Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

Ek wil graag n 2e spaarwiel op my legend 35 saamry vir n trip mosambiek toe later die jaar. Ek het die standaard bumpers op. omtrent al die spaar wiel draers wat ek tot niu gesien het verwag dat jy die agter bumper vervang want dit kom op die arb bumper vas.
Of kan ek die ekstra wiel bo-op my Alucab canopy vasmaak? Sal hy dit hou of gaan ek iets beskadig? Moet ek eers roofrack opsit of kan dit direk op canopy? Okay dis nou baie vrae maar ek moet begin my mind opmaak. Enige raad of idees sal waardeer word.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Het daai alu-cab ondersteuning in die dak?
Ek het my eie kappie gebou en hy het dwarslatte in die dak, nie seker of die alu-cab dit het nie.
Indien hy het en indien daar hegtingspunt is kan jy dit direk op die kappie sit, ek sit net 'n stukkie seil tussen die wiel en die kappie sodat hy nie swart merke op die aluminium maak nie.
Wanneer ek 2de wiel vat, slaap hy op die kappie se dak.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

pietpetoors wrote:Het daai alu-cab ondersteuning in die dak
Ek het my eie kappie gebou en hy het dwarslatte in die dak, nie seker of die alu-cab dit het nie.
Indien hy het en indien daar hegtingspunt is kan jy dit direk op die kappie sit, ek sit net 'n stukkie seil tussen die wiel en die kappie sodat hy nie swart merke op die aluminium maak nie.
Wanneer ek 2de wiel vat, slaap hy op die kappie se dak.
Die kappie het sulke 20x20mm ondersteuning "square tubing" so elke 15-20cm uitmekaar. Ook van aluminium. Di fotos ni baie duidelik maar jy kan hul daar sien.
Ek moet nog n hegtingspunt aanmekaar probeer slaan as dit sal werk. Die seiltjie idee onder is baie gaaf. Danki.
ImageUploadedByTapatalk 21368873048.592596.jpg
ImageUploadedByTapatalk 21368873048.592596.jpg (26.47 KiB) Viewed 2213 times
ImageUploadedByTapatalk 21368873064.139090.jpg
ImageUploadedByTapatalk 21368873064.139090.jpg (26.47 KiB) Viewed 2213 times
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Die raampie wat jy om my kappie sien is nie 'n roof rack nie.
Dit is net 'n raampie wat ek laat maak het (by Gomad) wat op die kappie pas. Die help om goed binne te hou en verskaf hegtingspunte. As ek goed op die dak laai lê hulle direk op die kappie se dak. Ek het dit so gedoen om gewig en hoogte te spaar. Ek weet nie of ek sommer 6 jerry kanne so op my dak sal sit, maar goed soos extra wiel, stoele, hout, etc is gewoonlik lig en is geen probleem om daar te sit nie.

In die 1ste prentjie het ons 2x extra wiele op die dak. Die Mazda wat saam ons gery het, het sy ekstra spaar op die spaarwiel carrier op die agter bumper gehad, die het afgebreek en ek het dit dus verder karwei tot ons by 'n plek gekom het waar ons 'n sweismasjien kon leen.
Hilux with 2x extra spares
Hilux with 2x extra spares
hilux-richtersveld.JPG (70.93 KiB) Viewed 2210 times
Hilux
Hilux
hilux-in-richtersveld.JPG (95.66 KiB) Viewed 2210 times
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

pietpetoors wrote:.
Indien hy het en indien daar hegtingspunt is kan jy dit direk op die kappie sit,
Wanneer ek 2de wiel vat, slaap hy op die kappie se dak.
Het jy jou hegtingspunt self gebou? Het jy dalk n foto of wenke van hoe n goeie hegtingspunt moet lyk? Dankie bAie Pietpetoors.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Sal gou gaan fotos neem en vir jou laai. Jou kappie het meer supports in die dak as myne
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

pietpetoors wrote:Die raampie wat jy om my kappie sien is nie 'n roof rack nie.
Dit is net 'n raampie wat ek laat maak het (by Gomad) wat op die kappie pas. Die help om goed binne te hou en verskaf hegtingspunte. As ek goed op die dak laai lê hulle direk op die kappie se dak. Ek het dit so gedoen om gewig en hoogte te spaar. Ek weet nie of ek sommer 6 jerry kanne so op my dak sal sit, maar goed soos extra wiel, stoele, hout, etc is gewoonlik lig en is geen probleem om daar te sit nie.
Le jou band dan ook los op die kapppie? Net vasgetrek met bande? Of is hy vasgebout op die kappie? Dit is slim om die raampie om te he. Ek het hegtingspunte wat ek nou net gebruik om die kappie teen die dak te hys as ek hom moet afhaal maar nog ni n raampie of dakrak. Het gedink om plan te prakseer om iets op kappie vas te bout waaraan spaarband kan vasbout. Of is dit oorbodig? Veral as die kar Seker maar gaan stamp oor die sand etc. dankie vd hulp
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

