Gearbox Help.

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Gearbox Help.

Post by grips »

Ek bestudeer tans Hilux of Toyota ratkaste vir die SFA V8 conversion wat ons beplan.
Verskoon my as ek die inligting iewers op die forum mis.

Ons weet basies wat ons wil doen. Gaan `n W58 se binnekos in `n R151 in bou.
Het al in die verlede `n R22 kas na 4X4 verander.
Soos ek dit het het die Hilux met die volgende ratkaste uitgekom.

G52 en RF1A oordrakas.
W55 en W56
R150 KZTE
R151 4.2 Diesel Cruiser.
R154 Supra RATKAS.
D4D ---- ?????
4.0L 5 Spoed handratkas----------????

Ek weet die latere transfer cases is Chain driven.
Verskoon tog die Afrikaans en engelse mengelmoes.

Al die web plat gesoek maar kry nie al die inligting wat ek soek nie.
By voorbaat dankie
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Gearbox Help.

Post by Thabogrobler »

Hallo Christo,

Als goed en wel, maar jy vra nie wat jy wil weet nie?

Ek sou dink 'n standaard R151F(Kz 4x4) kas sal voldoende wees vir jo ombouing?

SOver ek weet gebruik die d4d ook 'n R151 maar sy transfer verskil, maw voorste prop kom op die verkeerde kant uit.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Gearbox Help.

Post by Thabogrobler »

Partykeer sien jy 'n T5 box in die SFA's.

EK kan nou nie op die naam kom nie maar die Ford karre wat in die 90's uit Australie ingevoer is het mois T5 box'e in?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Thabogrobler wrote:Partykeer sien jy 'n T5 box in die SFA's.

EK kan nou nie op die naam kom nie maar die Ford karre wat in die 90's uit Australie ingevoer is het mois T5 box'e in?
Thabo jammer as ek onduidelik was ek wil graag soveel as moontlik inligting hê oor Hilux 4x4 ratkaste veral die D4D en die 4.0l handrat.

My ander 302 Ranger loop met `n Borg Warner T5 wat ek omgekakel het na 4x4 met die Ranger se oordrakas. Ook `n stel Mustang ratte in hom gebou vir beter rat verhoudings. `n Seep gladde ratkas maar ek sal graag by die Toyota kas wil bly.

Soos ek sê beplan ons `n Hybrid W58/R150F om beter verhoudings te bewerkstellig.
Iemand het egter vir my gesê dat jy die R154 Supra kas met `n D4D kas kan meng en pas en dit sterker as die W58 hybrid is.
Ek kry nie verwysings na die Toyota Reeks nommer vir die D4D ratkas nie.

My Borg Warner T5 wat ek vir Ranger no 2 gebou het. Mustang bell housing, Mustang gearset, Jeep mainshaft, SsangYong extention housing, Ford 4.0l oordrakas (Borg Warner 1356)
Attachments
P1020098.JPG
P1020098.JPG (160.42 KiB) Viewed 6350 times
User avatar
JohanW
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 477
Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
Town: Strand
Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
Real Name: Johan

Re: Gearbox Help.

Post by JohanW »

'n pel van my het sy KZ se ratkas op ge(jy weet wat ek bedoel) . Hy het toe 'n 3.0 d4d se ratkas gekoop uit 'n afskryfde wrak en dit netso vasgebout. 100% dieselfde. Loop sonder 'n dag se moeilikheid.
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

JohanW wrote:'n pel van my het sy KZ se ratkas op ge(jy weet wat ek bedoel) . Hy het toe 'n 3.0 d4d se ratkas gekoop uit 'n afskryfde wrak en dit netso vasgebout. 100% dieselfde. Loop sonder 'n dag se moeilikheid.
Dankie Johan so dan reken ek die D4D het ook `n R150F.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Gearbox Help.

Post by Hoppy »

Die R series box van n kzte pas net so, die d4d se voor propshaft is aan die verkeerde kant
Die 2wd box se output shaft is te lank
Die G series box van n 3rz werk ook, nie heeltemal so sterk soos kzte nie, maar steker as die W series
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Hoppy wrote:Die R series box van n kzte pas net so, die d4d se voor propshaft is aan die verkeerde kant
Die 2wd box se output shaft is te lank
Die G series box van n 3rz werk ook, nie heeltemal so sterk soos kzte nie, maar steker as die W series
Dankie Alan. Lyk of ek `n R154 Supra kas kan kry asook `n R151F.

Allan gebruik die KZ ook `n RF1A transfer case?

So ek gaam maar die R154 en R151f in die klitser gooi. :lol:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Gearbox Help.

Post by Thabogrobler »

As jy die Kz se transfer uitgooi dink tog aan my?? :beg: :beg: :beg:
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Thabogrobler wrote:As jy die Kz se transfer uitgooi dink tog aan my?? :beg: :beg: :beg:
Sal so maak :D:
User avatar
Cres
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 122
Joined: Wed Oct 14, 2009 8:32 am
Town: JHB
Vehicle: Cressida 2JZ , Lexus IS200 Sport , Hilux s/c 3.0D4D 4x4, Hilux d/c SFA 7MGTE
Real Name: Chris

Re: Gearbox Help.

Post by Cres »

so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
User avatar
Cres
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 122
Joined: Wed Oct 14, 2009 8:32 am
Town: JHB
Vehicle: Cressida 2JZ , Lexus IS200 Sport , Hilux s/c 3.0D4D 4x4, Hilux d/c SFA 7MGTE
Real Name: Chris

Re: Gearbox Help.

Post by Cres »

Wat wil jy presies doen met die ratios?
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Cres wrote:so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
Jy is reg met die een Chris. Ek het `n draad gelees waar die person beweer het hy het `n W58 en `n R151 gemeng.
Met al my huiswerk dink ek die ou het die R154 en W58 kas van die Supra mekaar verwar.

