D4D kry oemf op ander manier
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
D4D kry oemf op ander manier
My Toyoyta d4d 3l dubble Cab kry n biki oemf.
Uit eindelik is die hele kombunasie klaar en ek sit als aan vandag en more gaan ons dyno toe. Sover moet die 3inch stainless steel sisteem en die piggybag een van die beste kombunasies wees. Veral met die Stainless steel Turbo down pyp wat deel is van die sisteem. Dit beteken meer krag en n besparing op diesel en dis lewens lank.
Die Hele exhaust downpyp muffler als is 304 Stainless steel wat op die mandril bender gebuig is vir 100per akuraatheid.
Die kwalieteit is iets besonders daar is niemand in SA wat op die standaarde werk nie nie eers die motorsport manne nie.
Hou julle op hoogte.

- Attachments
-
- DSCF0851.JPG (67.98 KiB) Viewed 9031 times
-
- die muffler
- DSCF0853.JPG (76.43 KiB) Viewed 9031 times
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dwayne wie maak hom vir jou? en sal jy daan dyno voor en na die nuwe rook riet om te vergelyk?
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: D4D kry oemf op ander manier
Wow! It's beautifully made!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ons vervaardig als op ons eie. Swart Rook is baie sleg dis maar diesel wat nie gebrand is nie en die engine verloor dus krag asgv dit, eintlik hou ek niks van n diesel engine wat rook nie dit beteken daars fout of ongebrande diesel. So ek probeer so skoon as moontlik wegkom. Want ek het ook nie meer die CAT in nie.WayneSchalk wrote:Dwayne wie maak hom vir jou? en sal jy daan dyno voor en na die nuwe rook riet om te vergelyk?
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Really well made
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dis baie netjies! Sal graag jou resultate wil sien, voor en na, op die selfde daino masjien. Ek vermoed, en ek is nie glad nie 'n mackie nie, is dat jy meer kw gaan kry en jou torque band met so tussen 700 en 1000 rpm gaan opskuif, dus eers na 2500 rpm beskikbaar. Baie interresant egter. Hou ons op hoogte.
Thanks
RianC
Thanks
RianC
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ja dit lyk regtig uitstekend!!
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: D4D kry oemf op ander manier
haha baie mooi
- antlo69
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 459
- Joined: Sun Mar 03, 2013 10:56 pm
- Town: Pretoria North
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D-4D, leveling kit, 17" with A/T BFg's, sadly stil some Tupperware, wish list growing by the day
- Real Name: Antonie
- Location: Pretoria North
Re: D4D kry oemf op ander manier
Sjoe, dis mooi!!!!!daai sweis werk is iets besonders.
Ek gaan die forum baie fyn dophou.
Ek gaan die forum baie fyn dophou.
"Must be a Toyota, must be a diesel and must run on BFG's"
- Oubaas
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Wed Feb 13, 2013 10:21 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux Raider 3.0 D-4D D/Cab
- Real Name: Dewald
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dit lyk awesome en klink seker ook so.
Gee bietjie meer inligting asb soos kontak besonderhede, adres, prys, hoe gemaak om te bestel, ens.
Stupid vraag: As jy die pyp opsit, is dit 'n moet om die voertuig te laat dyno, of net jou voorkeur?
Die een kom definitief op my lys van must haves. Moet net wag vir die mild steel een om te kalf.

Every little boy wants a toy truck...
When the boy grows up it's only natural to want the TOY truck!
All I ask is the chance to prove that money can't make me happy.
When the boy grows up it's only natural to want the TOY truck!
All I ask is the chance to prove that money can't make me happy.
- MOFASA
- Monster Truck
- Posts: 3095
- Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
- Real Name: Johno
- Club VHF Licence: X119
- Location: Kempton Park
Re: D4D kry oemf op ander manier
Now thats an exhaust to be proud of.....
I want one.....
I want one.....
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP ..... You wouldn't understand....
