Page 1 of 1

Joburg tot George

Posted: Thu Jun 01, 2017 10:20 pm
by Heyn
Goeie naand almal,

Wil graag weet of iemand van Joburg af Goerge toe kom met n trailer. Ek het 2 plat diep vrieste en 2 steele tyres wat ek daar moet kry. Worcester sal ook werk want my broer kan dit daar kry.

Baie Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk