2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
jacovisagie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 48
Joined: Wed May 16, 2012 8:23 pm
Town: Calvinia
Vehicle: Toyota Hilux 2.5 d4d 4x4 intercooled & Chipped
Real Name: Jaco
Location: Calvinia

2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Post by jacovisagie »

Naand sê menere. Jis kan myself nou nie inhou nie so ek moet nou vertel. Ek het my bakkie se uitlaatstelsel einteindelik vervang met 'n free flow box en 2.5" pyp. Die oorspronklike pyp tussen knuckle flance en box was maar 54 cm so toe vervang met 2.5" pyp met 2.5" free flow box. Wat 'n reuse verskil tussen krag en brandstof verbuik. Kry vir die eerste keer met alle veranderinge oor die 9 km/l. Miskien wys dit nie op die dyno so erg nie maar ek dink persoonlik dit maak 'n groot verskil op die lewering veral as daar al modifications op die 2.5 d4d al gedoen is. Myne het Kosie Swanepoel gedoen. Is gechip (uni-chip) en front mount intercooler. Die buig agter turbo self gedoen. 3" pyp gevat en laat buig. En hy loop !! Nie skaam nie. Ek persoonlik dink hul choke die bakkies bitter baie. Die dreuning het klein bietjie verander maar dit raas glad nie. Inteendeel as jy in bakkie sit hoor jy nie die verandering nie. Net as jy agter bakkie staan. Turbo fluitgeluid.

Volgende is die snorkel. Mmm :cooldude:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: 2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Post by 4x4BEES »

Lekker was nog nooit sleg nie.

Bly om te hoor dis die moeite werd vir jou gewees :thumbup: :thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Post by pietpetoors »

Dis nou goeie nuus.

Ja, kyk wat se reuse verskil maak daai nuwe downpipe wat Francois (4xLUX) vir die KZ-TE ook bou.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: 2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Post by ChrisF »

Hoppy het die agterste box vir my vervang met n freeflow. Niks pypwerk nie.

WOW !!!! wat n verskil !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!


kry vroer lewe .... hou langer aan rev ....


nee wat, daai factory box moet WEG :)
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Post by pietpetoors »

So eendag as jy verveeld is doen jy die downpipe ?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”