[rimg=206x128]
- antlo69
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 459
- Joined: Sun Mar 03, 2013 10:56 pm
- Town: Pretoria North
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D-4D, leveling kit, 17" with A/T BFg's, sadly stil some Tupperware, wish list growing by the day
- Real Name: Antonie
- Location: Pretoria North
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ek sien nerens enige kostes wat genoem word nie maar met daai graad van S/steel dink ek gaan mens 'n verband moet uitneem. Maar met so 'n mooi sisteem sal ek 'n spieel op my motorhuis se vloer monteer vir almal om dit te kan sien.
"Must be a Toyota, must be a diesel and must run on BFG's"
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ja nee! Mens sal maar die spieël moet skuif van die slaapkamer dak na die garage vloer!
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se.
Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n kit die chip en uitlaat sisteem saam. As iemand klaar n Chip het en soek net sisteem kan ons gesels. Ek bel gister SAC en vind biekie meer uit, hulle prys vir DASTEC met n baie lae graad stainless Exhaust kos R11500.00 waarborg maar net 15kw en 25nm. Ek belowe julle my prys sal baie minder wees meer as n R1000 minder as SAC se prys. Doen nog net Finale kosting dan latweet ek julle.
Manne se my biekie dink julle ek sal darem meer as twee sisteme verkoop as ek in die mark inkom met n goeie prys. Gee my julle gevoel asb. Ek wil graag dan in die volgende week begine met die nuwe Ranger 2.2 en 3.2 Puma engines. Toyota d4d 2.5l diesel is ek al ook mee besig. Maar een ding op n slag.
Dwayne

- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: D4D kry oemf op ander manier
Sal die uitlaatpyp enige verbetering maak sonder die chip? Ek is nie life vir die chip nie..Precombustion chambers moertoe...UTV Racing wrote:Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se.
Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n kit die chip en uitlaat sisteem saam. As iemand klaar n Chip het en soek net sisteem kan ons gesels. Ek bel gister SAC en vind biekie meer uit, hulle prys vir DASTEC met n baie lae graad stainless Exhaust kos R11500.00 waarborg maar net 15kw en 25nm. Ek belowe julle my prys sal baie minder wees meer as n R1000 minder as SAC se prys. Doen nog net Finale kosting dan latweet ek julle.
Manne se my biekie dink julle ek sal darem meer as twee sisteme verkoop as ek in die mark inkom met n goeie prys. Gee my julle gevoel asb. Ek wil graag dan in die volgende week begine met die nuwe Ranger 2.2 en 3.2 Puma engines. Toyota d4d 2.5l diesel is ek al ook mee besig. Maar een ding op n slag.
Dwayne
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Daai lyk meer na 'n kunswerk as 'n exhaust. Ek sal hom eerder teen my sitkamer muur hang as aan die bakkie sit, mens kan nie iets so mooi laat vol modder raak nie.
Ek ry nou nie self so bakkie en is vêr van Delmas af, maar ek dink jy sal 'n paar kan verkoop as dit jou kwaliteit van werk is.
Jou dino resultate is belangrik.
Ek ry nou nie self so bakkie en is vêr van Delmas af, maar ek dink jy sal 'n paar kan verkoop as dit jou kwaliteit van werk is.
Jou dino resultate is belangrik.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: D4D kry oemf op ander manier
Skuus ja, stukkend...Frederick wrote:Sal die uitlaatpyp enige verbetering maak sonder die chip? Ek is nie life vir die chip nie..Precombustion chambers "stikkent"...UTV Racing wrote:Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se.
Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n kit die chip en uitlaat sisteem saam. As iemand klaar n Chip het en soek net sisteem kan ons gesels. Ek bel gister SAC en vind biekie meer uit, hulle prys vir DASTEC met n baie lae graad stainless Exhaust kos R11500.00 waarborg maar net 15kw en 25nm. Ek belowe julle my prys sal baie minder wees meer as n R1000 minder as SAC se prys. Doen nog net Finale kosting dan latweet ek julle.
Manne se my biekie dink julle ek sal darem meer as twee sisteme verkoop as ek in die mark inkom met n goeie prys. Gee my julle gevoel asb. Ek wil graag dan in die volgende week begine met die nuwe Ranger 2.2 en 3.2 Puma engines. Toyota d4d 2.5l diesel is ek al ook mee besig. Maar een ding op n slag.
