Tire size on Vigo
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Tire size on Vigo
What is the biggest 15" you can go without mods such as changing gear ratio's?
- Black Sam
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1074
- Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
- Town: Mtunzini
- Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
- Real Name: Gerrie
Re: Tire size on Vigo
Ek sou se 32x12.5x15, dis wat ek gaan oorweeg, het huidiglik 31x10.5x15 op en geen probleem.
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Tire size on Vigo
Ek sal sê dat 32x11.5R15 die grootste sal wees.
Ek het tans 31x10.5R15 op met 'n vol OME suspensie, die wieletjies lyk maar klein in die arches. Speedo is so 5km/h uit op 120, dink 32" gaan nog nader wees. Maak net seker dit skuur nie aan die binnekant as jy draai nie.
Dis net jammer 33X10.5R15 is nie volop nie, anders het ek dit op gesit.