1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
kleinbul
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Sun Sep 04, 2011 8:24 am
Town: Koster
Vehicle: 2002 Hilux 2.7i D/C 4x4
Real Name: Albert
Location: Koster, North West

1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by kleinbul »

Good day all
Ive had 2 IFS 2.7 luxes and know there strong/weak points.

I now have the chance to buy this 1999 S/C 2.7 Hilux from a friend.1st engine failed around 300k and replaced with a original engine that had done 100k.

Im considering buying it and upgrading it to a lekker farm bakkie/toy. Big mud terrains, raise suspention etc.

Question what mods would make it look really good. Indication on cost?

Is it worth spending it on this vehicle or rather buy a Willys Jeep or old land rover as farm toy?
10.jpg
11.jpg
2.jpg
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by Thabogrobler »

Die Hilux gaan baie goedkoper wees om te onderhou as 'n Willys of Lr.

As jy die ou nie gaan koop nie, laat weet my asb?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29852
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: 1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by Mud Dog »

Looks like it's in fairly nice condition. Would be a pity to turn it into a farm bakkie / toy, not to mention expensive if you really want to get serious about it. Would probably be better to get an old SFA - more rugged and already more capable in standard guise - much cheaper to buy, much cheaper to maintain and fewer things to change to improve capability, so cheaper in that aspect as well. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
kleinbul
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Sun Sep 04, 2011 8:24 am
Town: Koster
Vehicle: 2002 Hilux 2.7i D/C 4x4
Real Name: Albert
Location: Koster, North West

Re: 1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by kleinbul »

Dankie julle sal in volgende paar weke besluit wat ek wil maak
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by pietpetoors »

Sal veel eerder die Hilux vir plaasvoertuig gebruik.
Willys gaan jy net mee kan ry, amper geen vrag dra en as jy die dag parte benodig gaan jy jou dood sukkel.
Die goed lyk mooi, maar onderstelletjies is maar baie dun.

Landy is Landy, Hang af wat jy koop, oues se parte skaars en duur en Landies is net Landies. Dit is 'n bekoring om 'n Landy te ry en Landy liefhebbers gloo daar is niks beter, amper soos Opel eienaars.
As jy dink 'n SFA Hilux ry stampering, probeer 'n ou Landy dan voel jy wat is stampering.

Die 2.7 trokkie kan vir jou baie beter all rounder wees, hy sal kan werk, speel en jy kan Sondag met hom Kerk toe ry en dan kan jy nog Maandag van die dorp af terug ry plaas toe met 'n ton se sement op die gat.

2.7 se betroubaarheid is ook baie lekker vir die plaas. As daai nuwe enjin reg is kan hy jou maklik nog 400,000 km hou. Daai goed pak nie sommer op nie so ek weet nie hoekom hulle op 300,000 'n ander enjin moes insit nie, daai goed hou tussen 500,000 en 700,000km. Dna natuurlik die 300 km wat jy dorp toe moet ry gaan baie gemaklik wees, dit gaan voel of jy in 'n motorkar ry, nie een van die ander 2 gaan dit vir jou gee.

Die Hilux mag dalk duur lyk in die begin, maar ek belowe jou, begin 'n Willys of Landy regmaak en jy gaan baie vinnig meer spandeer om die goed net aan die gang te hou as wat die Hilux jou in totaal gaan kos. Ek het 'n CJ5 gehad en alle parte het ek self ingevoer want dit wat jy wel in RSA kry is 3 keer duurder as dit wat jy kan invoer . Dit wat jy kan invoer is steeds 2 keer of meer duurder as Hilux parte.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
kleinbul
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 31
Joined: Sun Sep 04, 2011 8:24 am
Town: Koster
Vehicle: 2002 Hilux 2.7i D/C 4x4
Real Name: Albert
Location: Koster, North West

Re: 1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by kleinbul »

Pietpetoors dankie vir die antwoord. Ek is maar n Toyota man so dink ek moet daarby hou.

Eks nie seker hoekom 1ste engine vervang is sal probeer uitvind. Ek weet daai 2.7 is gewoonlik bulletproof. Wat is die beste manier om seker te maak daai nuwe engin is in goeie kondisie voor ek koop?
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: 1999 IFS 2.7 S/C-To upgrade or not

Post by pietpetoors »

Dis maar moeilik, mens weet nooit verseker nie.

As hy koud is , haal radiator cap af en kyk hoe lyk water. Dit moet nie grys wees en moet nie erg olierig wees, soms gee anti freeze 'n olierigge gevoel.

Jy kan hoor hoe lanklaas is hy gediens, dan trek jy die dipstick uit en kyk hoe lyk die olie. Is dit nog genoeg en hoe skoon is dit.
As hy minder as 5000km terug gediens is moet die olie nog redelik skoon wees en hy moes niks gebruik het. Mens gaan nie weet of hy iets gebruik het want al is hy nie op merk kon die ou wat gediens het dalk te min gegooi het. Maar dipstick uittrek en na olie kyk help al so bietjie.

Start hom, hopenlik is hy nog koud as jy gaan kyk. Myne start nooit so maklik soos wat van my ou karre start nie, maar hy vat altyd so na die tweede omwenteling wat die enjin draai.

As hy koud is gaan hy 'n rukkie vinniger as 1000rpm idle en dan gaan die revs val.
Kyk dan ook of hy dalk rook as jy hom start of so bietjie revs gee.

Jy kan ook as hy nog koud is die radiator cap afhaal terwyl enjin loop, maar let wel jy moet dit doen as hy koud is. Dan kyk jy dat die water in radiator nie borrel nie.

Verder moet jy maar op jou gut feel gaan, dit is gewoonlik baie akkuraat.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”