Dwayne
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dit sal Defnetief want die uitlaat pyp het gladnie die CAT nie. Dis reeds die goed wat opbou met roet asgv ons diesel in suid afrika. Dis n free flow ook nog. Sover net op die pyp is die engine meer responsive en maak die voertuig ligter op brandstof want daar is geen restrieksie wat nou keer. Dit maak dan as die CAT of die mufller box geblok is dat jy die petrol meer tarp om nou dieselde krg uitekry . Ek het dyno sheet van net die pyp so ruk terug gedoen. As jy dit dalk wil he kan ek vir jou email.Frederick wrote:Sal die uitlaatpyp enige verbetering maak sonder die chip? Ek is nie life vir die chip nie..Precombustion chambers "stikkent"...UTV Racing wrote:Sover het als goed gegaan op die dyno gister net beig met die fine tunning soos hulle se.
Ek sien almal is op aangs om teweet wat ons vir die pyp gaan vra as ons dit moet vervaardig en verkoop. Wel ek het besluit om nie selfsigtig tewees en net vir myself temaak nie, ek sal hulle verkoop. Maar as n kit die chip en uitlaat sisteem saam. As iemand klaar n Chip het en soek net sisteem kan ons gesels. Ek bel gister SAC en vind biekie meer uit, hulle prys vir DASTEC met n baie lae graad stainless Exhaust kos R11500.00 waarborg maar net 15kw en 25nm. Ek belowe julle my prys sal baie minder wees meer as n R1000 minder as SAC se prys. Doen nog net Finale kosting dan latweet ek julle.
Manne se my biekie dink julle ek sal darem meer as twee sisteme verkoop as ek in die mark inkom met n goeie prys. Gee my julle gevoel asb. Ek wil graag dan in die volgende week begine met die nuwe Ranger 2.2 en 3.2 Puma engines. Toyota d4d 2.5l diesel is ek al ook mee besig. Maar een ding op n slag.
Dwayne
Dwayne
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dwayne
E-mail myjou resultate net met die pyp asb. Ek was Altyd 'n pyp man (maar op petrol voertuie).
Dankie
RianC
crian@telkomsa.net
E-mail myjou resultate net met die pyp asb. Ek was Altyd 'n pyp man (maar op petrol voertuie).
Dankie
RianC
crian@telkomsa.net
-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dwayne, ek het heeltemaal 'n ander tipe van voertuig. Met daai klas van kwaliteit werk sal ek wil hê jy moet vir my lorrie 'n stelsel bou. Dis 'n International Eagle 9800i, en dit sal vir die eerste 1,2m van die turbo af 150mm of meer tot by 'n T- of 'n Y-stuk, en 127mm vandaar af met 'n pyp weerskante aan die agterkant van die cab vertikaal op moet wees. Sal jy oorweeg om so iets te doen?
Gideon
Gideon
- Oubaas
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Wed Feb 13, 2013 10:21 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux Raider 3.0 D-4D D/Cab
- Real Name: Dewald
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ek stel voor jy laai die uitslae eerder op sodat almal dit kan sien, want almal stel in elk geval belang om te sien watse verskil net 'n pyp kan maak, veral een van daai gehalte.UTV Racing wrote: Ek het dyno sheet van net die pyp so ruk terug gedoen. As jy dit dalk wil he kan ek vir jou email.
Dwayne
Every little boy wants a toy truck...
When the boy grows up it's only natural to want the TOY truck!
All I ask is the chance to prove that money can't make me happy.
When the boy grows up it's only natural to want the TOY truck!
All I ask is the chance to prove that money can't make me happy.
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi GidoenKlong se Pa wrote:Dwayne, ek het heeltemaal 'n ander tipe van voertuig. Met daai klas van kwaliteit werk sal ek wil hê jy moet vir my lorrie 'n stelsel bou. Dis 'n International Eagle 9800i, en dit sal vir die eerste 1,2m van die turbo af 150mm of meer tot by 'n T- of 'n Y-stuk, en 127mm vandaar af met 'n pyp weerskante aan die agterkant van die cab vertikaal op moet wees. Sal jy oorweeg om so iets te doen?
