Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Het die laat doen sodat ek die baba stoeltjie kan saamry
- Attachments
-
- safety belt en bankie1.jpg (50.5 KiB) Viewed 3381 times
-
- safety belt en bankie2.jpg (47.69 KiB) Viewed 3381 times
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Nice!
Is daar nou al 'n baba?
Is daar nou al 'n baba?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Hi Frederick, waar het jy dit laat doen? Ek wil ook laat insit.
Renier Wolfaardt
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Dis nice, maar is dit wettig? Ekt so 2 maande terug die onderwerp begin met geen sukses....so ons spaar maar vir double cab of 2.5 Fortuner.....wil nie pienkvoet in gevaar stel nie.
Anders sou ek vir die opsie gaan...
Anders sou ek vir die opsie gaan...
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Naand manne
Nee Thabo, ons het die hele dag gewag maar nog niks het gebeur nie..
PM my vir die ouens wat dit doen se besonderhede.
Ek glo nie dit is onveilig nie omdat al die ankerpunte waar die sitplek gordels moet vasmaak, reeds daar is. SABS goedgekeurde sitplekgordels bout letterlik net daarin. Selfs waar die gate geboor moet word in die plastiek is dit reeds gemerk.
Oral in die wereld kan jy dit so bestel dis net ons agtergeblewenis wat dit nie kry nie...

- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Frederick, wat staan op jou lisensie skyfie - vir hoeveel passasiers is die bakkie wettig? Ek weet dat ouens met Colt Clubcabs moeilikheid gekry het toe hulle dit gedoen het.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Dis n grys area, hoeveel mense ry agter op trokke en bakkies dan wys die skyfie ook 2?
Hoe gaan hulle dit keer dat niemand agter-op mag ry nie?
Hoe de h*l gaan die plaas-volk oor die weg kom?
Hoe gaan hulle dit keer dat niemand agter-op mag ry nie?
Hoe de h*l gaan die plaas-volk oor die weg kom?
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Ek kannie sien dat jy te veel moeilikheid gaan kry met die kinderstoeltjie nie, maar sou jy grootmense so vervoer en hemel verhoed jou voertuig is in n ongeluk betrokke, is daar geen beweegruimte vir die instittendes nie, en groot beserings sal die gevolg wees.
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Nee dit is maar net om baba te kan karwei. Sy is in elk geval glo ek veiliger daar as op die voorste sitplek van 'n s/c.
Ek het die 3 belde laat insit sodat dit my en vrou opsies gee van waar om haar te sit terwyl ons ry want ons weet mos nog nie wat gaan die beste werk nie..
Ek het die 3 belde laat insit sodat dit my en vrou opsies gee van waar om haar te sit terwyl ons ry want ons weet mos nog nie wat gaan die beste werk nie..
- Renierwolf
- Low Range 4WD
- Posts: 136
- Joined: Tue May 29, 2012 5:55 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: Prado VX 150
- Real Name: Renier
- Location: Nelspruit
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Ek het my gordels maandag 19/11/2012 laat insit. Prys is R1180-00 werk soos n bom met kar stoeljie.
Renier Wolfaardt
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Vriend het gister sy 3,2 Ranger clubcab gekry - afgelewer MET die agterste bank EN sitplek gordels. (dink dit was n ekstra 5k)
... sal nog kyk wat staan op sy lisensie skyfie ....
... sal nog kyk wat staan op sy lisensie skyfie ....
- Polarbear2008
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
- Real Name: Theunis
- Club VHF Licence: X49
- Location: Durbanville, Cape Town
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
@Hoppy: Sover ek weet is dit in elkgeval onwettig om passasiers agterop 'n oop bakkie (sonder kappie) te vervoer.
EDIT: Dit wil voorkom of dit nognie wet is nie! Sien hier: http://www.carmagblog.co.za/opinion/yes-this-is-legal/" onclick="window.open(this.href);return false;
EDIT: Dit wil voorkom of dit nognie wet is nie! Sien hier: http://www.carmagblog.co.za/opinion/yes-this-is-legal/" onclick="window.open(this.href);return false;
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Sover ek kon uitvind, alhoewel jou lisensie wys 2 mense, as jy wel 4 mense laai, en al 4 het gordels aan, is jy ok met die gereg.
Weet nie, kon verkeerde info gekry het ook?
Weet nie, kon verkeerde info gekry het ook?
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Xstra cab bankie en veilgheidsgordels
Renierwolf wrote:Ek het my gordels maandag 19/11/2012 laat insit. Prys is R1180-00 werk soos n bom met kar stoeljie.