Vir die wat belang stel, Goldwagen verkoop n stel van 4 Mudflaps vir die 3lt D4D vir R652, ek het vandag n stel gekoop, Toyota het my gekwoteer net so oor die R800 vir een.
KzTe Shape sin vir die stel is onder R300 en vir die Hilux D4D sonder die arches 2.5 D4D is dit R400 n stel
D4D Mud Flaps
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: D4D Mud Flaps
Nice!! Dankie, dis n ding wat gereeld in die slag bly by my.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1484
- Joined: Mon May 07, 2012 12:33 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux Dakar 2.8 GD-6 DC 4X4
- Real Name: Marnus
- Location: Pretoria Oos
- Contact:
Re: D4D Mud Flaps
Goed om te weet dankie.