Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Robbies, issie!!
http://www.dieburger.com/Stories/News/1 ... 67482.aspx

Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius

- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Testosteroon...................Omdat die meeste bakkie bestuurders mans is,klink vir my heel moontlik. Ek was nog nooit skuldig aan padwoede nie.REGTIG...................
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Dis net per ongeluk dat ek 'n bakkie ry :evil:
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Hulle sit die pot heeltemal mis... die is die @#$@$ !#!# ander karre op die pad wat so stadig ry en nie vir mens wil plek gee as mens op hulle gat ry nie
To God be the glory
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Not diesal drivers, we always take it rustig
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Gertc
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 679
- Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 3.0L Fortuner
- Real Name: Gert Combrink
- Club VHF Licence: Xray05
- Location: Noord Wes
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Because speed is not a option with a diesel.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Dan het julle nog nie n nuwe common rail diesel gery nie!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Vind dit amazing hoe die ouens se attitude is wat met die 4x4's ry as jy met 'n padkar ry.
Moet erken dat hulle attitude stink, draai voor jou in en as jy enigiets probeer se dan vloek hulle jou :evil:
(klein mannetjie sindroom op sy beste)

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Is dit nou die bakkie se skuld? soos wapens wat mense dood maak en penne wat spelfoute maak en gaan hulle nou agv dit nou bakkies ook verban soos hulle met die wapens probeer wat is volgende
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
ek het nie padwoed waarvan ek kan onthou nie maar daar is dinges baie stupid bestuurders daar buite en of ek nou met die karretjie ry of die bakkie ek raak net so de dinges in as die mense stupid bestuur en as hulle n teken of 2 vir jou wys ne Bartho So die voertuig maak geen verskil nie :evil:
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Jis Niel, het die vrou jou uitgeskop of wat
Die tekens hou ek net vir spesiale mense 8 )
Die tekens hou ek net vir spesiale mense 8 )
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
ok ok stop die lorrieBartho wrote:Die tekens hou ek net vir spesiale mense
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Man die maklik as mense net die basiese reël van die pad onthou.
"He who has the biggest vehicle with the heaviest bull bar has right of way"
"He who has the biggest vehicle with the heaviest bull bar has right of way"
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Works for me!BenHur wrote:Man die maklik as mense net die basiese reël van die pad onthou.
"He who has the biggest vehicle with the heaviest bull bar has right of way"
Mooi vertaal: Die blaar met die grootste wiele, ry eerste!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Nee, ons is net rustige mense, dis hoekom ons diesal gekies het. As ek will jaag, dan ry ek SWAMBO kar.
nowadays the roads/traffic means I keep up with M3
nowadays the roads/traffic means I keep up with M3
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
I display the same amount of roadrage in my bakkie or car.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
It is the other roadusers that doesn't know the rule:
"The one with the biggest wheels goes first!"

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- BlumTRD
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 502
- Joined: Wed Aug 29, 2007 9:08 am
- Town: South Africa
- Vehicle: Hilux
- Real Name: David
- Location: Pretoria
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Ek is die selfde in enige voertuig , dit hang net af hoe ek voel daardie dag .
En al voel ek heel rustig , sodra daar n persoon met acid gesig aanjaag oppie pad
dan wil ek baklei , selfs al ry hul nie voor my in nie , LET WEL (dit maak my die :evil: )maar voor ander mense in , druk hul vannie pad af . En veral waneer iemand indruk voor my of ander in die ry , ek gaan dan sover om sou as moontlik by die persoon uit te kom . Net om die persoon so bietjie bang te maak . En dit is waneer die groote van die Bakkie inkom en Bullbar .
Maar het jul al gesien Swambo's ry deesdae baie erger :wth: . Hul vattie-k@kkie .

- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Ek is baas agter my bakkie se stuurwiel
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
'n swambo in enigeiets grooter as cherry QQ3 is baie gevaarlik.
ek gee liewers pad vir hulle.
dis net die onvoorstelbaarheid oor die hele combinasie wat my bang maak.
ek gee liewers pad vir hulle.
dis net die onvoorstelbaarheid oor die hele combinasie wat my bang maak.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Ja, maar dis omdat die poepols dink alle bakkies is diesels en daarom MOET hulle stadig wees. Dan druk hulle voor jou in en flash vir jou ligte, al staan die regterbaan amper stil, hulle dink jy hou hulle op. Mens kan nie anders as om kwaad te raak nie... :evil:
Ek het nou die aand 'n laaitie in 'n Audi A3 2.0T baie bang gehad. Ek ry van die werk af met Bosbeer en stop vir petrol (alweer...). Ry uit, kyk vir verkeer daar is niks en ry in die middelbaan in, want anders moet jy 100m verder links draai. Kom die snotkop teen seker 120km/h in 'n 60km/h sone op my afgejaag. Hy sit op my gat en flash vir seker 'n kilometer lank vir my ligte. Ek het probeer kalm bly, maar dit was net te veel vir my. Toe hy uiteindelik langs my intrek en vir my tekens wys en toe wil hy my van die pad afdruk met sy Dinky Toy... Toe verloor ek dit!
Ek het afgegear en met daai V8 teen seker 9000rpm op sy gat geklim. My nuwe Xenon ligte op bright gesit en hom "gejaag". Hy dog toe ek gaan skrik as hy briek, maar my bullbar is groter as sy ego en hy het net betyds uitgeswaai op of ek het vir hom nog 'n exhaust gery. Toe probeer hy wegjaag, maar Bosbeer was nie lus vir sulke speletjies nie. Ek het hom so 3cm gap gegee tussen my bullbar en sy agterrruit en daai laaitie het homself beskuit, want sy R330k kar wat pappie hom gekoop het kon net nie wegkom nie. Hy was baie apologeties toe ons by so 160km/h kom en ek hom nog druk. Daai laaitie se oë was groter as sy spieeltjie, maar iemand moet so snotkop maniere leer en hy sal NOOIT weer in sy lewe so iets traai nie... :evil:
Was net bly ek was nie sy ma wat sy broek na die tyd moes was nie...

1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Scorps, then after all this you had to make a U-turn and limp back to the garage for some more petrol.... (again!)
That little snotkop must have had nightmares that night and lost all respect for his platkar (and nearly literally one as well...)
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Dit is omdat 49% van die mense nie kan bestuur nie
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
ja, imagine nou ek het dieselfde attitude wanneer ek my Cruiser ry
hy's twee keer groter as die gemiddelde hilux, moet ek dan nou ook vir die kleiner hiluxes van die pad af druk en se: eff jou - ek het sleg gery maar net omdat ek 'n groter voertuig het as jy kan jy nou maar maak wat jy wil maar ek kan maak soos ek wil :roll:
oi !!!!
moet erken ek verstaan nie die mentaliteit van party van die ouens wat gepost het in hierdie thread nie
hy's twee keer groter as die gemiddelde hilux, moet ek dan nou ook vir die kleiner hiluxes van die pad af druk en se: eff jou - ek het sleg gery maar net omdat ek 'n groter voertuig het as jy kan jy nou maar maak wat jy wil maar ek kan maak soos ek wil :roll:
oi !!!!
moet erken ek verstaan nie die mentaliteit van party van die ouens wat gepost het in hierdie thread nie
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Kyk, ek's nie trots op hoe ek gereageer het nie, Bartho, maar HY het MY met SY Audi van die pad probeer afdruk. En hy het MY tekens gewys, nie ek hom nie. HY het soos 'n maniak in 'n 60km/h sone op my afgejaag met 'n oop regterbaan langs my. En dan nog vir 'n kilometer lank op MY gat gesit en ligte flash. Nou wat nou? Moet ek vir so 'n poepol pad gee? Hy was seker 18 jaar oud en dink natuurlik hy is groot meneer en wou vir sy tjommie langs hom wys hoe hy 'n moerse Hilux van die pad afry.
Sorry, maar dis vir my net onaanvaarbaar. As jy hom jou wil laat intimideer het ek nie 'n probleem daarmee nie, maar hy gaan dit nie met my doen nie. Ek glo so mens gaan beslis nog ander mense se dood veroorsaak en hopelik het ek hom 'n les geleer, al was dit dalk nie die regte manier nie.
Ek ry gewoonlik baie rustig, maar word kwaad op die pad vir mense wat soos idiote ry. Ek bly gewoonlik kalm, maar wanneer iemand anders 'n fout maak en dan nog die audacity het om vir my tekens te wys en my lewe in gevaar te wil stel, wel dan flip ek... Ek weet dis stupid en ek werk daaraan, maar partykeer is dit nog steeds net te veel vir my...
