Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Umpalumpa »

Aangesien ek so baie van die huis af is en my werk meestal rekenaar werk is, dan is n man op Vleisboek en al die lekker sites.
So het ek op die Hilux4x4 se Vleisboek (Facebook) site gekom en dadelik dit begin geniet.

Dit maak dit so bietjie anders en n mens kan gesigte nou by party forum ouens se name sien.

Daar is n persoon wat n klein video clip op het van hoe hy 190km/uur jaag op n stedelike pad, in sy Hilux.
Dit sonder safety belt ook nog.
Die snaakste van alles is dat daar mense wat die man aanhuts en dit goedkeur.
Raak ek te oud om die "coolness" van dit te sien, of is dit nou maar aanvaarbaar?

Ek vra ook maar net. Was lanklaas n kind gewees.
Just a guy with a passion for 4x4.....
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Obelix and Dogmatix »

Stem saam met jou het dit ook vanoggend gesien, stupid is maar stupid!! :thumbdown: :thumbdown:
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Oupa Stig »

Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Umpalumpa »

Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.

Stem 100% saam. Ek sal maar moet leer om by bek te hou. Seker ook deel van "wyser" word.
Just a guy with a passion for 4x4.....
dd6
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 424
Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 SFA
Real Name: Jaco

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by dd6 »

Daar is ñ tyd en ñ plek vir als. As jy wil jaag gaan baan toe! Ek was by die Land Cruiser rekord poging op Tarlton. Die manne het drags gery met hulle Cruisers. Baie lekker gewees en onder beheerde toestande.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by ChrisF »

Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....

maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Umpalumpa »

ChrisF wrote:

Ek wou maar net op dieselfde bladsy kom, en seker maak ek word nie oud nie. :surrender:
Het my glad nie opgewerk nie. :angel:
Ek het net baie families so sien uitwis oor sulke grappies. Dan is die spyt te laat.
Just a guy with a passion for 4x4.....
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Hi-Hilux »

Thys meot my net admin maak daar, ek haal hulle posts vinnig af...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Umpalumpa »

Hi-Hilux wrote:Thys meot my net admin maak daar, ek haal hulle posts vinnig af...
Ditto.
Just a guy with a passion for 4x4.....
rigardt
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 345
Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
Town: Alberton
Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
Real Name: Rigardt
Club VHF Licence: HC348

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by rigardt »

ek het ook al sulke stupid goed gedoen toe ek jonger was. maar stem saam dit is nie reg nie.
so half van topic af maar kan n standard hilux so vining ry ?
vinnigste wat ek met myne al gery het is 160.
ek het gedink hulle is beperk tot n sekere spoed.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by ChrisF »

Umpalumpa wrote:
ChrisF wrote:
Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....

maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
Ek wou maar net op dieselfde bladsy kom, en seker maak ek word nie oud nie. :surrender:
Het my glad nie opgewerk nie. :angel:
Ek het net baie families so sien uitwis oor sulke grappies. Dan is die spyt te laat.
JA, oom is nou stok oud. :siffler: :tease:
User avatar
Umpalumpa
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 355
Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
Town: Jacobsbay
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
Real Name: Jacques
Club VHF Licence: HC305

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by Umpalumpa »

ChrisF wrote:
Umpalumpa wrote:
ChrisF wrote:
Oupa Stig wrote:Man, ons was almal jonk. Party van ons het groot geword, ander nie. My gaai jeuk ook nie meer vir sulke stoepit goed nie.
En nou dat ek kinders van my eie het wil ek daai knaap sommer 'n oorveeg gee. Maar ek's bang dat as ek hom daar vertel wat ek van hom dink dan gaat die FB baas my afgooi, so ek hou maar my bek.... Enigste manier om sulke ouens weg te hou is seker maar om gladnie te reageer op hul posts nie, dan kry hul nie die ego-boost wat hul soek nie. Ongelukkig gaan daar ander ouens wees wat hulle ondersteun. (glo dit of te nie, daar is actually VARKE wat ook Hiluxes ry)
nou net "wys" genoeg dat ek nie meer my opwerk oor wat ander doen nie .... solank hulle net nie my lewe in gevaarstel nie ....

maar daar was n tyd wat ek ook "jonk" was, so ek mag nie klippe gooi nie ....
Ek wou maar net op dieselfde bladsy kom, en seker maak ek word nie oud nie. :surrender:
Het my glad nie opgewerk nie. :angel:
Ek het net baie families so sien uitwis oor sulke grappies. Dan is die spyt te laat.
JA, oom is nou stok oud. :siffler: :tease:
hahahahaha. OK. Ek het daai een verdien..... :applaud: :stir:
Just a guy with a passion for 4x4.....
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Post by pietpetoors »

Die verskil is toe ons sulke twak aangejaag het was daar nie so baie video kameras nie.
Oor die spoed wat hy ry sal ek eerder niks sê, maar om dit af te neem en daarmee te spog is stupid.

Ons almal vang maar simpel goed aan. Solank sy simpel goed nie my lewe bedreig nie moet hy maar maak wat hy wil.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”