Side shaft oil seals.
Posted: Mon Aug 21, 2017 11:31 am
Het iemand dalk die binne en buite daimeter of seel nommer van die seel wat op die voorste diff kom wat verhoed dat die olie nie by die side shaft verby lek nie.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk