Goeie koop of nie?

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
GRWLR ZN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
Town: Richards Bay
Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
Real Name: Louis

Goeie koop of nie?

Post by GRWLR ZN »

Ek kyk so bietjie rond nou die dag en kom toe af op die: :subscribed:

2004 KZ 4x2 double cab...
Diff lock, electric mirrors, mp3 player, roll-, bull- en tow bar.....
Rubberized bin met kappie....
Al die lekker dinge... nou net nie 4x4 nie :thumbdown:

234000km met vol diens geskiedenis vir R85 000 nie onderhandelbaar...

Wat reken julle?

Behalwe vir dat dit nou nie 4x4 is nie en die verkoper se die AC werk nie.... lyk dit nogal goed?
Die voertuig is hier in die dorp, so om te gaan kyk is sommer gou.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Goeie koop of nie?

Post by Mud Dog »

Kilos is bietjie hoog maar ook nie te erg nie. Afhangend wat met die AC verkeerd is sal dalk dit ook nie te baie kos om reg te maak. Goeie kondisie en volledige diens geskiedenis is 'n bonus. Ongelukkig nie 4x4 nie.

Klink soos 'n redelike goeie prys, maar jy sal moet dink hoekom jy belang stel .... is dit net omdat dit na 'n goeie deal lyk? Benodig jy 'n 2x4 bakkie? Dink jy miskien dat jy hom weer vir meer geld sal kan verkoop bietjie ekstra inkomste?

Dit sal nie die moeite of geld werd wees as jy 'n 4x4 ombouding beoog, maar as jy 'n 4x2 bakkie benodig is dit 'n goeie koop afhangend van die ware toestand as jy hom van voor tot agter gaan check.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
GRWLR ZN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
Town: Richards Bay
Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
Real Name: Louis

Re: Goeie koop of nie?

Post by GRWLR ZN »

Ek soek al vir so rukkie nog n' voertuig en, as ek regtig ernstig is met myself, is die 4x2 nie n' probleem eintlik nie. n' 4x2 toyota is vir my maar net onnatuurlik ....lol

Ek het 3 kinders (2 nog in doeke) en pakplek is prime property as dit kom by langpad ry. So ek hou van double cab met bak.
Die lexus is lekker vir dorp rondry en bos en sand padjies agter die duine en al sulke dinge met baie pak plek, maar nie altyd prakties vir langpad ry nie.

Wel, ek sal vanmiddag of more gou kyk na die bakkie en sien wat presies die probleem is met die AC en die hele bakkie mooi bekyk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Goeie koop of nie?

Post by Mud Dog »

Dan klink dit asof dit vir jou bedoel is. :D:
Hoop die toestand is so goed of nog beter as wat jy verwag! :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
GRWLR ZN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
Town: Richards Bay
Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
Real Name: Louis

Re: Goeie koop of nie?

Post by GRWLR ZN »

Ek sal terugvoering gee sodra ek hom gesien het :thumbup:
User avatar
GRWLR ZN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Sun Sep 18, 2016 3:25 pm
Town: Richards Bay
Vehicle: Toyota Hilux - Lexus V8
Real Name: Louis

Re: Goeie koop of nie?

Post by GRWLR ZN »

Jammer vir die lang wag,

Ek sou die bakkie laasweek Vrydag gaan kyk het, maar iemand het my voor gespring en hom gevat....

Was seker nie vir my bedoel nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29856
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Goeie koop of nie?

Post by Mud Dog »

Eish! Jammer om te hoor. Daar sal seker weer iets opkom wat jou sal pas.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”