besig om te recover....
![]()
![]()
OOOOMS wrote:Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry![]()
![]()
Ja nee, jy het baie genade nodig om met daai ding te kan beweeg........Joshua wrote:OOOOMS wrote:Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
Praat seker uit BAIE ondervinding uit!!!! Hoeveel keer het jy al pakslae gekry Uncle Engel?Engel wrote:...maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
Blah blah blah fishpaste......Engel wrote:dit lyk my nie julle manne leer nie. daai Datsun het al menigde toyotas, kroozers ens ens se gatte geskop. Hys nou nie jou speelmaat nie. Julle gaan tjankend huistoe hardloop dan moet julle mammies na julle gesanik luister. Ek word nie bang gepraat nie!! ek worrie ook nie entlik nie want julle ou girlie toyotas kan my ook nie bang ry nie!!
moenie nou computer courage kry en my uitdaag nie, want hie kom n ding!!.....maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!