Urgent message, Hiluxes are the target again
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Urgent message, Hiluxes are the target again
I heard from my brother that on OFM they say that there is a syndicate that is stealing bakkies and they target Hilux bakkies specifically. Please take extra precaution to lock your bakkie away :!: :!: :evil:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Man, ek hoop net die bulle verloor vanaand!
En, as ek n Lexus V8 doen, gaan ek OEM ECU gebruik............
En, as ek n Lexus V8 doen, gaan ek OEM ECU gebruik............
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Hulle moet eintlik meer van die prentjies opsit soos die wat op Extreme 4x4 gebruik word, daar is n paar wat ek nou vir jou wil gepos het want nou praat jy regtig twak. Jy moet oppas dat hulle nie jou Lux met OEM ECU en al vat nie.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Riaan wat is fout het jy begin om jou twak met hoenner mis te mixToyX4 wrote:Man, ek hoop net die bulle verloor vanaand!
En, as ek n Lexus V8 doen, gaan ek OEM ECU gebruik............
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Seems like he's picked up a 'stirring' trick or two from you ....BenHur wrote:Riaan wat is fout het jy begin om jou twak met hoenner mis te mixToyX4 wrote:Man, ek hoop net die bulle verloor vanaand!
En, as ek n Lexus V8 doen, gaan ek OEM ECU gebruik............
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Tx Sparra, nou kan ons weer begin fiets ry :evil: :evil:I heard from my brother that on OFM they say that there is a syndicate that is stealing bakkies and they target Hilux bakkies specifically. Please take extra precaution to lock your bakkie away
Louw het my ook daarvan gewaarsku!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Wat was die comment nouweer oor die bulle
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
So Lock the Luxes away Guys, you do not want to start over like me!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Ek stir nooit nie.
En ja, geluk bulle, goed gespeel.
En pas julle Hiluxe op. Ons wil nie hoor van iemand wat so n gesogte voertuig verloor nie!
En ja, geluk bulle, goed gespeel.
En pas julle Hiluxe op. Ons wil nie hoor van iemand wat so n gesogte voertuig verloor nie!
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Ja Jaco
Ek stem saam. Diefstalle op nuwe Vigo Luxes en Fortuners het baie toegeneem. Ek doen voertuig eise en dit het baie toegeneem. Het nou net`eis gedoen waar `n Fortuner met 2 000 km op gesteel was in Wilropark met R 30 000-00 se ekstras op.
Dus kyk maar uit

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Hulle vat die SFA's ook want blykbaar werk dit baie goed in Lesotho se onherbergsame dele.Suidwes1 wrote:Diefstalle op nuwe Vigo Luxes en Fortuners het baie toegeneem.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Welkom terug Riaan, jy het ons groot laat skrik man, ons get gedink daai hoenermis wat jy in jou twak gestop het het jou brein beskadig Moenie dit weer probeer rook nie, hoor!ToyX4 wrote:
En ja, geluk bulle, goed gespeel.
- HiluxJunkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
- Real Name: Simon
- Club VHF Licence: N15
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Die bl^&sems het my spaarwiel probeer steel.
Hoe het ek dit agter gekom ?
Ek het my bakkie op my ramps getrek om al die modder van laas naweek se trip af te was van onderstel. Ek maak toe die spaarwiel slot onder bakkie los en die wiel val my amper m#or toe. Die ketting is heeltemal afgerol ! Daai ketting kan nie van self afrol nie...............................
Beste van alles is, ek weet nie eers waar hulle die wiel probeer steel het nie !

2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
My maat hulle sal die suiker uit jou koffie steel terwyl jy dit drink deesdae, daar sal moet plan gemaak word en die polisie beteken ook niks 99% van die tyd is hulle nog betrokke ook :evil: :evil:HiluxJunkie wrote:Beste van alles is, ek weet nie eers waar hulle die wiel probeer steel het nie !
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Wat sou julle sê is die beste manier om jou SFA te beveilig.
Dis al lankal tyd vir my om iets te doen rakende my trok se sekuriteit.
Dis al lankal tyd vir my om iets te doen rakende my trok se sekuriteit.
- HiluxJunkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
- Real Name: Simon
- Club VHF Licence: N15
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Gaan sommer 'n lekker dik os ketting met 'n moerse slot vat, dit alles rooi verf en om die stuurwiel en pedale vasmaak.Shamrock wrote:Wat sou julle sê is die beste manier om jou SFA te beveilig.
Dis al lankal tyd vir my om iets te doen rakende my trok se sekuriteit.
Gearlock gaan nie help nie.
Alarm is reeds in maar hoe efektief is dit rerig?
Opsporings toestel? .... my presies 5 minute geneem om my bakkie sin te vind.
Miskien een van daai clamps wat hulle opsit as jy nie jou parkering betaal of in 'n wegsleep zone parkeer ?
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Ek het eenkeer n Lux gesien waar die ou n oortjie met n gatjie op die rempedaal vas geweld het en dan n plaat oor die clutch, rem en die petrol pedalle met gleuf waardeur die oortjie kom en dan met een van daai diskus slotte deur die gatjie gesluit het. Dan is alles toe, lyk of dit werk, dit is nou maar net n pyn om elke keer die lot oop te sluit en die plaat agter of onder die sitplek weg tesit maar wat kan n man maak met die klomp skelm bliksem'sHiluxJunkie wrote:Gearlock gaan nie help nie.
Alarm is reeds in maar hoe efektief is dit rerig?
Opsporings toestel? .... my presies 5 minute geneem om my bakkie sin te vind.
Miskien een van daai clamps wat hulle opsit as jy nie jou parkering betaal of in 'n wegsleep zone parkeer ?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Jaco, se vir Louw hy moet daai vvti hier by my kom parkeer, ek sal seker maak hulle steel haar nie en sal ook baie mooi na haar kyk, promise.....
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Ja stoutgat, al my bakkies is in storage, dankie vir jou offerOOOOMS wrote:Jaco, se vir Louw hy moet daai vvti hier by my kom parkeer, ek sal seker maak hulle steel haar nie en sal ook baie mooi na haar kyk, promise.....
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Shamrock
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
- Real Name: Pieter
Re: Urgent message, Hiluxes are the target again
Ek dink ook al wat gaan werk is 'n tipe van 'n "wheel lock". Dan kan hulle hom nie weg sleep of ry nie.
Ek het nog nie so iets te koop gesien nie, en om een te maak wat nie die hele bak vol le nie gaan moeilik wees.
Ek is lus om te probeer self bou, so as daar enige slim manne is wat aan goeie planne kan dink vir 'n wheel lock, deel asb.