Sorry, maar dis vir my net onaanvaarbaar. As jy hom jou wil laat intimideer het ek nie 'n probleem daarmee nie, maar hy gaan dit nie met my doen nie. Ek glo so mens gaan beslis nog ander mense se dood veroorsaak en hopelik het ek hom 'n les geleer, al was dit dalk nie die regte manier nie.
Ek ry gewoonlik baie rustig, maar word kwaad op die pad vir mense wat soos idiote ry. Ek bly gewoonlik kalm, maar wanneer iemand anders 'n fout maak en dan nog die audacity het om vir my tekens te wys en my lewe in gevaar te wil stel, wel dan flip ek... Ek weet dis stupid en ek werk daaraan, maar partykeer is dit nog steeds net te veel vir my...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Scorpion -Try n groter towbar
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 255
- Joined: Fri Apr 25, 2008 2:22 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Bartho
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Is dit nie juis waaroor die topic-header gaan nie ?
Dat as bestuurders in hul 4x4's ry dan sal hulle eerder agressie toon as wanneer hulle in hul platkarre ry omdat hulle voel hul 4x4''s is "groter en sterker" as die platkarre rondom hulle ?
Dat as bestuurders in hul 4x4's ry dan sal hulle eerder agressie toon as wanneer hulle in hul platkarre ry omdat hulle voel hul 4x4''s is "groter en sterker" as die platkarre rondom hulle ?
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Hokaai stop die lorrie!!!!!!! Die topic gaan oor BAKKIES, en alle bakkies is nie 4x4 nie.Net vir die rekord indien KORTBROEK dalk hier lees.
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Die persoon wat daai berekening gedoen het,het nie die taxi's in berekening gebring nie.So kom ons maak die som weer!!!Johan Kriel wrote:Dit is omdat 49% van die mense nie kan bestuur nie
$*#@&(67)+&^#@ =91.3% Klink vir my meer in die kol. :roll: :roll: :roll:
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Johann, nice man leer die klein bliks@m n les.
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
OK OK, ek het nie padwoede nie - ek raak net moerse be-f$$%^^&*! Basiese padreels wat verontagsaam word - ry 60 in die vinnige baan, ry blatant oor rooi ligte, ry in geelstreep, ry oor stopstrate, - ek kan aangaan. Taxi's - ek praat nie eers nie - ek kry payback deur voor hulle in te druk of hulle n die geelstreep op sypaadjies te druk. Ek ry ook scooter en dan moet ek eers dink vir al die ander idiote. Ek vloek so hard en duidelik op mense dat ouens my al om verskoning gevra het as hulle idioties opgetree het.
Maar soos ek sê - basiese goed. Soos die ouens wat agter my huis die 4 rigting stoppe ignoreer en meer as 120 jaag in die pad. En my totale groot gunsteling. Die spoedgrens is 60, maar somtyds moet die verkeer vloei so ry asb 70. Want dand kry jy die poepolle wat 45 ry en daar is 300 karlengtes voor hulle oop....... en dan ry die idioot oor die oranje lig terwyl jy moet sit. Gewoonlik van ek hulle weer erens en dan wys ek vir hulle die verskil tussen petrol en rempedale.
Goed, nou voel ek beter
En ek praat nie met totale onkunde oor motorongelukke en idioot bestuurders nie - in `n vorige lewe het ek gesien en gehelp as die dinges die fan strike - swartsakke is nie altyd vir vullis nie!

'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
julle ouens is hopeloos te aggresief...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
net gisteraand was ek amper so a victim van road rage.
Daar is mos nou al, vir die hoeveelste keer, 'n lorrie wat op die N1 sy vrag verloor het, toe staan die kaap stil.
Ek was in the platkar, Ek besluit nee wat, ek gaan liewers by my ma wag tot dinge bedaar want my bloeddruk sal dit nie hou nie. Oppad naa my ma to, staan die karra still oor kruisings en maak dinge nog erder. Toe raak ek mos $%#% en rui sommer op 'n one-way. Ek kon my ma sy huis sien van waar ek was, en die ompad sal my nog seker 20 min gevat het, en die one-way sal my net 5 seconds vat.
