Die bestaande speakers het begin kraak en af klink en dit was geen plesier om musiek te luister nie. So dit was tyd vir "Out with the Old and in with the New." Ek het 'n 6,5" starsound split system voor geinstalleer en 6" Sony Mids agter geinstaller. Ek het die ou 4" speakers in die speaker cavities voor onder die dashboard uitgehaal en die crossovers van die split system daar geinstalleer.
Die eind resultaat is WOW!
Nou is dit langpad en CCR.
Mossel bakkie se nuwe klankstelsel
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
Mossel bakkie se nuwe klankstelsel
- Attachments
-
- Links voor 6" one way
- 05.jpg (37.91 KiB) Viewed 1695 times
-
- Regs voor 6" one way
- 06.jpg (38.28 KiB) Viewed 1695 times
-
- Links voor tweeter
- 09.jpg (46.59 KiB) Viewed 1695 times
-
- Regs voor tweeter
- 10.jpg (48.4 KiB) Viewed 1695 times
-
- Crossover in 4" speaker cavity
- 11.jpg (47.32 KiB) Viewed 1695 times
-
- Crossover in 4" speaker cavity
- 12.jpg (54.47 KiB) Viewed 1695 times
-
- Links agter Sony midrange
- 13.jpg (45.22 KiB) Viewed 1695 times
-
- Regs agter Sony midrange
- 14.jpg (48.68 KiB) Viewed 1695 times
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Mossel bakkie se nuwe klankstelsel
Netjies!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Mossel bakkie se nuwe klankstelsel
Lyk baie nice
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Mossel bakkie se nuwe klankstelsel
Willem, lyk my jy is een van daai ryk gatte - jou bakkie se tank is amper vol.....nou sit jy nog grand sound ook in
Lyk baie nice!!
Lyk baie nice!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
Re: Mossel bakkie se nuwe klankstelsel
Thanks julle. Die tenk is net vol oordat die sallaris al voor die einde van die maand inbetaal is! :wink2:
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!