Gideon
Jys meer as welkom om my temail met meer inligting op dwayne_bmw@live.com of utvracing@hotmail.com Laat ons kyk wat ons kan doen.
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Die Dyno sheet is van n 2.5 d4d SRX 2008 model net die pyp sonder chip. Gedoen van Standaard pyp. Dan 2.5", Dan die 3". daar n baie groot verskil.
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: D4D kry oemf op ander manier
Simpel vraag? Hoeveel raas hy met net een freeflo box?
One life, one dream, one toyota
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Wel die turbo breek baie van die meeste geraas maar n muffler werk op sy beste as hy so naby as moontlik by die tip kan wees. Maar ongelukkig is dit nie moontlik asgv die mountings nie. So wat ons doen om die Biki geraas nog meer testop, is ons Tip agter ook n muffler ek post gou n foto dan wys ek jou maar dis geraas is alklaar baie minimaal.
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Die Tip is ook n Muffler.
- Attachments
-
- DSCF0897.JPG (94.43 KiB) Viewed 8656 times
-
- DSCF0896.JPG (89.86 KiB) Viewed 8656 times
-
- DSCF0895.JPG (84.17 KiB) Viewed 8656 times
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Thu Sep 22, 2011 1:16 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Gerrit
Re: D4D kry oemf op ander manier
Baie netjiese werk op die pyp; moet se ek hou meer van die 2.5' se kurwe. Wonder of die 3' op die 3Ld4d ook so sal dip by 3000rpm of sal dit reggemaak kan word met dastek tjip? laat weet ons sodra getoets is op 3Ld4d met tjip asseblief. Weer eens goeie werk.
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Mar 12, 2013 1:21 am
- Town: Krugersdorp - Featherbrooke Estate
- Vehicle: 2013 Hilux D4D
- Real Name: Hennie
- Location: Nanba, Sichuan Province, China
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi Gerrit, as alles regloop sal ek 'n 3" by Dwayne laat opsit ten volgende week. Ek is seker Dwayne sal dan kurwes kan opsit van voor en na die uitlaat pyp assok voor en na die cip en pedal booster. Dit sal interessant wees om te sien. My dogter het ook 'n 3.0 D4D - ons sal die bakkies teen mekaar ook toets ten opsigte van brandsto verbruik.
Sal op hoogte hou
Sal op hoogte hou
-
- High Range 2WD
- Posts: 17
- Joined: Thu Sep 22, 2011 1:16 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Fortuner
- Real Name: Gerrit
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dankie Hennie
Ek het reeds `n dastek chip in my lux en sal graag nou die exhaust wil doen. Stel baie belang.
Ek het reeds `n dastek chip in my lux en sal graag nou die exhaust wil doen. Stel baie belang.
- Oubaas
- High Range 4WD
- Posts: 62
- Joined: Wed Feb 13, 2013 10:21 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2008 Toyota Hilux Raider 3.0 D-4D D/Cab
- Real Name: Dewald
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi Hennie,Hennie2 wrote:Hi Gerrit, as alles regloop sal ek 'n 3" by Dwayne laat opsit ten volgende week. Ek is seker Dwayne sal dan kurwes kan opsit van voor en na die uitlaat pyp assok voor en na die cip en pedal booster. Dit sal interessant wees om te sien. My dogter het ook 'n 3.0 D4D - ons sal die bakkies teen mekaar ook toets ten opsigte van brandsto verbruik.
Sal op hoogte hou
Sal graag wil hoor wat jou ondervinding toe nou is ten opsigte van die pyp in terme van prys, geraas, performance, brandstof verbruik, en die grafiek van normaal teen die nuwe pyp op die 3.0 D-4d.
Every little boy wants a toy truck...
When the boy grows up it's only natural to want the TOY truck!
All I ask is the chance to prove that money can't make me happy.
When the boy grows up it's only natural to want the TOY truck!
All I ask is the chance to prove that money can't make me happy.