Toe vat ek maar toe die kans is ry daar op. Toe kom daar die corsa bakkie daar afgestorm. Ek sit my indicator aan om the wys ek draai af om pad te gee vir him (my ma se huis sit op die hoek), en hy druk my toe vas voor die hoek. Ek wys hom toe, in a baie kalm manier, man ek bly net hier, en wil net daar uitkom. Hy sit bankvas en skree dis 'n one way. Toe ek oor die pavement will klim, sien hy nee wat ek gaan nerens nie, en reverse so 2 meter en ek kon maklik verby hom kom. Ek rol my venster af en wys vir hom, man ek blui 5 tree weg, maar hou my koel die heeltyd.
As hy net beitjie afgeslack het, was alles OK. Ek weet ek was verkeerd, dis hoekom ek nie uitgeraffel het nie, maar as mens net so bietjie verstand gebruik, veral as almal in so stressed out mode is. 30 meter later sit hy maar weer bank vas by die kruising, en ek sit met lekker warm sop by die venster...
Man ek kannie wag om CBD toe te trek nie... uit almal die chaos.
Daar is mos nou al, vir die hoeveelste keer, 'n lorrie wat op die N1 sy vrag verloor het, toe staan die kaap stil.
Ek was in the platkar, Ek besluit nee wat, ek gaan liewers by my ma wag tot dinge bedaar want my bloeddruk sal dit nie hou nie. Oppad naa my ma to, staan die karra still oor kruisings en maak dinge nog erder. Toe raak ek mos $%#% en rui sommer op 'n one-way. Ek kon my ma sy huis sien van waar ek was, en die ompad sal my nog seker 20 min gevat het, en die one-way sal my net 5 seconds vat.
Toe vat ek maar toe die kans is ry daar op. Toe kom daar die corsa bakkie daar afgestorm. Ek sit my indicator aan om the wys ek draai af om pad te gee vir him (my ma se huis sit op die hoek), en hy druk my toe vas voor die hoek. Ek wys hom toe, in a baie kalm manier, man ek bly net hier, en wil net daar uitkom. Hy sit bankvas en skree dis 'n one way. Toe ek oor die pavement will klim, sien hy nee wat ek gaan nerens nie, en reverse so 2 meter en ek kon maklik verby hom kom. Ek rol my venster af en wys vir hom, man ek blui 5 tree weg, maar hou my koel die heeltyd.
As hy net beitjie afgeslack het, was alles OK. Ek weet ek was verkeerd, dis hoekom ek nie uitgeraffel het nie, maar as mens net so bietjie verstand gebruik, veral as almal in so stressed out mode is. 30 meter later sit hy maar weer bank vas by die kruising, en ek sit met lekker warm sop by die venster...
Man ek kannie wag om CBD toe te trek nie... uit almal die chaos.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Dis hoekom ek met die scooter ry - ek haat dae wat dit reen want na verlede jaar se arm breek kan ek nie nog `n val bekostig nie. Noe moet ek maar net 30 mins vroeer ry in die oggend
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Ek raak die m#*r in vir die bestuurders van alle maak voertuie wat niks makeer wat teen 70km/h op die groot pad ry. :evil: Dis so bleddy lekker om dan met jy Hilux met die groot tyres en bullbar op sy gat te gaan sit en hom so bietjie aan te jaag. Die groot wit pupille in sy spieeltjie is die beste beloning ooit as hy skierlik die groot Hilux op sy gat sien afpyl. Ek WEET dis verkeerd maar 'n ou kan net soveel vat. Ek ry elke dag van die plaas af dorp toe met 'n paar stywe opdraandes, (onthou ek ry nog met ' standaard 4Y) so jy het al die spoed nodig vir die opdraandes, en dan kom die poepole en ry 70km/h voor jou.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Umvubu wrote:groot Hilux op sy gat sien afpyl
Umvubu wrote:(onthou ek ry nog met ' standaard 4Y)
Ek sien jy gebruik die woord "afpyl" en dan weer "standaard 4y" maar vir my gaan daai 2 konsepte nie saamm nie. Die 4y se ander naam is mos n mobile roadblock. Sorry ek kon dit nie weerstaan nieUmvubu wrote:Ek ry elke dag van die plaas af dorp toe met 'n paar stywe opdraandes,
- Joshua
- Low Range 4WD
- Posts: 180
- Joined: Tue Aug 12, 2008 9:43 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Toyota Hilux 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: Christo
- Location: Brakpan
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Daar sal minder padwoede wees as mense net ordentlik wil ry.
