Page 1 of 1

Xtra cab canopy opsies

Posted: Fri Sep 15, 2017 1:52 pm
by coetzer94
Dagse

Ek kort bietjie raad by die mense. Ek het huidig n xtra cab met n steel top canopy op. Dis vir my die mooiste canopy op die mark vir die hiluxe, maar nie baie prakties omdat jy nie kant deurtjies kry nie.

Ek het nou n opsie op n goed gepysde Gerbers canopy vir die bakkie. Maar ek sal die steeltop eers moet verkoop.

Nou my vraag is, maak ek n fout om hom te verkoop, of moet ek liewers iemand probeer kry om deurtjies in die steeltop te sit??

Die enigste ding van die steeltop wat bietjie pla is hoe hoog die rooftop tent sit as hy bo op sit

Enige raad sal waardeer word

Re: Xtra cab canopy opsies

Posted: Fri Sep 15, 2017 5:51 pm
by doggone
My Steeltop het opslaan vensters

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Re: Xtra cab canopy opsies

Posted: Fri Sep 15, 2017 5:51 pm
by doggone
Werk baie goed.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk


Re: Xtra cab canopy opsies

Posted: Sun Sep 17, 2017 12:45 pm
by coetzer94
doggone wrote: Fri Sep 15, 2017 5:51 pm Werk baie goed.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Het jy n D/C? Ek wou ook vir die xtracab insit maar hulle het geen opsie daarvoor op die X/c's nie