Ford calipars rear

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Ford calipars rear

Post by hansman »

Dag al die 4x4 Manne
Sit steeds met n vraag! Het n stel Ford Siera agter calippers, dit het handbriek lever en lyk na goeie kwaliteit maar het nie enige verwysing van of dit goed is of nie.Ek wil dit op my 1200 Toyota 4x4 op Susuki dif gebruik Is dit goeie calipers en sal dit saam die Suzuki calipars werk watter m/c en booster.Moenie suinig wees met die raad nie ek wil nie my toy met Ford parte laat olie lek nie!
Baie dankie byvoorbaat
Hansman & Vaaltyn :oops: :oops:
Post Reply

Return to “General Mods”