Goeie dag
Oor Desember het een van die ligte in my ARB bumper los gekom.
Nou moet ek dit vervang en het sommer gewonder of daar nie al LED ligte op die mark is wat daar sal pas nie? Enige voorstelle sal welkom wees
Dankie en lekker week aan almal.
ARB bullbar lights - LED??
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: ARB bullbar lights - LED??
Check out http://www.4x4direct.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Might find something there that can work.
Might find something there that can work.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: ARB bullbar lights - LED??
Hallo
N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed
http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bik ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed
http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bik ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: ARB bullbar lights - LED??
Pas hulle in die gate in of is dit iets wat hy moes modify? Die oorspronklike ARB ligte het sulke plastic clips wat inskuif en dan vas skroef op plek.merwn wrote:Hallo
N vriend van my het die gekoop en in syne ingesit werk baie goed
http://www.4x4direct.co.za/shop/led-bik ... -p-759.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: ARB bullbar lights - LED??
Hallo
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie
groete
Nick
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie
groete
Nick
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: ARB bullbar lights - LED??
Dankie Nickmerwn wrote:Hallo
Daar was spasies om die lig hy het gese hy gaan die gap toe maak met n alu plaatjie wat mooi om die lig gaan
Het nog nie gesien of hy dit gedoen het nie
groete
Nick
Ek sal iets moet patenteer as ek by die huis kom.
Sal bietjie meet en pas en 'n pitcha op sit as ek klaar is