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: D4D kry oemf op ander manier
Looks gr8
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Daarsy Manne na n baie lank gewag is ons eenstap verder. Oom Hennie se 3inch pyp is op hoop julle sit as hy somer vir julle die resultate gaan vertel, hoe se hulle uit die suigeling se mond.
Wil net baie dankie se aan Oom Hennie, jou bakie lyk absolut pragtig een uit n miljoen en dankie dat oom my n kaans gegee het om myself tebewys.
Wil net baie dankie se aan Oom Hennie, jou bakie lyk absolut pragtig een uit n miljoen en dankie dat oom my n kaans gegee het om myself tebewys.
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Mar 12, 2013 1:21 am
- Town: Krugersdorp - Featherbrooke Estate
- Vehicle: 2013 Hilux D4D
- Real Name: Hennie
- Location: Nanba, Sichuan Province, China
Re: D4D kry oemf op ander manier
Soos Dwayne se is die pyp vandag aangesit.
Kwaliteit vakmanskap soos ek nog nie gesien het nie. Ons het die bakkie op diemdyno gehad voor ons die pyp, asook 'n chip en pedal booster geinstaller het -resultate baie beter as wat ek verwag het. Die torque voor die verandering was 350Nm. Die volgende lopie was met die pyp en chip en het 470Nm gelewer - ek sou met 400 tevrede gewees het .
Die hilux trek van stilstaan af beduidend beter. Van die een kant van Jhb na die ander kant het ek diemspoed tussen 125 en 130 gehou. Volgend die bakkie se rekenaar het ek 10.5 km/ l gekry - ek het voorheen gesukkel om 7 km/ l te kry. Die bakkie het nou 3500 km op die odo. De laaste 40km huistoe het ek bietjie gespeel. Teen 140km/ h moet mens net keer of 150/160 is op die klok - ek sal maar versigtig moet wees.
In terme van geraas het hy nou 'n dieper dreun op lae spoed en terwyl jy spoed optel nie. Wanneer dienverlangde spoed beryk is en mens konstant ry is die klank effens harder - mens raak dit na 'n paar minute egter gewoond dan hoor mens dit nie eers nie.
Op die oop pad het ek die spoed beheer aangesit en hy het sy spoed konstant gehou sonder om eenkeer rat te wissel teen die optraendes - iets wat hy voorheen moes doen.
Ons sal die bakkie oor die naweek verder toets. Ons sal hom ten opsigte v an brandstof verbruik en performance teen 'n standaard bakkie toets. Ons sal dan die chip en pedal booster oorsit in die ander bakkie en dan weer die twee bakkies teen mekaar toets. Ek sal laat weet wat ons vind.
My aanvanklike gevoel - ek voel soos 'n laatie wat 'n go-cart vir kersfees gekry het - die verskil is noemenswaardig.
Dwayne, puik werk. Ek wag vir daai Typhoon.

Dankie vir die verslag Oom Hennie en dis my plesier die beste of niks. Solank oom hom geniet. Ek moet se dis darem maar n mooi klank wat hy maak regtig.
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Mar 12, 2013 1:21 am
- Town: Krugersdorp - Featherbrooke Estate
- Vehicle: 2013 Hilux D4D
- Real Name: Hennie
- Location: Nanba, Sichuan Province, China
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ons het toe die naweek die 2 bakkies, een standaard, teen mekar getoets en soos verwag is daar 'n noemenswaardige verskil in performance soos ons getoets het. Ons het van stilstaande posisievan 'n robot af teen mekaar gery teen 'n lang bult op. Die bakkie het tot 120 'n groot gaping opgebou en toe spoed teen die optraende gehou. Die standaard bakkie het verder agtertoe nog spoed opgetel en toe sped gehou en die gaping het toe konstant gebly tot ons oor die bult is. Vir die mense wat die bult van die Silverstar Casino oordie berg na Krugersdorp ken - van die casino robot af haal die bakkie 'n spoedvan so 135 teen die bult op - kon voorheen net 120 haal.
