Toyota se moses
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Toyota se moses
ek het so nuwe paadjie by dewildt uitgele en sommer n paar ekstra walle gestoot. Die ou speelgat het ek ook interessant gemaak. Ek wil julle klomp net waarsku om weg te bly na die naweek se reen want ek weet julle gaan dit nie maak nie.
Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry.
vriendelike Datsun Groete
Herman
Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry.
vriendelike Datsun Groete
Herman
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
Bring daai Dusbin dat Claas hom maniere kan leerEngel wrote:want ek weet julle gaan dit nie maak nie.
Koop n patrol of so iets as julle daar wil gaan ry.
vriendelike Datsun Groete
Herman
Vriendlike Toyota Groete
Andrè
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Toyota se moses
nee ewald jy verstaan nie. I challenge kan jy doen, Die kannie gedoen word nie!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Toyota se moses
Die laaste wat ek vasgesit het was hoeka in n Patrol............my broer se Patrol.Hy het hom net daarna verkoop.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Toyota se moses
ek ook nie
- Attachments
-
- towintoyota3%5B1%5D.gif (17.79 KiB) Viewed 4725 times
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Toyota se moses
Herman,gaan jy saam bass lake toe.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Toyota se moses
Julle moet sien watse mods moes Engeltjie aan daai wa van hom maak net om by die Toyotas te bly.... (So Engel... hoe gaan dit met daai clutch?)
To God be the glory
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
Herman as jy nou weer daai challenge gaan ry laat my weet ek sal like om vir ou Claas so 'n challenge te geeEngel wrote:nee ewald jy verstaan nie. I challenge kan jy doen, Die kannie gedoen word nie!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota se moses
Nee aikona Cassie.......Vertel maar wat hy gedoen het, jy weet ons sal nooit die hele prentjie by Herman hoor nie......CasKru wrote:Julle moet sien watse mods moes Engeltjie aan daai wa van hom maak net om by die Toyotas te bly.... (So Engel... hoe gaan dit met daai clutch?)
Johan Marais
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Toyota se moses
nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.
Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Toyota se moses
blah blah blah fish paste!Engel wrote:nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.
Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
Wat van die extended shackles voor en agter?
Wat het met jou eerste diff gebeur agter?
Is daai 'n limited slip diff wat jy nou agter in het?
So hoeveel been spasie het jy in daai massive kajuit van jou?
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota se moses
Wat van al daai gewig agterop die Safari se gat?CasKru wrote:blah blah blah fish paste!Engel wrote:nee suster julle verstaan nie. Anner tyres en ome suspensie.
Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Eks bevrees andre daai wa sal ok kan nie saam die datsun ry nie. punt.
Wat van die extended shackles voor en agter?
Wat het met jou eerste diff gebeur agter?
Is daai 'n limited slip diff wat jy nou agter in het?
So hoeveel been spasie het jy in daai massive kajuit van jou?
Wat is alles agter in daai Safari weg gesteek?? Spare diff's??
Ken jy iets soos power steering?
Wat van Aircon?
Wat van daai vere wat buig en die shackles wat gereeld invert??
Sit jy of Kniel jy in jou kajuit?
Johan Marais
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
Laste Datsun cup wie het gewen wag wag vir dit 'n TOYOTAEngel wrote:Daai toyota moet nog gebore word om die datsun se gat te skop.
Herman ek is eranstag se my as jy gaan ou Claas gaan mince meat van daai ou Datsuntjie maak Jy bring jou geweer en ek bring myne jy was gewaarskie
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: Toyota se moses
andre/ herrie
EK KOM SAAM
en voeter julle altwee op met 'n LANDROVER
Last edited by Anonymous on Mon Nov 23, 2009 12:02 pm, edited 1 time in total.
Reason: donner / nie gapas nie - voeterklink bietjie milder!
Reason: donner / nie gapas nie - voeterklink bietjie milder!
Grensvegter van LANDROVIA
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Toyota se moses
My PA is groter as jou PA...
En my MA is groter as jou MA!
En my MA is groter as jou MA!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
Ek het vir jou reg gemaakblom wrote:
andre/ herrie
EK KOM SAAM
en voeter julle altwee op met 'n LANDROVER Body
Se hulle moet minder eet en meer skuitRustyRod wrote:My PA is groter as jou PA...
En my MA is groter as jou MA!
Last edited by Anonymous on Mon Nov 23, 2009 12:23 pm, edited 1 time in total.
Reason: donner / nie gapas nie - voeter klink bietjie milder!
Reason: donner / nie gapas nie - voeter klink bietjie milder!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota se moses
Hene! Kyk hoe word daai Dusbin deur die 'Yota' die modder uit gestoot!Engel wrote:ek ook nie
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Toyota se moses
Nou maar wat van 'n challenge, waar ons die manne van die muise kan skei ?
So iets sal goed ondersteun word, ons kan dit selfs 'n liefdadigheidsgeleentheid maak ?
So iets sal goed ondersteun word, ons kan dit selfs 'n liefdadigheidsgeleentheid maak ?
