Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Oosie101 »

More more!!!

Ek is in die mark vir n agter bumper en moontlik n spaarwiel swing-arm tipe carrier vir my Hilux. Ek hou van die look van die ouer bumpers, die met die normale reghoekige ligte, nie die klein LED tipe ligte nie.

Ek het al die gewone plekke al gekontak vir pryse ens, maar wonder oor die plekke wat nie so commercial is nie...

Die van julle wat onlangs n agter bumper laat opsit het, laat weet my asb waar en sit dalk n fototjie of twee op asb.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Oosie101 »

Niemand??


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Mud Dog »

Vrydag, naweek - gewoonlik bietjie stiller hier, Nico. Gee bietjie kans. :D: ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Toerboer »

More Oosie

Ek het ook omtrent n studie gedoen voor ek n agter bumper op my Vigo gesit het.Ek is redelik vol strooi met sulke dinge.

Dit was tussen LA Sport en Extreme Outback.Ek het ook met n paar mense gepraat wat sommige 4x4 bakkies kit wat gebruik word vir verhuuring.Hulle gebruik Outback Extreme en het geen probleme of come backs nie.Outback Extreme was toe my keuse,
Hulle is in Jhb en is naby genoeg sou ek n probleem he.Hulle produk is baie sterk en ek is baie tevrede.LA Sport se bumper is baie mooi op die oog en lyk ook sterk,maar ek het maar met Outback gegaan.Jy kan Led of gewone ligte kies met Outback Extreme.

Ek sit n foto of twee op.
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Oosie101 »

Dankie Toerboer! Sover is die LA Sport een my eerste keuse... Ek hou van hoe hy lyk, hoe die ligte lyk, waar die spaarwiel carrier sit en die meganisme wat die carrier oop en toe maak. Sy integrated towbar lyk ook vir my baie netjies. Ek is net so vol nonsens met die goed.

Ek het nie geweet dat Outback ook n bumper maak nie, is dit dieselfde Outback as die een wat die Canopies maak? African Outback dink is hulle naam nou?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Toerboer »

Nicolaas

African Outback maak die Canopies ens.Hulle maak nie meer bumpers nie.

Extreme Outback is die manne wat die bumpers maak.
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Oosie101 »

Oh okay dankie! Ek wou se ek het nog nooit bumpers by African Outback gesien nie. Sal maar bietjie google!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Hoppy »

Burnco maak n mooi sterk een
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Shimano
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 286
Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
Town: Strand Cape Town
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
Real Name: Wynand
Club VHF Licence: HC125

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by Shimano »

Foto van my LA Sport bumper wat op die Legend 40 was. Hy le op die oomblik in die wendy hut besluit nog of ek hom op die V6 gaan sit. :crazy:
Attachments
rear bumper1.jpg
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
corne.koekemoer.39
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 18
Joined: Tue Aug 12, 2014 2:03 pm
Contact:

Re: Vigo agter bumper met spaarwiel carrier

Post by corne.koekemoer.39 »

Lat weet as jy daai Wendy hut gaan uitpak. Ek het lankal my crome pype af gehaal en hy staan nou bietjie kaalgat.


Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”