Page 1 of 1

Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Mon Sep 17, 2018 5:43 pm
by pietpetoors
My heavy wants to buy a 2014 D4D auto.

How reliable are these auto boxes ?
Are there any known issues?
How does consumption of Auto compare to Manual?

The trokkie only has 77k km on the clock.

I already told him about the Toyota Injector issue.

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Tue Sep 18, 2018 8:48 pm
by gbogh
I have two mates who have had costly deep pocket issues with D4D auto. Go manual in the diesel or the V6 with 5 speed auto if you want the latter and don’t do high mileage commuting etc


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Wed Sep 19, 2018 7:46 am
by pietpetoors
Do you know what went wrong?

This guy is in Nam, most of his driving is long distance

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Wed Sep 19, 2018 1:18 pm
by JohanW
Hi Pieter

Ek ry 'n 2009 d4d auto. Op 185k km gekoop in 2016 en staan nou op 222k km.

Hy is maar swaar op diesel, veral in die dorp 7km/l . Op die langpad raak dit beter, 8.5km/l. Beste was 9.38km/l. My gemiddeld volgens fuelio is 7.66km/l oor sy leeftyd tot nou. Atlantis duine 6.23km/l. Die 4 spoed is maar lui in die eerste 3 ratte en die torque converter lock nie self op in 3de (tradisioneel 4de) in D nie. Ek moet hom gereeld self lock teen opdraandes. 4de (tradisioneel 5de) lock wel self op. Dit gee die voertuig 'n baie lui gevoel al is daar hope krag. Dit maak hom ook swaar op die sous in vergelyking met die handrat.

Ek moet wel bieg dat ek nie 'n ligte voet het nie. Die voertuig het 'n staal neusie met 'n winch, staal boude met 'n wiel carrier. Alu kappie met 'n awning aan die roofrack en 'n lang afstand tenk onder die bak. Plus 'n vol stel ironman vere wat bietjie lig. So hy is ook nie lig nie.

Aan die anderkant is hy fantasties in die rowwe goed en in die verkeer. Enige veldwerk of in die sand is 'n plesier en word baie deur die auto vergemaklik.

Ek het nog nie die auto as onbetroubaar ervaar nie, maar het wel die ATF vervang kort na ek hom gekoop het. Het 'n post op op die forum daaroor. Dit was 'n maklike job. Maak net seker die boks is weer vol. viewtopic.php?p=490312#p490312

Ek moes slegs 'n turbo vervang tot dusver en dit kan ek toeskryf aan 'n racechip wat overfuel en die actuator ring op carbon/soot. Die maak die beweging van die VNT vanes moeilik en het later tot 'n gebreekte shaft gelei. R23k met afslag van toyota later is 'n nuwe turbo in en probleem weg. Die vorige eienaar het die racechip ingesit, die is nou uitgegooi. Daar is wel nou 'n unichip met 'n frontmount intercooler. viewtopic.php?p=504356#p504356

Ek vry tans na 'n cruiser, maar die auto ry bitter lekker.

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Wed Sep 19, 2018 1:31 pm
by pietpetoors
Dankie vir die terugvoer Johan. Ek het iewers op die forum lank terug ook gelees as jy in D iets swaar teen lang bult sleep raak ratkas warm, dan maak wat jy sê oor die lock up sin, so as mens sleep moet jy hom maar self lock.

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Wed Sep 19, 2018 1:59 pm
by JohanW
Netso Pieter, dit maak ook dat jy vroeër na low range toe moet oorskakel aangesien 1ste en 2de heelwat ekstra hitte veroorsaak. Die auto d4d het 'n groter radiator as die handrat. Onder aan die radiator is 'n ATF cooler wat die radiator en dus ook die enjin water gebruik as verkoeling.

Indien die autobox hard werk buite lockup tesame met 'n onder stress enjin kan die tot oorverhit lei. 'n pel van my het 'n 105 met die 4.2 turbo (1hd-fte) met dieselfde box (A340). Hy het al met oorverhit gesukkel agv die auto wat nie lock nie. Toe vertel ek vir hom dat hy die doing uit Drive moet haal en lock in 'n rat. Sy oorverhit probleme is daarna iets van die verlede. 'n Ander pel het sy pa se 100 series ook met die 4.2 auto se autobox amper opgeneuk ook agv berg passe ry in 1ste en 2de sonder lockup.

So die persepsie van onbetroubaar is agv operator error. 'n Oop torque converter slip en maak hitte. Ry die voertuig reg en bestuur die hitte. Dit is 'n ou outo boks, maar hy werk. Die v8 lexus het met dieselfde boks gekom.