Ek het gevind dat Agt silnders van baie langer ratte hou vanwee hul plat torsie kurwes. Met die ekstra krag werk daai lang bene nogal lekker. Die aanpassing van ratverhoudings met `n ombouing is vir my van kardinale belang. Elke voertuig se verhoudings word tog volgens enjin krag en torsie bepaal.
Speel `n gear ratio calculator flou voor elke ombouing.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Gearbox Help.

Post by Thabogrobler »

Man, ek wens my joppie in Kathu wil nou begin - ek sal darem aan jou lippe kom hang!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Reinart21
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 287
Joined: Thu Oct 30, 2014 12:51 pm
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4X4 D/C 2011 - ONCA Bullbar Dastek Unichip 76MM S/S Freeflow Leveling Kit. Hilux SFA '97 D/C OME Suspension extra long range tank', V8 coming soon!
Real Name: Reinart

Re: Gearbox Help.

Post by Reinart21 »

grips wrote:
Cres wrote:so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
Jy is reg met die een Chris. Ek het `n draad gelees waar die person beweer het hy het `n W58 en `n R151 gemeng.
Met al my huiswerk dink ek die ou het die R154 en W58 kas van die Supra mekaar verwar.

Ek het gevind dat Agt silnders van baie langer ratte hou vanwee hul plat torsie kurwes. Met die ekstra krag werk daai lang bene nogal lekker. Die aanpassing van ratverhoudings met `n ombouing is vir my van kardinale belang. Elke voertuig se verhoudings word tog volgens enjin krag en torsie bepaal.
Speel `n gear ratio calculator flou voor elke ombouing.
More Christo, ek sit met dieselfde storie. Ook n SFA met n 22R wat ek nou gaan begin met n ombouing. Ek het die Lexus 1UZ vvti roete wat ek gaan vat. Gegewe die plat torsie kurwes wat die 8 proppe het, sou die maklikste wees om die 5 spoed outomatiese ratkas te hou, waarmee die enjin kom, of moet ek regtig begin kyk vir n handrat en begin met modifikasies?
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Thabogrobler wrote:Man, ek wens my joppie in Kathu wil nou begin - ek sal darem aan jou lippe kom hang!!
Laat weet as jy hier is. :thumbup:
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Reinart21 wrote:
grips wrote:
Cres wrote:so ver wat ek weet jy kan nie die W en R bokse meng nie die R boks is als groter en het fixed cluster gears wat ne van die shaft kan af kom nie gebruik net n R boks
Jy is reg met die een Chris. Ek het `n draad gelees waar die person beweer het hy het `n W58 en `n R151 gemeng.
Met al my huiswerk dink ek die ou het die R154 en W58 kas van die Supra mekaar verwar.

Ek het gevind dat Agt silnders van baie langer ratte hou vanwee hul plat torsie kurwes. Met die ekstra krag werk daai lang bene nogal lekker. Die aanpassing van ratverhoudings met `n ombouing is vir my van kardinale belang. Elke voertuig se verhoudings word tog volgens enjin krag en torsie bepaal.
Speel `n gear ratio calculator flou voor elke ombouing.
More Christo, ek sit met dieselfde storie. Ook n SFA met n 22R wat ek nou gaan begin met n ombouing. Ek het die Lexus 1UZ vvti roete wat ek gaan vat. Gegewe die plat torsie kurwes wat die 8 proppe het, sou die maklikste wees om die 5 spoed outomatiese ratkas te hou, waarmee die enjin kom, of moet ek regtig begin kyk vir n handrat en begin met modifikasies?
Ek is lief vir outomatiese ratkaste, maar gaan met die Hilux volgens my seun se keuse van handrat.
Hier is `n interesante Gear Ratio calculator speel `n bietjie met hom. Ek prober altyd my 5de rat verhouding so laag as moontlik kry. Dit help vir brandstof verbruik en pas lekker by `n v8 se torsie.

http://www.grimmjeeper.com/gears.html" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Cres
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 122
Joined: Wed Oct 14, 2009 8:32 am
Town: JHB
Vehicle: Cressida 2JZ , Lexus IS200 Sport , Hilux s/c 3.0D4D 4x4, Hilux d/c SFA 7MGTE
Real Name: Chris

Re: Gearbox Help.

Post by Cres »

Al wat lae 5de ratte het is die R154 en W58 en hul kom net in 2wd voor maar as jy n W53h(ek dink dit is sy code) het kan jy die 5de rat ruil met die van n W58 en as ek reg onthou Sal die 5de van n R154 nie in n R151H werk nie die shaft in die boks verskil
User avatar
grips
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Thu Nov 15, 2007 5:37 pm
Town: kathu
Vehicle: 347 Ranger v8 Ranger 302 v8 Nissan Patrol 302 v8
Real Name: christo

Re: Gearbox Help.

Post by grips »

Still me and the gearboxes. Can the boffins please help ?
I need to know if the KZTE came with the RF1A transfer case or the chain driven VF2A behind the R151.
If so did it use the 21 or 23 spline input shaft on the RF1A.

Thanks
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Gearbox Help.

Post by Stef »

Christo, glad nie 'n ekspert nie maar sover ek weet het 'n vriend van my die KZ Surf se ratkas net so gebruik vir sy Lexus ombouing en hy is meer as tevrede met die verhoudings, veral die verskil tussen 3de & 4de wat nie wyd is soos die SFA box nie. Dis met die oorspronklike ewenaar verhoudings van die SFA

Nie seker of die oordra ratkas klaar aan die regte kant was en of hulle die oorspronklike SFA ene gebruik het nie
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”