Lost ground clearance with new shocks!

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Hi Almal

Laat ek by die begin begin, ekt Gabriel Safari HDP ingesit voor, die original toyota shocks vervang. Ek het besluit om my spacers in te los en die HDP's op die laagste spring seat in te sit, want met die spacer in behoort dit dieselfde hoogte te wees, nou kom ek agter dat my bakkie dan nou weer afdraand staan vandat die groen shocks in is, die bakkie was level en nou is hy voor (van arch tot onderkant van rim gemeet) 30mm laer as agter, hoe kan dit wees? :shock2:

Ek kan met die oog sien die bakkie is laer as wat hy was. Ek moet ook se die diens by Hi Q Kuruman was pateties om die minste te se, ek moes hulle help anders sou ek nooit daar uitgekom het nie, en ook nie veilig by die huis nie.

Ekt ten minste 10 foute opgetel wat hulle gemis het wat my lewe kon gekos het, vir een het hulle net 2 van die boute bo op die strut vasgedraai, hulle het byvoorbeeld die onderste bout van die strut (weet nie wat mens dit noem nie) nooit vasgedraai nie :aggresive: , een kant spacer net vergeet ens ens.

Ek hoop iemand het vir my raad.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Mud Dog »

Die shocks beheer / beperk uitwaarts beweging, m.a.w. as die shocks wat jy nou voor ingesit het korter is op 'full extension' as die wat jy uitgehaal het, dan sal die bakkie voor laer staan as vantevore. D.w.s. die suspensie het nog steeds die vermoë om verder uit te beweeg maar die shocks hou dit terug. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Maar die shocks is dan reeds veronderstel om langer te wees as die standaard shocks?
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by ThysdJ »

Hulle het die verkeerde goed ingesit. Die shocks en springs is een ding, 'n strut, en die shocks dra nie gewig nie en sal dus nie die hoogte van die voertuig be-invloed nie. Die struts wat hulle ingesit het is te kort. Of die wat jy ingehad het, was langer as die standaard...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Ek kan nie glo dat die standaard toyota shocks langer kan wees nie, so al wat ek kan dink is dat hulle 'n ander voertuig se struts ingesit het wat dalk korter is? Maar tog kan dit ook nie wees nie want die 2 shocks langs mekaar, is die HDP effens langer as die standaard een. Ek sal nou foto post. :frustrated:
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Hier's die twee langs mekaar, dit is dieselfde lengte?
Attachments
Gabriel HDP vs. OEM.jpg
Gabriel HDP vs. OEM.jpg (131.67 KiB) Viewed 3257 times
User avatar
Mauritz Viljoen
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 33
Joined: Wed Oct 17, 2007 11:25 am
Town: Richardsbaai KZN
Vehicle: Hilux SC 3.0D4D 4X4 Legend 40
Real Name: Mauritz

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Mauritz Viljoen »

Hi Rudolph

Ek kyk ook om my shocks binnekort te vervang en het al bietjie opgelees oor die HDP's.

Ek vermoed jy het die verkeerde setting vir die springseat gebruik.
Vanaf die 4x4community forum:

HDP's for Hilux has 5 hight settings.

Setting 1 = dropped suspention hight as it is standard for 120 prado
setting 2 = 8mm higher = standard ride hight for Hilux and fortuner
setting 3 = +10mm on shock = +18mm ride hight
setting 4 = +20mm on shock = +36mm ride hight
setting 5 = +30mm on shock = +54mm ride hight

http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... l+hdp+lift" onclick="window.open(this.href);return false;

My plan is om ook die HDP's in te sit op setting 4 of 5 voor, met extended shackles agter.
Ek gaan my spacers dan uithaal.
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Thanks Mauritz

Dit verduidelik hoekom hy gesak het want ekt setting 1 gebruik, ek kan egter nie onthoud at daar 5 settings is nie, maar anyway. Hierdie onkundige mense by Hi Q weet nie hoe om die spring seat te stel anders as die laagste een nie, wel ek weet ook nie, maar hel dis nie my werk nie. Ek gaan nie weer sukkel met hulle nie, anders moet ek die shocks gaan terug gee vir hulle, en heel nuwes iewers anders by ordentlike plek laat opsit.
Wat dink julle?

Waar is die beste plek om sulke tegniese goed te doen in die wereld? Ek sien daar het 'n nuwe 4x4 plek in Kuruman oopgemaak, daar's 'n opposite lock advertensie op, weet iemand van dit?
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by WayneSchalk »

Rudolph

daai is uit en uit die verkeerde "setting" ek het standaard shocks in my Vigo gehaad met spacers, ek het dit als uit gehaal ek Gabriel Safari HDP in gesit met langer coil springs en die bakkie het hoer gestaan na dit.

Ek het dit laat doen by Mikem maar hulle is hier in JHB :thumbup:

Hoop jy kom reg
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Hi Wayne

So jy het die HDP's op die laagste setting gehad, waar myne nou is, maar toe het jy Heavy duty langer coils opgesit en die spacers uitgehaal? Hoeveel lift het jy toe gekry? Ek neem aan dit was met aftermarket bumper en als?

Thanks vir julle hulp manne.
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by WayneSchalk »

Whiteley wrote:Hi Wayne

So jy het die HDP's op die laagste setting gehad, waar myne nou is, maar toe het jy Heavy duty langer coils opgesit en die spacers uitgehaal? Hoeveel lift het jy toe gekry? Ek neem aan dit was met aftermarket bumper en als?

Thanks vir julle hulp manne.
Nee ek het standaard shocks en coils gehaad met die spacers, dit het ek alles uit gehaal en HDP's in gesit met langer coils. Darryl by Mikem het dit gedoen so ek kan nie se watse setting dit op was nie. Maar hy was hoer en level met langer shackles agter in ook :thumbup:
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Dankie

Ek het vir Darryl gebel, hy gaan my probeer help. :thumbup:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by LouisZ »

Ek sien in die foto die HDP is 'n bietjie langer, as die spacer in is dan moes die hoogte dieselfde gewees het. Vat dit terug en kry jou geld terug op hulle onkoste, dis nie wat jy wou gehad het nie.

Mens moet maar dan kyk of mens of Setting 3 of in te sit, maar sonder die spacer.
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

EK gaan maar Wayne se voorbeeld volg en Mikem coils op die HDP's sit en die spacers uithaal, asook Mikem extended shackles.

Dankie vir Darrel van Mikem en Daniel van Safari Centre Upington vir julle goeie diens en raad. Daniel gaan die coils en shackles vir my insit van Mikem. :yahoo:

Hopelik is my bakkie dan weer level en als, gaan nie weer terug Hi Q toe nie, uiters swak diens!
Whiteley
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 86
Joined: Tue Apr 30, 2013 11:21 am
Town: Kathu
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D/C D4D 4x4
Real Name: Rudolph

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by Whiteley »

Dankie vir julle forum manne se advies en hulp ook!
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Lost ground clearance with new shocks!

Post by WayneSchalk »

:thumbup:

Ek sal nie sommer my lorrie na iemand anders as Darryl vat vir suspension nie.
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”