Middag 4x4 manne(spesiaal Hiluxers)
My halwe Toyota Century V12 het in Hartbeespoort geland,ek en Lelik(vroulief) het gaan kyk
Dit lyk regtig belowend en ek kan nie wag dat Paul kan aflewer nie.Hulle het egter 172 engines ingekry en dit moet alles getoets en in die rakke gepak word Ek het nog nie so n netjiese engine "winkel" gesien nie, die moeite werd om hulle te ondersteun(hulle het ook baie onderdele en is nie suinig met raad nie)
Wees saam my bly ek dink my FJ45 gaan mooi wees met die V12 en outo box
Groete Hansman&Vaaltyn
V12 Century
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: V12 Century
Goeie werk! Ek wag in spanning om die storie te sien!!!
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: V12 Century
wie is paul en wat is sy plek se naam ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: V12 Century
Hi Johan& Shaun
Die fotos sal binnekort op die forum wees ek belowe!!!!!
Shaun ek vra verskoning vir die tekort aan inligting ek vermoed ek het dit deurgegee met n vorige post hier is dit egter weer: Engines and More by Hartbeespoortdam (langs kabelspoor)
Hulle nr is 0122532485 Pieter se sel nr is +27825689219
Lekker dag
Hansman&VVaaltyn

- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: V12 Century
Kan nie wag om te sien nie!!!
- hansman
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
- Town: pretoria
- Vehicle: hilux sfa
- Real Name: hans
- Location: Pretoria-Noord
- Contact:
Re: V12 Century
Middag Hiluxers
My Lexus Century V12 is vanoggend afgelewer. Ek het n battery en petrolpomp nader getrek em met die draai van die sleutel het hy dadelik gestart klink soos musiek
My Cruiser se rlling chassis is volledig gedoen ek het die vere laat reset nuwe shocks shackle bushes nuwe discs rondom met KZTE callipers.
Ek moet nou net eers ander werk afhandel voor ek die V12 kan uithaal en in die Cruiser inbou moet se ek hou myself moeilik in

- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: V12 Century
Geen foto geen enjin....jammer:P
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: V12 Century
jip ....Pote wrote:
Without Pics it did not happen.... or arrive...