Fortuner sit plekke in 'n Hilux.

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Fortuner sit plekke in 'n Hilux.

Post by Mossienel »

Ek sal graag wil weet wat die experts dink van die plan. Ek toy die laaste paar dae met die gedagte om 'n Fortuner se agter sitplekke miskien agter in my Hilux DC te sit. Dink julle dit kan werk en het iemand dit al probeer? Die rede vir die gedagte is omdat die klein teroris se stoeltjie mos agter in is en elke keer moet uit gehaal word as ek die sit plek wil plat slaan. Ek het al die boonste bracket bietjie platter gemaak sodat dit nou kan platslaan en dit het gewerk soos 'n bom. Moes darem niks sny nie.

Daar sal seker 'n hele paar mods gedoen moet word vir die nuwe mounts vir die fortuner seats te laat werk.

Sent from my iPad using Tapatalk HD
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Fortuner sit plekke in 'n Hilux.

Post by ChrisF »

nee jong, jy maak daai terroris te sag groot ... :)

laat hom AGTER op die bak sit ......




klink na goeie plan ! SEKER nog n paar manne gaan jou voorbeeld volg (as dit werk).
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: Fortuner sit plekke in 'n Hilux.

Post by Mossienel »

Chris, die teroris is 'n sy en glo my die stoeltjie is die daar vir ma se senuwees. :rofl:


Sent from my iPad using Tapatalk HD
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Fortuner sit plekke in 'n Hilux.

Post by dd6 »

Enigiets is moontlik! Ek het daai sitplekke agter in my 1988 Hilux ingekry!! Ek het spasie verloor maar hulle lyk mooi! Ek kan net nie onthou hoe het die oorspronklike hegstukke gewerk nie. Ek het hulle nie gebruik nie. As jy bietjie strip, sit jy met ñ plat basis op die sitplek. Sterkte!
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”