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Wed Sep 19, 2018 5:22 pm
by pietpetoors
Shoe, 105 Cruiser en V8 Lexus, dan kan die boks nie te vrot wees nie.
Dankie vir daardie inligting.

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Fri Sep 21, 2018 12:00 pm
by Nick S
I've done 110k km on mine. No problems yet.
sucks a bit of Juice but that is all

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Sun Sep 30, 2018 12:07 am
by muki
Hit 190k on mine last week. Haven't had any issues with it. Just change the oil.

Drive is nice. Could do with a 5th gear though. Get a pedal box also, makes it much more enjoyable to drive.

Consumption wise I get about 600km off a tank.

Sent from my ANE-LX2 using Tapatalk


Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Thu Jan 03, 2019 1:09 pm
by 4x4 Junkie
JohanW wrote: Wed Sep 19, 2018 1:59 pm Netso Pieter, dit maak ook dat jy vroeër na low range toe moet oorskakel aangesien 1ste en 2de heelwat ekstra hitte veroorsaak. Die auto d4d het 'n groter radiator as die handrat. Onder aan die radiator is 'n ATF cooler wat die radiator en dus ook die enjin water gebruik as verkoeling.

Indien die autobox hard werk buite lockup tesame met 'n onder stress enjin kan die tot oorverhit lei. 'n pel van my het 'n 105 met die 4.2 turbo (1hd-fte) met dieselfde box (A340). Hy het al met oorverhit gesukkel agv die auto wat nie lock nie. Toe vertel ek vir hom dat hy die doing uit Drive moet haal en lock in 'n rat. Sy oorverhit probleme is daarna iets van die verlede. 'n Ander pel het sy pa se 100 series ook met die 4.2 auto se autobox amper opgeneuk ook agv berg passe ry in 1ste en 2de sonder lockup.

So die persepsie van onbetroubaar is agv operator error. 'n Oop torque converter slip en maak hitte. Ry die voertuig reg en bestuur die hitte. Dit is 'n ou outo boks, maar hy werk. Die v8 lexus het met dieselfde boks gekom.
Ek lees hierdie thread met baie belangstelling. Ek het ongeveer ses maande gelede vir my 'n D-4D Auto gekoop. Ek geniet die voertuig ongelooflik en het nog geen probleme ondervind nie. Ons was met die vorige winter seisoen bietjie Matroosberg uit om in die sneeu te gaan speel en selfs toe geen probleme gehad nie.

Ek is nog bietjie groen wat "Auto" boxes betref en lees julle manne gesels van "lock-up" en "oop torque convertors." Kan iemand my dalk bietjie touwys maak en verduidelik wat is lock-up en wat word bedoel met 'n "oop torque convertor"?

Wat ek wel verstaan is hoe om 'n rat vooraf te kies; veral op afdraensdes. In die geval van Matroosberg het ek die voertuig in "Low" geskakel (wat maar eintlik eerste rat is) en die enjin se rem vermoe gebruik om die berg af te kom.

Wanneer ek Sir Lowry's Pas uitry (onder lading) haal ek die voertuig uit "D" uit en skakel D3. Ek vind die voertuig loop dan soos 'n droom .... is dit die lock-up waarvan julle praat, of is daar iets nuuts wat ek kan leer?

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Thu Jan 03, 2019 8:19 pm
by pampoen
pietpetoors wrote: Mon Sep 17, 2018 5:43 pm My heavy wants to buy a 2014 D4D auto.

How reliable are these auto boxes ?
Are there any known issues?
How does consumption of Auto compare to Manual?

The trokkie only has 77k km on the clock.

I already told him about the Toyota Injector issue.
As far as I know, Toyota started using platinum tipped injectors from 2008 up. A mate of mine has put on almost 100 000km on his and he swears by the Wynnes injector cleaner. (used to be red bottle). My personal plans are to strip the EGR and manifold and clean all the rubbish and then run a diesel catch-can.See this Youtube vid https://www.youtube.com/watch?v=VQ5s6mgK0h8 I am also thinking of running an extra fine filter setup like the Aussies to ensure no injector fouling issues. I am confident that this will remedy the weak spots that have given diesels such a bad name in the past.

Re: Reliability of Auto Vigo D4D

Posted: Sun Jul 23, 2023 5:24 pm
by Karita
Old post, new member 🙃🙃🙃. I have a Fortuner 2008 D4D at 220,000km. Other than turbo actuator and clock, no major part has been changed. My tuna still works beautifully. It can accelerate from 0 to 100km/hrs in about 8 - 10 seconds. Consumption is 9.2km/lt Town and around 10 - 11km/lt highway, which is fairly good for her age. Secret, oil change every 10,000km, Toyota injector cleaner every 15 000km, and generally following the Toyota maintenance manual. I do the maintenance myself though...