2016 Hilux central locking geraas
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
2016 Hilux central locking geraas
Goeiemore
Weet iemand dalk hoe mens die hilux se central locking toeter geskree kan bypass?
Dis die vreeslikste geraas
Weet iemand dalk hoe mens die hilux se central locking toeter geskree kan bypass?
Dis die vreeslikste geraas
Last edited by Frederick on Wed Apr 20, 2016 12:08 pm, edited 1 time in total.
- du Toit
- High Range 4WD
- Posts: 34
- Joined: Tue Aug 11, 2009 10:11 am
- Town: Mossel Bay
- Vehicle: Toyota Hilux D4-D 4x4 2014,Conquer Supra offroad trailer,Dual battery,Garmin Nuvi 2460LT,L/R Tank.
- Real Name: Deon
Re: 2016 Hilux
Gaan na jou handelaar toe hul sal dit gou vir jou afhaal.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: 2016 Hilux
Watter tak het dit vir jou afgehaal want nie Godrich of Pongola of Monument kan dit doen nie?du Toit wrote:Gaan na jou handelaar toe hul sal dit gou vir jou afhaal.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Kan nog nie gedoen word nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Is dit dieselfde "buzzer" eenheid wat gebruik word vir die Hilux se "hooter" ?
Op die ou model was die hooter voor by die grill, en die alarm se buzzer naby die firewall.
Vervang dit met n sagter elektroniese "buzzer".
RAAI - ek wonder of Toyota dit doen as n antwoord op die remote blocking ? Nou moet jy weet as iemand die remote block ...
Op die ou model was die hooter voor by die grill, en die alarm se buzzer naby die firewall.
Vervang dit met n sagter elektroniese "buzzer".
RAAI - ek wonder of Toyota dit doen as n antwoord op die remote blocking ? Nou moet jy weet as iemand die remote block ...
- coetzer94
- Low Range 4WD
- Posts: 228
- Joined: Tue Nov 18, 2014 9:13 pm
- Town: Pretoorsdorp
- Vehicle: Silver Hilux DC 2.8 GD-6 2016
- Real Name: Vian
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Van wat ek verstaan is daar iewers in die Manual n hele roetine wat jy moet volg om die geluid af the haal. n tjom van my het dit gedoen op die vigo om die sitplek gordel beeper still te maak. Sal bietjie gaan soek, want ek moet dit op my pa se bakkie ook doen.
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Working on my bucket list only makes it longer
Working on my bucket list only makes it longer
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Thu Jan 28, 2016 10:36 pm
- Town: pre
- Vehicle: toyota fortuner
- Real Name: ahmed
Re: 2016 Hilux central locking geraas
There is a way I was with a toyota technician a few weeks a go he switched it in on my 08 fortuner bit it was annoying so he switched it of again they use the key puts it's in the ignition the takes its out holds one of the buttons and it goes of its a confusing way
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
Sent from my SM-N910F using Tapatalk
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 2016 Hilux central locking geraas
YES - on the previous generation Hilux, aka VIGO it was possible. And certainly must be possible on Frederic's 2012 model.
NOT sure if it can be done on the brand new 2016 REVO .... (why do I think Frederic mentioned the REVO in his original post..)
NOT sure if it can be done on the brand new 2016 REVO .... (why do I think Frederic mentioned the REVO in his original post..)
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: 2016 Hilux central locking geraas
There is a way to switch it off. Go to your nearest dealer .
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Sun Mar 13, 2016 10:45 pm
- Town: Standerton
- Vehicle: Hilux 2.8 GD-6 4x4
- Real Name: Gawie
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Dis relatief maklik. Haal net die hoeter af (10mm boudtjie) en dan draai jy net die silver skroeffie aan die agterkant van die hooter heeltemal in, probleem opgelos.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: 2016 Hilux central locking geraas
hehehehe ...Gawie B wrote:Dis relatief maklik. Haal net die hoeter af (10mm boudtjie) en dan draai jy net die silver skroeffie aan die agterkant van die hooter heeltemal in, probleem opgelos.
dis sekerlik een manier.
Met die VIGO kan n hele paar goed geprogrameer word:
- drywer se deur ontsluit met een klik, twee kliks vir alle deure
- alternatiewelik ontsluit alle deure met een klik van die remote
- so kan die hooter gestel word om af te gaan wanneer die sentral locking gebruik word.
