Vigo Suspension Lift

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Vigo Suspension Lift

Post by Oosie101 »

Hallo menere

Ek wil graag vir YsBeer 'n bietjie van 'n lift gee en ook laat mooi gelyk staan sonder om die hele suspensie oor te doen.
Sover is ek baie gelukkig met die standaard suspensie wat in is, maar sal 10 teen 1 vir Mikem gaan as dit tyd raak om die huidige skokbrekers te vervang.

Nog 'n paar dinge om in ag te neem (ek weet nie of dit enigsins 'n verskil sal maak op 'n invloed sal he nie) is:
Ek het reeds 'n ARB bullbar op, maar het nog geen probleme gehad as daar bietjie 4x4 gery word nie.
Ek is besig om 'n 120l Long Range tenk in te sit en die sal gaan waar die spaarwiel normaalweg is... spaarwiel sal skuif na die loadbin vir nou... totdat ek eendag die agter bumper vervang met 'n sterker een met 'n spare wheel carrier.

Nou ek sien op 4x4 Direct dat hulle Mikem Extended Shackles verkoop wat 'n 25mm "lift" gee en ook Front Strut Spacers wat 'n 40mm "lift" gee... sal dit, in julle opinie/ervaring, vir my gee waarna ek soek van 'n lift en level oogpunt?

Verskoon my maar as ek dom vrae vra hierbo, ek is nog baie nuut met die tipe ding.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Vigo Suspension Lift

Post by WayneSchalk »

Oosie101 wrote:Hallo menere

Ek sal nie weer daai spacers in sit nie. Gaan sien vir Darryl en hy sal jou wys hoekom, dit het 'n negitiwe effek op die ball joints. Laat Darryl eerder vir jou Eibach coils voor insit wat bitjie langer is en help met die extera gewig van daai bumper, dit sal ook help met body roll en sou jy later roofrack en/of rooftop tent op sit sal dit ook help.

Die extended shackles agter doen maar om die sak te pas :thumbup:
User avatar
Oosie101
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 310
Joined: Sat Apr 26, 2014 10:17 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 4.0 V6 AT
Real Name: Nicolaas
Club VHF Licence: X298
Location: Roodepoort

Re: Vigo Suspension Lift

Post by Oosie101 »

Thanks Wayne...

Ek het vir Darryl 'n PM gestuur... sal kyk of ek 'n plan kan maak om die naweek by hom te draai.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Vigo Suspension Lift

Post by WayneSchalk »

Oosie101 wrote:Thanks Wayne...

Ek het vir Darryl 'n PM gestuur... sal kyk of ek 'n plan kan maak om die naweek by hom te draai.
Hy ken sy storie :thumbup:
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”