Page 1 of 1

Nuwe hilux's

Posted: Thu Jan 09, 2020 8:18 pm
by Johan Kriel
Klink my die 4l V6 gaan verdwyn volgens die plaaslike Toy bestuurder. En wat hy ook laat val het is om die die Dakar naam te gebruik kos n aardige bedrag hoekom hulle nou Toy se GR logo gebruik.

Re: Nuwe hilux's

Posted: Fri Jan 10, 2020 8:07 am
by Agteros
Dit gaan 'n kwade dag wees as hulle die V6 gaan drop. Ten spyte dat diesels nie eers meer in sommige Europese stede toegelaat word nie lyk my in Suid Afrika is almal diesel bef@k. :aggresive:

Re: Nuwe hilux's

Posted: Fri Jan 10, 2020 9:35 am
by Dirka
GR vir Gazoo Racing of die nuwe GR series V6'e? Hoop maar dis laasgenoemde.
Dis maar sleg om 'n berg geld te betaal net vir 'n sticker...