Baie mooi fotos en bakkie!! Ek sommer nou w lus v n grondpad. Hier is paar ander fotos v my kappie wat die punte wys wat ek niu het... Nie veel. Ek sal moet uitvind van so raampie soos joune.
ImageUploadedByTapatalk 21368874305.417588.jpg
ImageUploadedByTapatalk 21368874305.417588.jpg (11.7 KiB) Viewed 2205 times
ImageUploadedByTapatalk 21368874325.869395.jpg
ImageUploadedByTapatalk 21368874325.869395.jpg (11.66 KiB) Viewed 2205 times
ImageUploadedByTapatalk 21368874339.726666.jpg
ImageUploadedByTapatalk 21368874339.726666.jpg (9.4 KiB) Viewed 2205 times
ImageUploadedByTapatalk 21368874353.179517.jpg
ImageUploadedByTapatalk 21368874353.179517.jpg (9.95 KiB) Viewed 2205 times
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Jy sal sien ek het flatbar aan die kant van raampie gesit sodat ek die boute horisontaal deur die kappie se boonste raam kon sit. Ek wou dit nie vertikaal deur die dak sit want dan sit jy weer met 'n seël probleem.

Die raampie is baie nuttig, dit het toe ook later as hegtingspunt gedien toe ek besluit het om 'n awning op te sit

Ja, die band lê op die dak en ek maak hom met ratchet straps vas, en 'n kabel met slot.
Ek gebruik dit net as ons vêr gaan ry, as ek by die huis kom haal ek hom weer af, dit is hoekom ek nie iets permanents wil opsit nie.

Ek het eye nuts aan die raampie vasgemaak om die straps aan vas te maak.
Hy maak van die kant af vas
Hy maak van die kant af vas
hilux-roofrack (1).jpg (40.69 KiB) Viewed 2203 times
Lyk so van voor
Lyk so van voor
hilux-roofrack (2).jpg (34.79 KiB) Viewed 2203 times
En so aan ander kant
En so aan ander kant
hilux-roofrack (3).jpg (32.26 KiB) Viewed 2203 times
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Alu Cab maak daai goed sterk genoeg dat jy 'n roof top tent kan opsit.
So as hy 'n roof top tent (soms so swaar soos 80Kg) kan vat, gaan hy beslis jou wiel kan dra.

Daai cargo rail wat daar op is sal die wiel ook kan vashou as daar vier punt is om die strap oor kruis te kan vasmaak.
Die raampie maak die kappie se dak vir my net soveel meer bruikbaar.
Dan ook as die wiel se strap dalk loskom, gaan die wiel nie sommer net kan afval nie want die raampie hou hom bo.
Mens het altyd op 'n lang trip ligte los goed wat in die pad is wat jy op die dak kan gooi.

Ek sien jy is in Gauteng, jou raampie hoef natuurlik nie aluminium te wees want julle het mos nie 'n korrosie probleem soos ons nie.
Gewone 25mm sqr tubing gaan net so goed werk.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Die seil wat ek gebruik is sommer 'n afval stukkie van die tipe seil wat hulle op vragmotors gebruik om die kant van die bak toe te maak.
Het hom die grootte van die kappie vloer gesny en omdat alles bo-op hom le kan hy nie weg waai nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

Baie dankie Piet vir al die raad en fotos. Ek waardeer. Ek hou baie vd raampie. Die aluminium laat dit net mooi lyk en is sommer lig. Ek sal bici soek of iemand my hier rond met so iets kan help. Anders is dit square tubing!!
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

pietpetoors wrote:Die raampie wat jy om my kappie sien is nie 'n roof rack nie.
Dit is net 'n raampie wat ek laat maak het (by Gomad) wat op die kappie pas. ]
Hi Pietpetoors. Kan jy onthou wat Gomad jou gevra het vir jou raampie op di kappie? Wanneer was dit? Ek begin solank bietjie rondshop.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by pietpetoors »

Dit was al so 2 jaar terug, maar ek het nie geld betaal, ons het 'n ruiltransaksie aangegaan.
Sal vir Ciske moet vra hoeveel dit nou sal kos.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by grobbepj »

pietpetoors wrote:Dit was al so 2 jaar terug, maar ek het nie geld betaal, ons het 'n ruiltransaksie aangegaan.
Sal vir Ciske moet vra hoeveel dit nou sal kos.
Dankie.
User avatar
bos suzi
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Thu Nov 08, 2012 11:05 am
Town: Pretoria
Vehicle: Suzuki Jimny
Real Name: Delko

Re: Raad met ekstra spaarwiel opsies asb

Post by bos suzi »

lyk bja cool :) waar het jy aan daardie canopy gekom/ verskaf deur 4x4 direct?

Mooi werk
Post Reply

Return to “General Mods”