Die stappe word duidelik uiteengesit in die owners manual .... maar jy kan ook maar net met die volgende diens vra dat die handelaar dit stel soos jy dit wil hê.
sou wil glo dit is ook so met die nuwe REVO
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: 2016 Hilux central locking geraas
2016 hilux manne. My 2012 hilux makeer niks. Dis die nuwe een wat my mal maak met sy toeter wat aankondig as jy by jou kar aankom. Of as jy iewers gestop het dan kyk al die mense vir jou.
En nee, die handelaars het nie n antw nie. As jy sê vat hom na n handelaar toe, sê net watter een asb.
En nee, die handelaars het nie n antw nie. As jy sê vat hom na n handelaar toe, sê net watter een asb.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Enige handelaar Toyota het die nodige prosedure na al die handelaars deurgegee
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Gaan na McCarthy Centurion praat met JJ
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Dankbaar. Met JJ gepraat, Sien hom Donderdag
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Baie baie baie dankie Jan!! Ten minste is dit nou gewax. Wat n verligting!!
-
- Newbie
- Posts: 1
- Joined: Fri Apr 29, 2016 9:44 pm
- Town: Cradock
- Vehicle: Toyota hilux 2.8 4x4 2016
- Real Name: Danie
nuwe hilux 1000 revs in low range.
Hi almal. Die nuwe hilux enkel kajuit se revs gaan op na n 1000 toe as hy in low range gesit word. Kan dit verander word sodat hy dit nie doen nie.
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Wed Jul 13, 2016 9:06 am
- Town: Christiana
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dawie
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Dit is baie maklik: As jy voor die enjinkap staan, kyk links agter in die hoek is so 'n klein toetertjie (dis die ding wat so groot geraas maak). Trek net die "pluggie" uit by die toeterjie. Dit wat jou 5 sekondes!
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Wed Jul 13, 2016 9:06 am
- Town: Christiana
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dawie
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Hier is 'n foto:
- Knuppel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 553
- Joined: Sat Aug 29, 2015 2:11 pm
- Town: Somewhere in Africa
- Vehicle: '87 SFA HILUX D/CAB
- Real Name: Marius
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Ja maar nou werk die alarm glad nie meer nie!
-
- High Range 2WD
- Posts: 16
- Joined: Wed Jul 13, 2016 9:06 am
- Town: Christiana
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Dawie
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Smoor hom... plak "insulation tape" om die opening om hom stiller te maak?
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Sun Jan 10, 2016 8:27 pm
- Town: Montagu
- Vehicle: Hilux Legend45 3.0 D4D 2015 4x4 D/CAB
- Real Name: Tian
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Die alarm werk nog steeds want hy gebruik die gewone toeter - nie die ekstra enetjie wat die tjirp doen op die deure se oop en toemaak nie.Knuppel wrote:Ja maar nou werk die alarm glad nie meer nie!
- sneethling
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Tue May 14, 2019 5:50 pm
- Town: Uitzicht
- Vehicle: Toyota Hilux 2.4 GD-6 4x4
- Real Name: Stephan
Re: 2016 Hilux central locking geraas
Dankie Dawie. Dit werk!!! Ek het die Alarm ook getoets en dit werk vir die Hilux 2016 2.4 GD-6 4x4. Die alarm werk op die hoof toeter voor.
My toetse was soos volg:
1. Druk rooi knop op die remote sleutel. Dit aktiveer die alarm. (Alarm deaktiveer met oopsluit knop.)
2. Sluit my seun in die kar toe en na 30 sekondes wanneer die alarm gekativeer word beweeg hy rond in die voertuig en gaan die alarm af. (Alarm deaktiveer met oopsluit knop.)
Let wel: Moenie sommer blindelings navraag by die handelaar doen nie!!!
Emperial Toyota Cape Gate het vandag vir my vertel : "Need to bypass wire R633.65" waarvan hulle nie nou voorraad het nie, maar hulle kan vir my hulle eie "wire" opmaak en dan slegs vir R800 se arbeid dit vir my doen. As of dit nou die winskoop vandag is. Ek het gelukkig "Nee" hierop geantwoord en op hierdie forum vanaand af gekom. Dit spaar my R800 of is dit nou R800+R633.65 = R1433.65 as hulle voorraad gehad het. Ek weet nie regtig wat hulle sou aanvang nie, want my versoek was baie duidelik "Cancel horn sound when locking/unlocking".