Hilux D4D Belde

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Jaco Mulder
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Tue Oct 02, 2012 1:28 pm
Town: Gauteng
Vehicle: 2011 Toyota Hilux D4D Double Cab
Real Name: Jaco

Hilux D4D Belde

Post by Jaco Mulder »

Môre almal.

Man ek het so bietjie raad nog oor die volgende:

Is daar ’n belt of belde wat ’n mens kan koop as die volgende gebeur as ’n mens op toer is.
Omdat die D4D net een belt het wat alles draai, het ons met die vraag opgekom. Wat doen ’n mens as een van die bearings oppak, Alternator Bearing, Aircon Bearing, of so?
Is daar ’n belt wat ’n mens kan koop om die bearing wat opgepak het te vermy, soos ’n korter belt of so?
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”