Nog 'n D4D gechip

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Nog 'n D4D gechip

Post by stephanvaneeden »

Het na vele oorweging besluit om die volgende stap te vat. Het na 'n forum gesprek met Andre besluit om Steven van SAC self te bel. Hy deel my toe mee dat hy nou aan die Harleys peuter en sy swaer doen nou die SAC afdeling. Henk van SAC vanderbijl het my toe 'n lui gegee. Henk maak my toe 'n baie goeie prys en eks toe deur Vanderbijl toe. Hulle doen toe vir my die chip en freeflow op my auto D4D. Wat 'n verbetering. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Henk het my wel laat weet dat hy nog bietjie beter kan trek en dat hy nie op sy max is nie.
Daar is wel een ding wat my aandag getrek het, die injector noise het aansienlik sterker geword na die chip.
Henk stel voor ek besoek hom weer dan sort ons dit uit.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by ThysdJ »

Goeie nuus!! Dit klink of dit iets is wat ek in die toekoms sal oorweeg.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Het na vele oorweging besluit om die volgende stap te vat. Het na 'n forum gesprek met Andre besluit om Steven van SAC self te bel. Hy deel my toe mee dat hy nou aan die Harleys peuter en sy swaer doen nou die SAC afdeling. Henk van SAC vanderbijl het my toe 'n lui gegee. Henk maak my toe 'n baie goeie prys en eks toe deur Vanderbijl toe. Hulle doen toe vir my die chip en freeflow op my auto D4D. Wat 'n verbetering. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Henk het my wel laat weet dat hy nog bietjie beter kan trek en dat hy nie op sy max is nie.
Daar is wel een ding wat my aandag getrek het, die injector noise het aansienlik sterker geword na die chip.
Henk stel voor ek besoek hom weer dan sort ons dit uit.
Stefan....ek kan nie meer onthou nie, is joune Man of Auto?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by stephanvaneeden »

Auto.
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by andrevt »

goeie besluit
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by OOOOMS »

stephanvaneeden wrote:Auto.
Janee kyk....die 3.0 Auto gechip en tune ry die standaard handrat weg...... :thumbup:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by stephanvaneeden »

Ek worry nie oor die ander Toyotas nie, dis daai ander make. Het die ding eintlik laat doen oor die trailer wat ek sleep.
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Nog 'n D4D gechip

Post by BosveldBul »

Die injector noise sal my redelik bekommerd hê. Laat weet asb wat gebeur. Wat kos die chip en uitlaatpyp saam?
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by stephanvaneeden »

Ek het bietjie gestres, sover ek weet overfeul hulle as hulle so raas. Het maandag 'n afspraak daar by hulle. Dit kos hier in die lyn van R 10 000.00, ek het eers ander Quotes gekry en bietjie onderhandel. Miskien moet die ou vir die forum manne 'n special prys uitwerk. Sal Maandag met hom praat. Ek het dit juis in daai area gedoen omrede Steven daar is ( die ou wat die ding begin het ). Gedog as daar foute inkom kan hy ingeroep word. Dit is ook familie van hom.

Die geraas is nie so erg dat dit klink of hulle wil oppak nie, dis nou my 5 de Hilux en die een het die stilste van almal geloop voor die chip. So miskien oordryf ek, maar eks seker hy kan stiller wees.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by ChrisF »

vra bietjie uit oor die opsies vir die 2,5D asseblief.

Die sal begin met n intercooler, dan seker die uitlaatpyp, en dan eers die chip .... $$ ??
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by stephanvaneeden »

Sal uitvind en laat weet. Kry net nie my alie geroer om daar uit te kom nie.
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by Hangover »

Try Bietjie Dutch Auto in meyerton ook... hulle is baie goed en doen n hoop hilux'e n maand... hulle het myne ook gedoen en 45000km veder loop hy nog net lekerder...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
BrettV
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
Real Name: Brett
Location: Gauteng

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by BrettV »

Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by jacques kotze »

BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
Ry stadiger :lol: :lol: Nee ek weet nie :think:
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by stephanvaneeden »

Brett, die chip het 'n verskil gemaak aan my verbruik. Voor die chip 8.3 -8.5 ( dis nou op die outomatic ) nou 10.6 en dis als in stads gebruik. Ek het ook nog nooit probeer diesel spaar nie. Wat dit lekker maak is dat die bakkie soos 'n droom trek en ek bespaar ook nog. Kan nie wag om die echo te hak nie.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by OOOOMS »

BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
Brett, watse jaar model is jou D4D?
BrettV
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
Real Name: Brett
Location: Gauteng

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by BrettV »

OOOOMS wrote:
BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
Brett, watse jaar model is jou D4D?
More Mark

Ek het n 2008 model, 3.0l, Diesel.
BrettV
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
Real Name: Brett
Location: Gauteng

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by BrettV »

Brett, die chip het 'n verskil gemaak aan my verbruik. Voor die chip 8.3 -8.5 ( dis nou op die outomatic ) nou 10.6 en dis als in stads gebruik. Ek het ook nog nooit probeer diesel spaar nie. Wat dit lekker maak is dat die bakkie soos 'n droom trek en ek bespaar ook nog. Kan nie wag om die echo te hak nie
More Stephan
Dit klink na goeie nuus. As ek mag vra, waar het jy die chip laat in sit, Steve's en hoeveel het dit gekos?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by OOOOMS »

BrettV wrote:
OOOOMS wrote:
BrettV wrote:Help die chip me fuel consumption op die D4D's? Het iemand ander raad om my fuel consumption te verbeter op die D4D, Manual?
Brett, watse jaar model is jou D4D?
More Mark

Ek het n 2008 model, 3.0l, Diesel.
Brett jammer....nou eers jou reply gesien.....

