Opdatering van my Mods
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Opdatering van my Mods
Ek was die laaste 6 weke redelik aan die gang om my trokkie reg te ruk.
Die 31" Big Horn's wat ek opgesit het , het nie vir my reg gelyk nie , toe besluit ek maar om die wiele en rims te vervang.
Ek het weer by Eloise van Mufasa Tyres aangeklop en net soos laas PUIK diens ontvang met die beste pryse in die Kaap.
Ek het hierdie keer 15" 8J mags opgesit.
Body Lift - as ek voor die tyd geweet het wat gaan dit behels sou ek seker dit nie gedoen het nie !
Dis n m o e r s e job, en Allan of Hoppy hier op die forum het dit gedoen.
Die bak is 3duim gelig en het n groooot verskil gemaak, die wa is nou hoog !!
Daarna kon hulle toe die 32" Kumho's opsit. Ek moes besluit tussen die 32 en 33 opsie - Allan het natuurlik gese ek moet gaan vir die 33's maar my moed het my begewe op die dag van fitment en het toe daar besluit op die 32's. Die ratverhouding (auto box) is nog perfek en ek was verbaas dat hy nog lekker torque het. Die 33" kon ook nie daar opkom op die dag nie - Die voorste wiele het erg gevang. Eloise van Mufasa het uit haar pad gegaan om vir my twee grootes reg te he vir die keuse !
Net daarna het ek teespoed gekry (lees gelukskootjie ! :shifty: ) en my voorste plastiek bumper gestamp (saam met lig en regter fender)
Burnco was die duidelike keuse vir die versekerings joppie - ek het besluit op n "clean look" en nie gegaan vir die A-raam pyp bo oor die bumper nie.
Oom Hein en Dino is twee bakgat manne en het die werk uiters profesioneel en vinnig gedoen. Ek kan hulle sterk aanbeveel !!
Volgende op die lys is 2 x 8duim Hella spots wat ek bestel het. Ek wou ernstig by 4x4 Direct daai 2 LED spots koop maar omdat ons Hella agente is, kon ek hulle goedkoop kry.
DIe twee groot spots gaan di neus mooi afrond.
Ek wil graag vir Allan van AEW auto baie dankie se vir al die raad en hulp wat hy my gegee het met die projek.
Daar was en is nog kort kort iets wat verstel of gemodify moet word en Allan is elke keer te gretig om te help - dis nou naverkoop diens op sy beste
So , hier is n paar pics van my Mall Crawler sover.
Ek moet nou vir hom n naam uitdink , ek hou van Tank of dalk soos die SFA manne sal aanbeveel : TT ( Tupper-Tank )
Die laaste paar maande :

- Attachments
-
- IMG_0347 (Small).JPG (47.11 KiB) Viewed 2277 times
-
- IMG_0354 (Small).JPG (58.35 KiB) Viewed 2277 times
-
- IMG_2686 (Medium).JPG
- (80.21 KiB) Downloaded 399 times
-
- IMG_0805 (Medium).JPG
- (72 KiB) Downloaded 399 times
-
- IMG_0804 (Medium).JPG
- (60.73 KiB) Downloaded 399 times
-
- IMG_0802 (Medium).JPG
- (239.8 KiB) Downloaded 399 times
-
- IMG_0800 (Medium).JPG (53.94 KiB) Viewed 2277 times
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Opdatering van my Mods
Looking good.
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Opdatering van my Mods
Looking good!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Opdatering van my Mods
Hy lyk beter elke keer as ek hom sien, sal hom ln n paar roetes moet indruk!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Opdatering van my Mods
Ja nee, nou lyk hy amper reg!! Wel gedaan Eben, hy word nou mooi groot..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Opdatering van my Mods
Lyk sommer smart Eben
Die cepeks kry oor die naweek hulle rubber. Het maar gegaag vir die 265/75/16 soos wat ek huidig hardloop. Wou 285/75/16 try, maar Kumho het nie stock nie dink anyway hulle sou fit nie.
Nou moet ons daai wa van jou gaan toets

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Opdatering van my Mods
Lyk baie smart.Hou van die "clean" look voor
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Opdatering van my Mods
Looking very good.
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Opdatering van my Mods
Ferdinand jy kan bly wees daai Cepeks was nie 15duim nie - anders was hulle nou al n ruk lank op my trokkie
Baie nuuskierig om te sien hoe hulle op jou wa gaan lyk !!!
Hiers n voorsmakie - sorry ma ons moes een oopmaak en loer !!!
Baie nuuskierig om te sien hoe hulle op jou wa gaan lyk !!!
Hiers n voorsmakie - sorry ma ons moes een oopmaak en loer !!!
- Attachments
-
- IMG_0798 (Medium).JPG
- (77.13 KiB) Downloaded 328 times
Last edited by Warrior on Fri Jul 26, 2013 9:03 am, edited 1 time in total.
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: Opdatering van my Mods
Daai bumper pas mooi saam daai wiele!
Ek dink dit is tyd dat ons vir die SFA ook so bakgat bumper bou.
Ek dink dit is tyd dat ons vir die SFA ook so bakgat bumper bou.
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Opdatering van my Mods
Daar is nie foute nieWarrior wrote:Ferdinand jy kan bly wees daai Cepeks was nie 15duim nie - anders was hulle nou al n ruk lank op my trokkie
Baie nuuskierig om te sien hoe hulle op jou wa gaan lyk !!!
Hiers n voorsmakie - sorry ma ons moes een oopmaak en loer !!!
Ek moes wal gooi of daai pel het hulle maak pas op sy ford
Sal photos opsit met clearance sodra hulle op is