Ek moet byse dat my bakkie 75 profiel bande het en die standaard bakkie het 70 profiel bande wat 'n verkil maak in die bakkie se vermoe om spoed op te tel.
Ons kon ongelukkig niedie brandsof verbruik toets nie maar dit sal binnekort gedoen word. Die aanvanklike aanduiding is dat daar ten minste 2 tot 2.5 km/l verbetering is- sal later voledig inligting gee.
Soos voorheen genoem is daar ekstra dreuning in lae revolusies maar dit kan verwag word veral terwyl spoed opgetel word. Teen konstante spoed is daar nie veel ekstra dreuning nie. Ek moet by se dat die pyp huidiglik net een muffler het. Ons sal binnekort reel dat die 2e muffler in die tip ingesit word en dit sal dan ook 'verskilmaak aan die klank van die pyp.
Ons is nou besig om met Dwayne te reel om die 2e bakkie ook met 'n UTV uitlaatpyp toe te rus. Die enigste verskil tussen die tweek bakkies sal uiteindelik net die band grootte en die chip wees. Die een bakkie sal 'n Chipbox chip he en die ander 'n Typhoon chip wat deur Dwayne geinstalleer sal word.
Sal julle op hoogte hou soos ons aangaan.

- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dit lyk en klink AMAZING!!!!
Nou waar is die Rand en sente grafiek?
Stel baie belang veral as die produk so goed lyk en die resultaat so goed is.
Die Bybel se ons moet deel ondermekaar. Nou deel daai info asb man.....
Nou waar is die Rand en sente grafiek?
Stel baie belang veral as die produk so goed lyk en die resultaat so goed is.
Die Bybel se ons moet deel ondermekaar. Nou deel daai info asb man.....
Just a guy with a passion for 4x4.....
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi Dwayne, Interested in pricing on the exhaused alone, as I do not want to chip the engine...
HABOOB means "Dust Storm"
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 26, 2013 10:44 am
- Town: Dubai
- Vehicle: 2012 Toyota Hilux Xtra Cab 4x4
- Real Name: Mouritz
Re: D4D kry oemf op ander manier
Lyk sommer blink man! Sal ook graag wil sien wat maak hy op die Dyno.
-
- High Range 2WD
- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 26, 2013 10:44 am
- Town: Dubai
- Vehicle: 2012 Toyota Hilux Xtra Cab 4x4
- Real Name: Mouritz
Re: D4D kry oemf op ander manier
Kyk wat maak ons feter-ogie maatjies met hulle Vigos
http://www.youtube.com/watch?v=6EEKL_RsIZc" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.youtube.com/watch?v=6EEKL_RsIZc" onclick="window.open(this.href);return false;
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi manne
Jammer julle moes solank wag vir n antwoord van my af wat n Vol sisteem julle sal uitwerk. Ek het vir oom hennie een gebou wat tans in Malawi is. Onsetend baie goed uitgekom en ons het baie meer wringkrag gekry. Die vol 316 Stainless sisteem sal R7950 wees.
Daar is niemand daar buite met die tipe kwaliteit nie. Daar is een firma in Italie wat die pype selde manier maak as ek Akrapovic, die pyp word gebuig dear oil in die pyp teplaas onder hoedruk en dan die pyp tebuig sodat die selde hoeveelheid oil binne bly om die draai perfek tehou.
Daar is n lewens lange waarborg op roes op die pyp.
Enige vrae is julle meer as welkom om my tekontak utvracing@hotmail.com 0769307895
Jammer julle moes solank wag vir n antwoord van my af wat n Vol sisteem julle sal uitwerk. Ek het vir oom hennie een gebou wat tans in Malawi is. Onsetend baie goed uitgekom en ons het baie meer wringkrag gekry. Die vol 316 Stainless sisteem sal R7950 wees.
Daar is niemand daar buite met die tipe kwaliteit nie. Daar is een firma in Italie wat die pype selde manier maak as ek Akrapovic, die pyp word gebuig dear oil in die pyp teplaas onder hoedruk en dan die pyp tebuig sodat die selde hoeveelheid oil binne bly om die draai perfek tehou.
Daar is n lewens lange waarborg op roes op die pyp.
