Recovery hooks op Vigo

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Recovery hooks op Vigo

Post by hendrik.earle »

Ek wil vir my twee recovery hooks op my Hilux sit voor. Ek wil hulle nie op die bullbar of met adapter plate vas sit nie, hoe minder boute en brackets hoe beter.
Die probleem is, daar is geen plek rerig waar mens hulle kan vassit direk teen die chassis sodat iets nie in die pad is nie, en ek wil nie die naderings hoek versleg nie.
Toe kry ek uiteindelik plek weerskante wat ek dink sal werk.
Ek wil die oorspronklike tow points sommer afsny, want die chassis gedeelte waar hulle vas is, is maar baie dun en sal nie werk vir die hakke nie.
Laat ek hoor wat se julle...
Image
Image
We never really grow up, we only learn how to act in public.
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by dd6 »

Dit lyk of daai subframe nie die kragte gaan hou nie. Ek sou dit nie gedoen het nie.
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by JEEPIE »

def nie op die arm control brackets nie
as jy dit op die fabrieks punte sit , gaan dit jou "approach angle " minder maak
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by LouisZ »

Die wat op die eerste prent A gemerk is is die recovery punte. Die punte soos hulle is is reg en sterk genoeg, het al daardie al gebruik om te recover.
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by hendrik.earle »

Ek praat van n 'ruk-en-pluk' recovery met kinetiese tou.
We never really grow up, we only learn how to act in public.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by LouisZ »

hendrik.earle wrote:Ek praat van n 'ruk-en-pluk' recovery met kinetiese tou.

Net soos jy daar se.
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by Jaans »

4x4megaworldpta wrote:
hendrik.earle wrote:Ek praat van n 'ruk-en-pluk' recovery met kinetiese tou.

Net soos jy daar se.
My bakkie is ook al uit die sand getrek met n sleepwa met n kinetiese tou sonder probleme. So volgens my is die punte 100%
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by TOYODA »

Hendrik,

As jy tyd het en jy wil graag so iets doen, kyk na die manne op newhilux.net.
Hier is een wat hulle in Australia verkoop.

Op die fotos wys dit dat dit deur die chassis gaan, waar die crumple zone is. Die 2 "pypies" keer dat jy dit nie van die kante af "crush" nie. Dit word van 6mm plaat gemaak.
Attachments
1.jpg
1.jpg (86.27 KiB) Viewed 2478 times
2.jpg
(127.04 KiB) Downloaded 393 times
5.jpg
(125.01 KiB) Downloaded 393 times
User avatar
hendrik.earle
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Tue Nov 02, 2010 10:06 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: Toyota Hilux 4.0 V6 d/c a/t, 60mm lift, steeltop canopy, Custom Bullbar, Custom roofrack, WHEELS:vacancy open for 35x12.5r15
Real Name: Hendrik
Location: Potchefstroom

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by hendrik.earle »

Ek het van gister af weer ge google en gesoek, elke thread wat ek kon kry deurgelees en videos gekyk, ek kon nerens iets kry van iemand wat die voorste standaard tow points op die Vigo al afgebreek het nie of enige probleme ervaar het nie. Maar daar is altyd 'n eerste keer vir als.
Wat my pla is:
1) die loops/tow points is vas geweld, en mens weet nooit of het hy begin roes aan die binne kant nie? Ek het baie gesien van towbar hakke ens waar die welding geroes was en afgebreek het.
2) Die subframe/ chassis gedeelte (wat mens dit ookal noem) waar die towpoint aan vas geweld is, is nie baie dik en sterk nie, en is ook vasgeweld aan die main frame van die chassis. Nog n onsekerheid oor n weld en daar is baie videos waar bumpers, bullbars, towbars en Jeeps se hele gatkant afgeruk is deur n snatch recovery, dan wonder ek of daai dun chassis subframe gedeelte dit sal oorleef.
Image
We never really grow up, we only learn how to act in public.
User avatar
venom38
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Mon May 23, 2011 5:46 pm
Town: johannesburg
Vehicle: hilux d4d
Real Name: Corne

Re: Recovery hooks op Vigo

Post by venom38 »

Jammer om slegte nuus oor te dra maar ek het myne afgebreek met n baie ligte trekkie in modder
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”