22R carb

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
jhf
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Dec 10, 2008 2:35 pm
Town: Vredendal
Vehicle: Hilux 2.4P D/C 4x4
Real Name: Jan Fourie

22R carb

Post by jhf »

Hi! Ek het my 2.4 petrol 4x4 1996 model geneem vir 'n Dynatune in Kaapstad. Ek het dit so ongeveer 3 jaar gelede ook gedoen. Hulle meld toe dat op 5500 revs die bakkie uitsny. Hy verloor net alle krag. Hulle noem toe dat dit lyk asof die een venturie (onseker oor spelling) dalk uitgehaal is. Ek bel toe vir Alan in Brackenfell om te hoor van tweedehandse carb. Hy bring toe verkeerde een. Intussen is ek haastig oppad terug Vredendal toe. Kon nie wag vir nog verdere soekery nie. Enige advies of aanbevelings?
Groete
Jan Fourie
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: 22R carb

Post by Shamrock »

5500 rpm!! :shock2: Ek dink nie myne kan so hoog rev nie! :blink:
Ek weet wel dat sommige voertuie het 'n limiter in in die rotor, as hy teen 'n sekere spoed draai dan hou hy net op om kontak te maak, die een waarna ek gekyk het het juis so rondom 5500 uitgesny.

Jy het nie dalk al die rotor vervang nie?
User avatar
Werner
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 164
Joined: Tue Nov 27, 2007 7:45 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2009 Toyota Fortuner 3.0D 4x4
Real Name: Werner
Location: Brackenfell

Re: 22R carb

Post by Werner »

Hi Jan,

Bel vir Danie op 082 376 0524. Hy het laas my 22R se carb uitgesort toe ek dit nog gehad het.

Jy kan net vir hom sê ek het sy nommer vir jou gegee.

Sterkte.
Werner Goosen

'94 80 Series Land Cruiser

I don't know.....I don't care.....I just don't
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”