Page 1 of 1

2012 XtraCab front spacer

Posted: Tue Sep 12, 2017 9:15 pm
by Rooikappie
My "nuwe" extracab het hierdie spacer in . Was dit deel van die oorspronklike vere OF het die vorige eienaar dit ingesit?

Miskien kan iemand met oorspronklike vere vir my pic opsit.
Dankie
Lourens

Re: 2012 XtraCab front spacer

Posted: Tue Sep 12, 2017 9:40 pm
by rood
Daai is aftermarket....


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: 2012 XtraCab front spacer

Posted: Thu Sep 14, 2017 8:54 pm
by Rooikappie
Baie dankie.

Ek wil dit bietjie hoër maak. Sal seker net groter spacer kry.

Lourens