FJ 62

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

FJ 62

Post by Quintin »

Hallo almal. Ek het n FJ 62 cruzer seker n 88 model oorgeneem van iemand wat my geld geskuld het en het nou julle raad nodig. Wat stel julle voor doen ek met die ding dit is n LHD alles werk nog en hy lyk nie te sleg nie. Nou ek kan n toy maak met hom maar ek het n Hilux LEKKERRRRR toy of ek kan die outjie probeer verkoop maar vir hoeveel of ek kan die outjie probeer ruil vir n leker pypkar dit is my gunsteling gedagte. :crazy: :crazy:
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: FJ 62

Post by Foksie »

Plaas n foto sodat ons kan sien
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: FJ 62

Post by Johan Kriel »

Afhangend hoe mooi hy nog is en extras etc, maar hier kry jy Untag cruises, FJ62, redelikes van N$40 000 af op tot N$80 000 rond, LHD is n probelem, nie baie sal belang stel nie.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: FJ 62

Post by Quintin »

Hier is die outjie nie goeie fotos nie maar dit lyk my alles werk selfs die elektriese spieels Ha Ha :blink:
Attachments
IMG_0011.jpg
IMG_0011.jpg (12.37 KiB) Viewed 1878 times
IMG_0010.jpg
IMG_0010.jpg (10.99 KiB) Viewed 1878 times
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: FJ 62

Post by Quintin »

Ek het noggal gedink ek sal n ruil transaksie ook oorweeg, Pypkar, Hilux, Regte toy of ek moet hom verkoop. So wat se julle manne.
Attachments
Ek begin lus raak vir die projek maar die Hilux het ook baie werk nodig en ek sal hom graag eers wil reg maak
Ek begin lus raak vir die projek maar die Hilux het ook baie werk nodig en ek sal hom graag eers wil reg maak
IMG_0023.jpg (10.95 KiB) Viewed 1840 times
Soos julle kan sien hy is vuil en het baie TLC nodig
Soos julle kan sien hy is vuil en het baie TLC nodig
IMG_0022.jpg (10.05 KiB) Viewed 1840 times
Dit lyk na sy oorspronklike wiele, daar is nie n spaar wiel nie
Dit lyk na sy oorspronklike wiele, daar is nie n spaar wiel nie
IMG_0020.jpg (11.01 KiB) Viewed 1840 times
Die belkeedsel is ok maar het aandag nodig
Die belkeedsel is ok maar het aandag nodig
IMG_0019.jpg (10.08 KiB) Viewed 1840 times
Hy det so 115 k myl gedoen maar ek het geen geskiedenis nie so weet nie wat gaan regtig aan nie Ek het hom ook nie gery nie net op en af op my werf.
Hy det so 115 k myl gedoen maar ek het geen geskiedenis nie so weet nie wat gaan regtig aan nie Ek het hom ook nie gery nie net op en af op my werf.
IMG_0017.jpg (10.55 KiB) Viewed 1840 times
Die anderkant
Die anderkant
IMG_0016.jpg (11.61 KiB) Viewed 1840 times
Die Dash is nog baie mooi
Die Dash is nog baie mooi
IMG_0015.jpg (8.58 KiB) Viewed 1840 times
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: FJ 62

Post by HennieJ2 »

Hi Quintin,

Is hy geregistreer?

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: FJ 62

Post by Quintin »

Nee en dit lyk ook nie of ek papiere sal kry by vorige eienaar nie, Ek moet miskien n polisie clearence gaan doen en probeer uitvind wat gaan aan
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: FJ 62

Post by HennieJ2 »

Hoeveel het jy in gedagte gehad vir die wa?

HJ
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
User avatar
Quintin
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 587
Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
Town: Umhlanga
Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
Real Name: Quintin

Re: FJ 62

Post by Quintin »

Wel natuurlik soveel as moontlik maar sal kyk na offers in die 50K
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”