Old Man Emu - rear setup

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Old Man Emu - rear setup

Post by Fred79 »

Goeie dag almal

Hoop julle kan my dalk help met die volgende. Ek is besig om die suspension op my bakkie te verander en ek gaan upgrade na heavy duty. Volgens die ouens hier in die UK kry jy `n 400KG constant load en 600KG constant load en ek sal moet kies.

Die volgende items sal agter in/op die bakkie wees,

Alu Cab met kitchen en roof rack
Drawer system
Water tank
Yskas
Compressor
Dalk begin volgende jaar `n rear wheel carrier (een spaarwiel)

Ek haal al die kamp goed uit die bakkie wanneer dit nie gebruik word nie en ek is net bang dat die 600KG kan dalk te hard ry of sal dit reg wees?

Dankie by voorbaat.
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Old Man Emu - rear setup

Post by Okkie Van Wyk »

Ek sou die 400 kg vat , een blade uithaal en dan air helpers in sit vir wanneer ek vrag dra
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Old Man Emu - rear setup

Post by LouisZ »

Kyk wat die verskil in prys tussen die 600 en die 400. As dit nie te erg is nie kry die 600 en haal per pak een blade uit. Op die manier as die wiel carrier in die toekoms kom kan jy die blade insit.

Net, as jy se jy haal uit, is dit alles?
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Re: Old Man Emu - rear setup

Post by Fred79 »

Dankie, ek dink ek gaan maar vi die 400kg
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”