Page 1 of 1

Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Mon Jul 10, 2017 2:29 pm
by Leonb
hi guys can anyone tell me how to get more power out my 2.5 currently
i have a race chip installed and my catalyst box has been removed?

any input will be much appreciated

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Wed Jul 12, 2017 7:17 am
by pieta.swanepoel
Leon, ek dink jy het die verkeerde model gekoop sa jy dit verwag. 2.5 is nie vir jaag nie. Ek het self een maar dit wat ek verkies

Jy kan seker iets doen soos om intercooler oe/of ander turbo op te sit. Seker iemand in Aus het dit al gedoen

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Mon Jul 17, 2017 7:26 am
by Pora
:) 2.5 srx 4x4 is ma donkies jong, as jy will spoed he verkoop ma die 2.5 en kry of n 3l d4d of 4lv6.

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Mon Jul 17, 2017 11:37 am
by Farmerbrown
I put a race chip in mine . I didnt notice a huge difference in KW but in the torque range it seemed to be more effective . Eg overtaking and hills .
I have still got it if you are interested in buying . R2000.00 is probably a decent price , Welcome for other opinions . It just plugs in , You could have it dyno tested if you wanted to .I was very nervous of stuffing up my engine , So I just ran it on the factory settings .

My bad , Just noticed you already got a race chip.. :cooldude:

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Mon Jul 17, 2017 1:02 pm
by Thabogrobler
Firstly, take that racechip out, drill it full of holes and submerge under water (or even better, acid!) unless you would like some nicely shaped holes in your pistons.

The you lookup Dwayne Voogt(a member here) and take your truck to him.

As soon as you get it back, go hunt 3.0 D4D's and come tell us how it went!

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Sun Oct 15, 2017 8:39 am
by segalmarisa
On our 2,5 srx d/cab we started by replacing the exhaust from the turbo with a 63mm pipe that upped the specs from 75kw to 79 and torque from 260 to 276nm. Then it got a chip which took the specs up to 92kw and 319nm. After the warranty expired we fitted a front mount intercooler and upgraded the chip now pushes 102kw and 351nm. It’s still no speed demon as the 3.0l revs easier but it is a much better drive. Engine revs out better 100km/h is now reachable in 3rd gear and 140 in 4th not that I would recommend driving it like that But with my 33inch tyres it still runs better up to 120 than it used to when the bakkie was completely stock. Towing a Boat is also much more fun now than it used to be.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Sun Oct 15, 2017 8:40 am
by segalmarisa
On that note with the 33s and the current setup it outpulls a stock 3.0d4d up till 100 then the 3,0 starts to gain.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Tue Nov 28, 2017 9:42 am
by Jaco Potgieter
Dagsê almal. My SRX, 2013 model, sonder *Intercooler, is Turbotraag. Ek het gister op forum gelees van drie opsies om dit te verbeter. My eerste opsie is om knaldemper(Exhaust box) te vervang met vryvloei demper, op standaarduitlaatpyp(R860 by OVS Bande Sasolburg). Dit is huidig die goedkoopste opsie vir my Onderwyssalarissie!! Tweede opsie: 73mm vlekvrye staal uitlaatstelsel volledig(+-R8 000 by Commando bande Sasolburg), derde opsie is vervangings Interkoeler voor in. Gee my asb raad!? Is dit die moeite werd!? Huidig probeer ek my voertuig nie hoër as 3 000 RPM ry nie. Oscar ry egter vervelig lekker!! Raad sal opreg waardeer word! Mooi dag almal! Jaco

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Tue Nov 28, 2017 1:39 pm
by Mars
Hallo Jaco

Het jou bakkie die Diesel Particulate Filter (algemeen na verwys as die CAT) op?
as hy een het en jy haal dit uit behoort die turbo vinniger op te spoel.

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Mon Dec 25, 2017 3:20 pm
by segalmarisa
Jaco Potgieter wrote:Dagsê almal. My SRX, 2013 model, sonder *Intercooler, is Turbotraag. Ek het gister op forum gelees van drie opsies om dit te verbeter. My eerste opsie is om knaldemper(Exhaust box) te vervang met vryvloei demper, op standaarduitlaatpyp(R860 by OVS Bande Sasolburg). Dit is huidig die goedkoopste opsie vir my Onderwyssalarissie!! Tweede opsie: 73mm vlekvrye staal uitlaatstelsel volledig(+-R8 000 by Commando bande Sasolburg), derde opsie is vervangings Interkoeler voor in. Gee my asb raad!? Is dit die moeite werd!? Huidig probeer ek my voertuig nie hoër as 3 000 RPM ry nie. Oscar ry egter vervelig lekker!! Raad sal opreg waardeer word! Mooi dag almal! Jaco
76mm pipe is overkill on the 2.5. Biggest difference will come from replacing the front pipe which has a very sharp squashed 90deg bend just behind the turbo. De Graaf does a front pie replacement in 63mm then the rest of the exhaust can also be upped to 63mm free flow. Makes an immediate difference in the power


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Hilux 2.5 srx 4x4

Posted: Thu Feb 15, 2018 4:00 pm
by Oz-Meister
Jis Manne

Ek is relatief nuut hier en lees maar gereeld die posts, ek is nie eintlik iemand wat baie praat of heeltyd foto's post nie, maar ek wil maar net vir julle in kennis stel (vir die wat wou weet), As enige van julle dit oorweeg om jou 2.5 Vigo SRX 4x4 te chip, en as jy in die kaap bly, sal ek dit voorstel, dat jy nerens anders gaan as KSD in Stikland nie, hulle doen al vir 30 jaar lank Tuning op voertuie, Toyota se handelaars stuur hul bakkies direk na hulle toe, hulle skryf hul eie programme vir die Tuning, het baie "trade secrets" en diens is seker die beste in SA. Hulle spesialiseer ook in Diesel Tuning!

Praat met Karel Swanepoel, hy het ongelooflik baie kennis, en hulle gebruik Unichip/DasTec/q veskoon die spelling.
Hulle Tune jou voertuig baie veilig, en ek vertrou my "Truckie" by niemand anders nie....

Elkgeval, om tot by die punt te kom, my Hilux is n 2012 2.5 SRX 4x4 met 191 000km's.

Standaard stoot hulle +- 77Kw en 249-255Nm fabrieks uit

Wel manne, ek is baie gelukkig want my ou Trokkie kan jy maar se sit saam met die 3.0 D4D manne.

vandag vir sy laaste Mapping laat gaan na Karel toe, en na my Snorkel, 76mm pyp en Cooler (Self opgesit), gesels hy nou mooi met

111.9Kw en 378Nm

:dance1: :dance1: :dance1:

Ek dink dit is absoluut die moeite werd.

Groete.

Os