Re: Toyota se moses
Die challenge is lyk my aan: Claas v Dustbin.
Engel se engele, is nou weg om die nissan te gaan recover....
Engel se engele, is nou weg om die nissan te gaan recover....
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
:D :D :D
Nou kom ons reel dit Die verloorder moet 'n sticker op sy lorrie plak vir 'n jaar lank wat deur die wener gemaak word
Dusbin se sticker
Idees welkom
Nou kom ons reel dit Die verloorder moet 'n sticker op sy lorrie plak vir 'n jaar lank wat deur die wener gemaak word
Dusbin se sticker
Idees welkom
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Toyota se moses
"I got whipped by a Toyota" ..... orPype wrote::D :D :D
Nou kom ons reel dit Die verloorder moet 'n sticker op sy lorrie plak vir 'n jaar lank wat deur die wener gemaak word
Dusbin se sticker
Idees welkom
"I'm unhappy driving a Nissan, would love a Toyota" ... or
"Toyota wannabe"
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Toyota se moses
I was eaten by a Toyota!!!
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
Kom met daai idees daai Dusbin gaan mooi lyk met sy nuwe sticker
Hier is my idee
What ever your Toyota can do my Dusbin can not do better !!!
Hier is my idee
What ever your Toyota can do my Dusbin can not do better !!!
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Toyota se moses
Uncle Engel, hoe wil jy die challenge doen? Oor die kwartmyl of 0 - 100kmh? Top spoed?
Re: Toyota se moses
lyk my hy is nog besig om te recover....
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Toyota se moses
Nee, ek dink daar het weer 'n ding gebreek aan daai datsun.....iets soos 'n shaft, of 'n stuurwiel of iets.....OOOOMS wrote: lyk my hy is nog besig om te recover....
Re: Toyota se moses
Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Toyota se moses
OOOOMS wrote:Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota se moses
Ja nee, jy het baie genade nodig om met daai ding te kan beweeg........Joshua wrote:OOOOMS wrote:Nou weet ek hoekom Herman sy forum naam gekies het, hy het een nodig as hy met daai dusbin ry
Johan Marais
Re: Toyota se moses
Einlik is dit nie 'n fair challenge nie, 'dis gald nie 'n challenge nie'! IT's a JOKE
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Toyota se moses
Ek dink n lekker challenge by Chloorkop kan werk.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Toyota se moses
dit lyk my nie julle manne leer nie. daai Datsun het al menigde toyotas, kroozers ens ens se gatte geskop. Hys nou nie jou speelmaat nie. Julle gaan tjankend huistoe hardloop dan moet julle mammies na julle gesanik luister. Ek word nie bang gepraat nie!! ek worrie ook nie entlik nie want julle ou girlie toyotas kan my ook nie bang ry nie!!
moenie nou computer courage kry en my uitdaag nie, want hie kom n ding!!.....maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
moenie nou computer courage kry en my uitdaag nie, want hie kom n ding!!.....maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Re: Toyota se moses
Praat seker uit BAIE ondervinding uit!!!! Hoeveel keer het jy al pakslae gekry Uncle Engel?Engel wrote:...maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Toyota se moses
Blah blah blah fishpaste......Engel wrote:dit lyk my nie julle manne leer nie. daai Datsun het al menigde toyotas, kroozers ens ens se gatte geskop. Hys nou nie jou speelmaat nie. Julle gaan tjankend huistoe hardloop dan moet julle mammies na julle gesanik luister. Ek word nie bang gepraat nie!! ek worrie ook nie entlik nie want julle ou girlie toyotas kan my ook nie bang ry nie!!
moenie nou computer courage kry en my uitdaag nie, want hie kom n ding!!.....maar solank creampies op julle boutjies smeer, want ek ken n pakslae as ek een sien!!
As my memory my nou nie in die steek laat nie ne.... Het ek jou al 2 keer recover en jy my 1 keer. 1 van die kere wat jy my gerecover het was toe ons mekaar gechallenge het om te kyk hoe diep ons in "Cassie se Gat" se modder kan inry (you remember?).
Die ander ding wat ek nou aan dink, hoeveel keer moes ons nou al bos repairs doen aan daai dustbin want dan het hier 'n extended shackle ge-invert etc etc.
Wat ek wel weet (behalwe dat Datsun crap is) is dat ou Engeltjie kan ry! Menigte manne sou daai Dustbin nie naby die plekke uit gekry het wat ou Engeltjie hom uit gekry het nie (maar dit is miskien ook omdat hy dit teen 80km/h doen)
To God be the glory
- Engel
- Low Range 4WD
- Posts: 234
- Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
- Real Name: Herman
Re: Toyota se moses
the challenge is on. Windgatte. Gaan kyk die nuwe topic
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
- SKRIK NIKS
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 603
- Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
- Town: krugersdorp
- Vehicle: hilux 3.0kzte
- Real Name: jan venter
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Toyota se moses
Herman kom die 5de viewtopic.php?f=14&t=9110&hilit=Rebel ek ry met die D4D daai dag dan het jy myskien 'n kaans