Soos die ouens wat van voor kom in die aand, en as hy hier by jou is, dan gooi hy daai brights tot in jou oogkaste.
Dis wanneer ek wens my lorrie het 'n macgafter om binne 0.00003 sekondes te reageer en met 4 spotlights hom terug te blast tot by oom Daantjie in die Kallerhok.
Sorry ek kry nie eintlik Road Rage nie..... nie baie nie.... nie meer nie....
Ok ek werk daaraan.

- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Vat hom Flaffie
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Hulle is almal ook lekker braaf en cocky as jy hom aftrek, dis nou wanneer hy jou van agteraf bright as hy nou wil verbykom, maar dit stop gewoonlik na die eerste warm klap, en dan lyk dit gewoonlik of sy voertuig iets ingesluk het soos n turbo of super charger na dit, maar dan vang jy hom nie maklik weer nie want dan is hy aan geskakel en oorlewing dreif hulle.SIGNMAN wrote:Soos die ouens wat van voor kom in die aand, en as hy hier by jou is, dan gooi hy daai brights tot in jou oogkaste.
Dis wanneer ek wens my lorrie het 'n macgafter om binne 0.00003 sekondes te reageer en met 4 spotlights hom terug te blast tot by oom Daantjie in die Kallerhok.
Mense is darem so onbedagsaam as hulle op die pad is. Daar sal minder padwoede wees as party mense net so bietjie die grysstof tussen die ore wil gebruik. Jy gebruik en deël die pad met almal met jou gesin saam met jou sonder n probleem tot een aap en sy verstandlose chom alles kom op duiwel, en dan het jy nou juis die oggend goed op gestaan jou vlak van verdraagsaam is hoog en dan gebeur dit. Ek het al gewonder waar trek jy die lyn, is dit nou verkeer om jou cool te verloor met die mense
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
AHA
Nou eers verstaan ek hoekom ons mede lands burgers so oud word
"vang n taxi of n Baiesukkel" Wie stres die meeste? Jy of die ou op die baiesukkel.
CJ
Nou eers verstaan ek hoekom ons mede lands burgers so oud word
"vang n taxi of n Baiesukkel" Wie stres die meeste? Jy of die ou op die baiesukkel.
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Daar is makliker maniere om nie te stress nie.
1. Tint al jou Hilux se vensters met 50% tint.
2. Maak seker dat die Canopy se vensters amper pikswart getint is.
3. Sit jou tru spieeltjie op die gedompte posisie en los hom daarso.
4. Kry lekker musiek en goeie geselskap in die voertuig.
5. Ry asof jy op vakansie is, en almal gaan wonder hoe jy dit regkry om altyd "op vakansie" te wees.
6. Kyk net in jou kant spieels as jy wil begin bane verwissel. Geniet dit om te cruise en sien hoe maklik raak dit om nie road rage te he nie. Vergeet om spesiaal pad te gee teen 120 - 130 km/h uit die regterbaan as die platkar agter jou ry. Hy kan wag tot jy wil baan verwissel, hy kan in elk geval nie deur jou sien nie, so as hy haastig raak, ry bietjie stadiger tot hy om jou ry of ook begin kalmeer.
As dit nie werk nie, trek die handrem hoogop, skakel vinnig terug na 'n laer rat en rem dood, dan kan jy kyk hoe sy airbags afgaan omdat hy nie sy volgafstand hou nie.....

Johan Marais
- bosjakkals
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 457
- Joined: Tue Dec 09, 2008 8:14 am
- Town: Harrismith
- Vehicle: 97 Hilux SFA ,31 BF's, Bullbar,Warn winch, Hunting frame, 2 spare wheels, Long range tank, High lift jack, Gearmax rear locker diff, Suspension unknown but very soft)
- Real Name: CJ
- Location: Nie weer nie
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
As dit nie werk nie, trek die handrem hoogop, skakel vinnig terug na 'n laer rat en rem dood, dan kan jy kyk hoe sy airbags afgaan omdat hy nie sy volgafstand hou nie.....
Hoe werk n baiesukkel se airbags?
CJ
Hoe werk n baiesukkel se airbags?