Wat is jou konsumpsie tans? as jy se jy wil dit verbeter?
Butcher
Newbie
Posts: 5
Joined: Fri Aug 06, 2010 10:41 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux
Real Name: Alfred

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by Butcher »

I have also had my 2010 D4d manual chipped. Not by Steve's though. All I can say is it's phenonmenal. I actually enjoy driving it now. This chip takes 10 minutes to install. User friendly to install and remove. I paid R5000.00 and was the best money I have spent on the truck. The best way to describe it is to say the turbo appears to come in sooner now so the lag has been reduced considerably.
I have had the chip in for just over 3000 kms and the bakkie is still running very nicely. My 40 000 service is due shortly so we will see if they're any the wiser thereafter.
I'm based in Centurion if anyone wants to meet and see for themselves.
BrettV
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
Real Name: Brett
Location: Gauteng

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by BrettV »

More Mark

Geen probleem.

Ek sal nou weer kyk, maar het n trip gedoen Dullstroom toe om hom te toets op die berge. ;-) en op die oop pad het ek so 8.4 km/l gekry. Die enigste extras wat ek het is n nudgbar en a canopy. Maar ek moet se, dit is nie die mees "streamline" ste canopy en ook hoekom ek daaraan dink om my eie een te bou. :)
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by OOOOMS »

BrettV wrote:More Mark

Geen probleem.

Ek sal nou weer kyk, maar het n trip gedoen Dullstroom toe om hom te toets op die berge. ;-) en op die oop pad het ek so 8.4 km/l gekry. Die enigste extras wat ek het is n nudgbar en a canopy. Maar ek moet se, dit is nie die mees "streamline" ste canopy en ook hoekom ek daaraan dink om my eie een te bou. :)
Stem jy kan beslis beter asd sit kry :o:

Wanneer laas het jy jou fuel filter en airfilter vervang...dis baie belangrik :!:
Wanner laas het jy jou injectors laat toets?
BrettV
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 29
Joined: Mon May 21, 2012 8:58 pm
Town: Centurion
Vehicle: Toyota D4D D/C 4x4
Real Name: Brett
Location: Gauteng

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by BrettV »

Wanneer laas het jy jou fuel filter en airfilter vervang...dis baie belangrik
Wanner laas het jy jou injectors laat toets?
Hi Mark

Ek het nou onlangs eers die bakkie gekoop en hy was op 160 000km by Toyta gediens, so ek neem aan dat hulle die filters vervang het, maar ek is maar baie skepties.

Een van my vriende wat ken van het ook gese ek moet na my injectors kyk.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by OOOOMS »

BrettV wrote:
Wanneer laas het jy jou fuel filter en airfilter vervang...dis baie belangrik
Wanner laas het jy jou injectors laat toets?
Hi Mark

Ek het nou onlangs eers die bakkie gekoop en hy was op 160 000km by Toyta gediens, so ek neem aan dat hulle die filters vervang het, maar ek is maar baie skepties.

Een van my vriende wat ken van het ook gese ek moet na my injectors kyk.
Brett, ek vervang my fuel filter elke 5 000km en die lug-filter elke 10 000km.

Toy vervang die fuel filter net so voor / na 100 000km ja, eenhonderd duisend km!

So doen dit maar self, dit neem letterlik 10min. Selle met die lug-filter, ek dink Toy vervang dit net elke 30 000km.
User avatar
Busa
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 67
Joined: Tue May 13, 2008 6:11 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 86 Hilux lexus v8 motor tiptronic box met 4x4 transvercase lokka difflock agter in 35'' bfgoodrich tyres en 130mm body lift en fibreglass body.
Real Name: Riaan
Location: Richards baai
Contact:

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by Busa »

Goeie more

Ek het n 2008 D4D 4x4 dc het hom laat chip by Sac in Jhb iewers en kan net goed praat van dit,my brandstof verbruik is baie goed,9.8km/l as ek trailor sleep ,en ook geen tekort aan krag nie.
User avatar
Andre de Jager
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Wed May 04, 2011 10:04 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: Hilux 2011 3.0 D4D 4x4 DC (Auto)
Real Name: Andre

Re: Nog 'n D4D gechip

Post by Andre de Jager »

Hi Manne!

Ek het my bakkie gechip van nuut af. Ook die wildcat opgesit. Ek het nou 29000km en nog geen probleme behalwe plesier gehad nie. Dis is net great om 'n auto so te voel trek. My neef het 'n nuwe Prado D4D en toe hy met my bakkie ry wou hy op sy rug val. Ek is nog baie gelukkig. Die wilcat maak 'n groot veskil in die klank van die turbo. Dis bietjie meer hoorbaar maar voel of die bakkie beter asem haal met die catalic converter wat uit is.
"THERE ARE NO SHORTCUTS TO ANY PLACE WORTH GOING, EXCEPT IN A HILUX"
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”