Hasie Hop

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Hasie Hop

Post by Rianc »

Moet net gou terugvoer gee. Ek het Amada Extreme shocks by Cobus gekoop en laat fit by Supa Quick op my Fortuner. Ondags die feit dat dit 'n laat 2010 model is, het hy ook 'n huppel en hasie hop in sy gat gehad, wat my bietjie ontsenue het. Wel ek het nou gou 700km gedoen, nie al my ou roetes nie, maar daar is 'n aansienlike verskil. Voor shocks die "sport" en agter die "comfort". Geen lift was versoek nie en so geen lift gekry nie.

Die pad tussen Vaalwater en Ellisras (lappies pad met paie lelike potholes) was altyd vir my 'n nagmerrie, selfs met my VIgo het die hasie die hele pad vol gehop. Gister was anders! Die konstruksie pad van Ellisras na die Mokolo dam, net 'n plesier, baie nat sand en ruts. Lekker gespeel! Terug oor Thabazimbii na Brits, weereens (Lappies pad met mider potholes).

Moet sê, ek kan 'n verskil voel, en sal my meer bekende paaie nog toets en verdure terugvoer gee, maar vir nou :thumbup:
Post Reply

Return to “General Mods”