CJ
03 - Cruiser 105 GX
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
97 - Hilux 2.4 D/C -
05 - Pajero 3.2 DID SWB ( Ma se kar)
01-Prado 3.0 d (Gesien -Geniet - GEROL))
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Ek stem met julle saam. Dit is hoekom ek verkies om met die bakkie Kaap toe te gaan en nie met die Tazz nie. Met die bakkie is almal sommer van die begin af versigtig vir jou en is dit baie makliker om oor die weg te kom. Die bullbar help ook om ander te laat verstaan dat hulle nie voor jou moet indruk nie.
So ja, ek is skuldig daaraan as ek in die bakkie ry.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- Umvubu
- Low Range 4WD
- Posts: 152
- Joined: Thu Sep 13, 2007 2:51 pm
- Town: Lydenburg
- Vehicle: Hilux D/C 4Y & Hilux S/C 2.4D & Musso 602EL
- Real Name: Ezere Du Plessis
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Met vandag se potholes het jy 'n bakkie nodig & asook om jou so half teen ongure elemente op ons paaie te beskerm. Ek + padwoede = Perfekte kombinasie.
1993 Hilux 2.4D S/C - 31" Khumo Muds , Lockers F/R , OME Suspension , Snorkel , Extended Shackles etc
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
1996 Ssanyong Musso 602EL - OME Suspension
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
nee wat, ek weet wat jy bedoel... ek was nou kort by witsands... en daai n2 lyk my ry in the hemel in... dis net heewel, agter heewel. afdraand is dit 140km / hr, so dat ek dit weer die ander kant kan opmaak... toe sit daar mos nou 'n conquest, and ford bantam bakkie op hulle sunday cruise - 60kph OP DIE N2 !!!. Man ek kon sien die vrou in die conquest probeer - ek kon die panic in haar oe (soos 'n bokkie in jou headlights) sien toe ek so 140kph aankom om dit weer op te maak, maar dis nie aldag wat the lux iemand overtake opdraand nieUmvubu wrote:Ek raak die m#*r in vir die bestuurders van alle maak voertuie wat niks makeer wat teen 70km/h op die groot pad ry. :evil: Dis so bleddy lekker om dan met jy Hilux met die groot tyres en bullbar op sy gat te gaan sit en hom so bietjie aan te jaag. Die groot wit pupille in sy spieeltjie is die beste beloning ooit as hy skierlik die groot Hilux op sy gat sien afpyl. Ek WEET dis verkeerd maar 'n ou kan net soveel vat. Ek ry elke dag van die plaas af dorp toe met 'n paar stywe opdraandes, (onthou ek ry nog met ' standaard 4Y) so jy het al die spoed nodig vir die opdraandes, en dan kom die poepole en ry 70km/h voor jou.
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Neeeeeee my ou pal jy moet saam met my en my boet kom ry, daar is min wat die lux verbygaandalkill wrote:maar dis nie aldag wat the lux iemand overtake opdraand nie
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Bestuurders van bakkies is meer geneig tot padwoede as ander
Nee kom ons wees nou eeklik as hulle praat van bakkies dan praat hul nie van die gewone ou wie se bakkie sy eiendom is nie.
Maar grootendeels van courier en besigheids drywers. Kyk maar hoe ry die ouens, want dit is nie hul eiendom nie. En die couries is gatvol gesit ins sy bakkie en nou jaar hy en almal moet die ont geld.
Wel en dan is daar tog ouens met bakkies wat dink die pad behoort aan hulle. Ek onthou eendag toe ek in 'n besige pad moes in met my plat kar, die bakkie wat op pad was was nog ver genoeg vir my om in te draai as hy sy normale spoed sou ry (ek slaap nie as ek in verkeer moet in draai nie, ek ry dat ek wegkom voor die verkeer) toe ek weer sien is die bakkie op my, maar geepad toe nie vir hom nie, want ek is klaar op die ou voor my. Die volgende oomblik kom dar 'n bronco van iewers op my afgejaar druk tussen die my en die kar voor my in blok my sodat die bakkie agter my kon verby terwyl daar op my gevloek en skel word. Die ou met die bronco was 'n besigheids man wat teen plattekloof gebly het en het hom verbeel die wereld behoort aan hom en die bakkie was een van sy werkkers. Ek het hul gereeld in spits vekeer gekry.
Nou as jy toelaat dat jou werkers so ry en jy self ry so dan sal bakkie bestuurders 'n slegte naam kry.

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7