Enige vrae is julle meer as welkom om my tekontak utvracing@hotmail.com 0769307895
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi Dwayne, Do you have any charts on comparisons on the Pipes without the chip ? I Drive a 2010 3,0 D4D. I am from King William's Town in the Eastern Cape, & am wondering how I would get the pipe, as well as costs in transport.
HABOOB means "Dust Storm"
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi Dwayne, I am very interested in your System. I am from King William's Town in the Eastern Cape, & am wondering how I would get the pipe, as well as costs in transport. I am not familiar with your part of the world, so would appreciate directions. I would also like to know if the given cost includes fitting & Dyno testing, before & after the fitment. If the pipe is sent down to me, will this just be a straight bold off, bolt on process ?
Lastly, I would like to know if the Silencer is situated at the same postion under the truck as the standard one. The reason I am asking this is, because I have other goodies bolted under the vehicle, which may inhibit the silencer, if it is in a different position to the original silencer. Thanking you in anticipation. Edge Westerberg.
Lastly, I would like to know if the Silencer is situated at the same postion under the truck as the standard one. The reason I am asking this is, because I have other goodies bolted under the vehicle, which may inhibit the silencer, if it is in a different position to the original silencer. Thanking you in anticipation. Edge Westerberg.
HABOOB means "Dust Storm"
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
The pipe on hilux d4d is bolt on so you can do yourself if you would like to safe cost of coming all the way up. The Silencer box is in same position s the OE one as a lot of guys fit extra goodies. As I just increase the size if you want an very silent pipe. But will not be in the way of any of your other goodies. You are more than welcome to fit it by yourself.
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ek is baie bly om tehoor en sien dat my sisteem die manne bly maak. Solank ek hulle net n goeie diens kan lewer. Goeie goed is skaars.
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Nuutste projek klaar. Vol Titanium sisteem met n paar geheime extras let wel op dat dit meer vat as n plug en play om ordentlike krag temaak uit n Diesel engine. Die 3000cc comman rail engine het net net kort van 900nm op die wiele.
- Attachments
-
- 1384780156128.jpg (125.76 KiB) Viewed 7755 times
- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: D4D kry oemf op ander manier
Dit klink ordentlik ,werk julle net op Diesel motors
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Ek hou daarvan om iets aantepak wat die anne manne biekie bang is oor. Ons werk op petrol engines ook soos 2.7 hilux so aan.
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: D4D kry oemf op ander manier
Hi Dwayne, Got back & have filled the vehicle twice since having the exhaust fitted. Firsttime on the South Coast after travelling down from Benoni & doing a few back roads & a bit of town driving, where I averaged 10.3 km/l & travellinh 120 km/h where I could. This is a downhill run, but you must remember that I am driving a fully laden camper. From the South Coast I travelled back to the Eastern Cape, through Southern Natal, hills thewhole way, which is a petrol guzzler, but with pushing the boundaries of the speed limit the whole way & having to contend withRoadworks in the Transkei area, I still managed toget a consumption of 9,24 km/l. I now know my power range and can drive accordingly. My power base improved by 9kw and 20 nm between 2.5 and 3000 rpm. Thanks Dwayne for your troubles.
HABOOB means "Dust Storm"
- UTV Racing
- High Range 4WD
- Posts: 78
- Joined: Wed Feb 10, 2010 7:53 am
- Town: Delmas
- Vehicle: Hi-Lux
- Real Name: Dwayne
- Location: Delmas
- Contact:
Re: D4D kry oemf op ander manier
Thanks for suporting me Oom Edge I had faith in my product must say your bakie looks great. Hope you enjoy your exhaust specaily without any chip where you need the power on the bottom.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: D4D kry oemf op ander manier
if I may -
With my 2,5 I just went through the process of:
1) Fitting an intercooler
2) replacing the silencer with a free flow box
3) Had the chip fitted today ( still need to go pick it up)
The difference with just the exhaust done was REMARKABLE !!!!!! The 2,5 had life earlier and kept pulling after 3000rpm.
I can only imagine what it would have done with one of Wayne's custom systems.