Banddruk - Baviaanskloof

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
Kwagga-01
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Wed Oct 14, 2009 10:46 am
Town: Kempton Park
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE D/C 4x4
Real Name: Etienne

Banddruk - Baviaanskloof

Post by Kwagga-01 »

Ek gaan Desember Baviaanskloof toer en het gewonder watse banddruk julle manne sal voorstel op my standaard grote BF’s vir die roete. Die hande vier voet sal gelaai was, maar nie ge-oorlaai word nie.

Hande-vier-voet groete

Etienne
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by ThysdJ »

Hi Etienne. Ek was al 'n paar keer deur die Baviaanskloof, en alhoewel dit nie nodig is om jou banddruk te laat sak om beter traksie te kry nie, is dit aan te beveel om die rit net so bietjie minder stamperig te maak. Die pad is vreeslik sleg uitgery, so om die stampe en stote uit te stryk het ek my bande laat sak tot so 1 bar. Jy sal salk nie so ver afgaan nie weens die vrag wat jy dra. Trial and error maar soos jy aangaan en kyk wat vir jou die beste werk. :D

Moenie te veel worry oor die bande nie geniet die scenery!! Dis asemrowend.. :twisted: :twisted: :twisted: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Kwagga-01
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Wed Oct 14, 2009 10:46 am
Town: Kempton Park
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE D/C 4x4
Real Name: Etienne

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by Kwagga-01 »

Thys,

Baie dankie. Kan ek die Trip op my eie aanpak, met een voertuig? Ek slaap by Bergplaas oor vir wat dit werd is.

Groetnis.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by African Child »

Jy kan enige tyd op jou eie gaan. Baviaans is pragtig, my hemel op meer as een wyse. Ek was sonder jokes al daar saam met mense wat in trane uitgebars het oor die plek se skoonheid en jy besef jou nietigheid voor God daar soos op min ander.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by African Child »

Probeer Doringkloof plaas. Baie beter opsie tog is oral in die kloof spesiaal. Ek het laas met Tanja Lambreght gepraat, sal kyk vir jou vir die telefoon no.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by ThysdJ »

Dis soos Leon sê, ongelooflik mooi. Ons was ook nog sover elke keer alleen. Daar is altyd mense in die kloof so as iets verkeerd gaan sal jy nie weke wag vir hulp nie. :thumbup:

Ons het by Kudukaya en in Geelhoutbos gebly. En ek wil nog daai grot oorkant die winkeltjie/poskantoor gaan uitprobeer, ek weet nie nou wat sy naam is nie.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by OOOOMS »

Die pad is goed, het so 10 dae terug daar deur gery van die Kaap af(eintlik per ongeluk, ek die gps op kortste roete gesit en daar oor die berge gery), stunning, stunning, beautiful. Ek kon eintlik nie eens praat met OOOODS dit was te pragtig. Sal vir jou 'n link opsit wat Pieter P geskryf het. Mooi beskrywings. Tx Pieter

http://www.africatrips.co.za/cape-town- ... ound-trip/

Njoy :thumbup:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by Hoppy »

Daai grot se naam is bakkrans, het al daar geslaap, baie lekker.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Kwagga-01
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 25
Joined: Wed Oct 14, 2009 10:46 am
Town: Kempton Park
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE D/C 4x4
Real Name: Etienne

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by Kwagga-01 »

Dankie julle manne, julle het my sopas oortuig om nog n dag te laat bly. Ek kan nie meer wag nie. :thumbup:

Groetnis.
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by African Child »

Ek weet nie hoe lank jy beplan om te bly nie maar n week is min in my ervaring. Daar is soveel versteekte plekke om te sien. Dis een van daai plekke met meer stories as wat jy kan glo, om nie eens te praat oor die groot vloed destyds en die droogtes en die gebeure met die bou van die dam nie. Die vergete pad van Kareedow oor die berg, ou leerskoene van bobbejaanvel... Die meerminne se legendes, spookstories van die bang Strydom's. Zandvlakte se geskiedenis...
Die pragtige 4x4 roete langs die polisiestasie wat ook as ontsnaproete dien ten tye van vloede. Staproetes, veral op die Plaas BO-kloof. Speekhout, die plaas waar die hout van die waens se speke vandaan gekom het. Makkedaatgrotte. Die Renosters waarvan een so rukkie terug by die kranse afgeval het. n Mens kan aangaan en aangaan. Ek is totaal verlief, passievol en kopverloor oor die plek. As ek n laaste voorstel kan maak n moet waarsonder jy nie kan nie. Leen n donkiekar, ry n paar kilos rustig soos die locals doen, swem in die water langs n driffie , die atmosfeer van die kloof sal oorweldig, die kranse sal jou vertel waar jy is, die reuke sal jou siel verkwik. Dink aan die pad waaroor jy ry, 10jaar......1880 tot 1890 is daar aan gebou. Bain, Thomas, die man wat so baie oorkom het om vir ons soveel moontlik te maak se hand was hier, in my boeke, sy werk wat ek die meeste waardeer.
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by ThysdJ »

Leon jou blikskottel... jy maak my lus om sommer nou soontoe te ry en 'n week te bly...... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
African Child
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 628
Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
Town: Grabouw
Vehicle: Hilux 4L 4x4
Real Name: Leon
Location: Highlands

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by African Child »

Vat my net saam OOM THYS......vat my saam!!!!
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Banddruk - Baviaanskloof

Post by Family_Dog »

Vat my net saam OOM Thys......vat my saam!!!!

Me too, Asb. OOM Thys!! :thumbup: :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Post Reply

Return to “Places to go”